You are on page 1of 4

8/23/2017 Afronding | Hoezit

(http://www.hoezit.co.za/) Teken in

Tuis (http://www.hoezit.co.za) / Slimkop / Afronding

Slimkop

AFRONDING
Slimkop (http://www.hoezit.co.za/kategorie/slimkop/)
Junie 21, 2016
(http://www.hoezit.co.za/2016621afronding/)

Afronding beteken om n getal korrek te skryf tot die naaste


5, 10, 100, 1 000, 10 000, 100 000 of 1 000 000 hang af wat die vraag van jou vereis. S
doen jy dit:

Bv:Rond die volgende getalle af tot die naaste 5:

24 = 25
36 = 35
118 = 120
222 = 220

Bv: Rond die volgende getalle af tot die naaste 10:

44 = 40
356 = 360

Bv: Rond die volgende getalle af tot die naaste 100:

853 = 900
1249 = 1200

http://www.hoezit.co.za/2016621afronding/ 1/4
8/23/2017 Afronding | Hoezit

Bv: Rond die volgende getalle af tot die naaste 1 000:

2356 = 2000
15 695 = 16 000

Bv: Rond die volgende getalle af tot die naaste 10 000:

14 999 = 10 000
238 695 = 240 000

http://www.hoezit.co.za/2016621afronding/ 2/4
8/23/2017 Afronding | Hoezit

(http://www.hoezit.co.za/wp-

content/uploads/2016/06/img-34.jpg)

Bv: Rond die volgende getalle af tot die naaste 100 000:

334 587 = 300 000


1 563 254 = 1 600 000

Kliek op die werkkaart en laai dit af vir ekstra oefeninge!


Deur Pieter Odendaal

http://www.hoezit.co.za/2016621afronding/ 3/4
8/23/2017 Afronding | Hoezit

2 1701 GESIEN DEEL HIERDIE

AFRONDING (HTTP://WWW.HOEZIT.CO.ZA/TAG/AFRONDING/) EKSTRA WISKUNDE OEFENINGE (HTTP://WWW.HOEZIT.CO.ZA/TAG/EKSTRA-WISKUNDE-OEFENINGE/)

GETALLE (HTTP://WWW.HOEZIT.CO.ZA/TAG/GETALLE/) ROND AF (HTTP://WWW.HOEZIT.CO.ZA/TAG/ROND-AF/) WISKUNDE (HTTP://WWW.HOEZIT.CO.ZA/TAG/WISKUNDE/)

GAAN TERUG

Verwante artikels () ()

(http://www.hoezit.co.za/vreemde-heelal/) (http://www.hoezit.

Vreemde heelal (http://www.hoezit.co.za/vreemde-heelal/) Ongeloo ike stories (http://www.hoezit.co.za/ongeloo ike-s

Soek

SOEK

Kategorie

Slimkop(441) >>

Teken in

Gebruikersnaam

Onthou my

TEKEN IN

http://www.hoezit.co.za/2016621afronding/ 4/4

You might also like