You are on page 1of 10
UNIVERSITY EXAMINATIONS. UNIVERSITEITSEKSAMENS UNISA sn EDA3046 OktoberfNovemiber 2016 OMGEWINGSOPVOEDING Tydsduur 2 Uur 4100 Punte EKSAMINATORE : EERSTE PROF $ SHAVA TWEEDE MNR SB MSEZANE Toeboekeksamen. Hierdie eksamenvraestel bly die etendom van die Universiteit van Suid-Afrika en mag nie uit die eksamenlokaal verwyder word nie. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye ALLE VRAE IS VERPLIGTEND [BLAAI OM] 2 EDA3046 10/11 2016 VRAAG 1 ‘Omskryf die volgende begrippe 11 holistiese omgewing (5) 12. omgewingsopvoeding (4) 13. osoonuitputting (2) 14 indringerspesies (2) 15 herwinning 2) 16 kemwinter (2) 17 volhoubare ontwikkeling @) 18 verstedeliking 2) 19 woestynvorming (2) 110 uitputting van natuurike hulpbronne @) [25] VRAAG 2 Beantwoord die volgende vrae in u antwoordboek. Kies die korrekte antwoord 21° Watter een van die volgende beskryf omgewingsopvoeding soos dit in Suid-Afnka bevefen word, die beste? Opvoeding oor 1 plante, diere, parke, voels, reptiele, riviere, viellande en oseane omgewing, kennis, vaardighede, waardes, gesindhede, gedrag, besluitneming en optrede mense, ekonomve, politiek, hutse, verbruikers, elendomme, beroepe en geld sameiewing, gemeenskap, kultuur, taal, ras, etnisitert, regte en godsdiens wetenskap, wiskunde, Engels, tegnologie, geografie, geskiedenis, erfenis en kultuur ane IBLAAI OM] 22 23 24 25 26 3 EDA3046 10/11 2016 Water van die volgende stellings 1s onwaar? Ons moet omgewingsopvoeding onderng, omdat 1 die Departement van Onderwys dit by die beginsels van die Nasionale Kurkulumverklaring ingeslurt het 2 ditdeur die Suid-Afnkaanse Grondwet verskans word 3. daar baie omgewingsvraagstukke en -risiko's voorkom 4 daar internasionale druk 1s om dit te doen In watter jaar 1s die Omgewingsopvoedingsvereniging van Suid-Afnka gestg? 1970 1982 1989 1994 2002 oneness By watter een van die volgende konferensies is Agenda 21 ontwikkel? Belgrado-konferensie Moskou-konferensie Thilisi-konferensie Rio de Janeiro-aardespitsberaad Johannesburg-aardespitsberaad wana Dit duur tien tot 30 jaar om hierdie tipe afval af te breek 1 brandbare afval 2 niebioafbreekbare afval 3 bioafbreekbare afval 4 miebrandbare afval Watter unwersitett in Suid-Afrika was die eerste wat omgewingsopvoedingsprogramme aangebied het? Noordwes-Universitett Universiteit van Suid-Afnka Universiteit van Stellenbosch Rhodes-Unvversitett RON IBLAAI OM] 4 EDA3046 10/11 2016 27 By watter een van die volgende konferensies was twaalf beginsels vir effektiewe “omgewingsopvoeding gegee Belgrado Konferensie Moskou Konferensie Tbilisi Konferensie Rw de Janeiro Aardeberaad Johannesburg Aardeberaad waene 2.8 Watter een van die volgende verwys nie na biodiversiteit nie? voels en reptiele gene en populasies/bevolkings piante en diere insekte en miktoorganismes geboue en motors oanena 29 Ekologte 1s die tussen lewende organismes en hul omgewing, asook die verhouding tussen lewende organismes onderling interaksie ‘onderlinge verhouding interferensie wisselwerking Rone 210 Watter een van die volgende dui op die besmetting van waterliggame? 1 lugbesoedeling 2 — grondbesoedeling 3 _landmassabesoedeling 4 waterbesoedeling [10] VRAAG 3 ‘Ontwerp ‘n ies warn u aandui hoe 'n omgewingstema in u vak onderng kan word Die volgende moet aandag geniet © Dui die omgewingsonderwerp aan (bv bescedeling, aardverwarming, suurmynwater, woestynvorming, ontbossing, misbruk van hulpbronne, soos die uitputting van visbronne) [BLAAI om] co o00 5 EDA3046 10/11 2016 Dui die lesdoelwitte aan (identiiseer die tersaaklike omgewingsvaardighede, kennis, gesindhede en waardes wat in die les bespreek word) Dui die omgewingsinhoud aan wat u sal gebruik om die les aan te bied Sluit leeraktwiteite in vir die mnleiding, middel en slot van die les ‘Sluit onderwyseraktrwiteite in vir die inleiding, middel en slot van die les Integreer minstens twee Thilisi-beginsels in u les (en dus aan hoe dit in die skoolkonteks toegepas kan word) Dui die waardes aan wat u by leerders wil tusbring (bv om na die omgewing om te sien, optrede namens die omgewing) Dur die omgewingsbegnppe aan wat leerders moet verstaan en dui aan hoe u te werk sal gaan am die begrippe te onderrig (bv biodiversiteit, omgewing) Dut die vaardighede aan wat leerders moet bemeester (bv leerders moet in staat wees om kompos te maak, 'n groentetuin aan te Ié, papier te herwin) Besin oor hoe suksesvol u was om omgewingsopvoeding met u les te integreer ‘Aanbevole lesbeplanningskema KABVase GRAAD™ ‘ONDERWERP- ‘ONDERWERP. Lestema Leerdars moet mn staal wees om [LESDOELWITTE: (identiiseer de tersaakhke | omgewingsvaardighede, Kennis, gesindhede en waardes wat in dee les besprock word) INHOUD: (Beskryf die leer- of vakmhoud Die bbelangnkherd van die natuurike omgewing en sy hulpbronne wir ons corlewng Doen dit broedvoeng Siut alle tekste of studiematenaal inwat u gaan gebruk) Slut KONTEKS Kontexs (Verduidehk hoe u die Konteks in ag gaan neem, by landelike of stedelike gebied, ‘yk of arm, strurkelbiokke tot fer, diversited van leerders Indien ume ‘a raktiserende onderwyser is ne, moet u 'n denkbeetdige kontoks boskryt) omgevangsbegnippe in, bv besoedeling, brodiverstet ONDERWYSERAKTIWITEITE A LEERDERAKTIWITEITE HULPBRONNE ineiia Scorers ecee ining (Bespreek ce hilpbronne wat gaan gebruk, bv Middel Middel woordeboeke, swartbord Suit a a ate proniyos of o's, fksi, transparanten IBLAAI OM] 6 EDA3046 10/11 2016 (Beskryf wat u gaan dosh, by om tel van gedig | (Beskryf wat die leerders ‘or besoedeling op skryfbord neer te skryt, dé | gean doen en leer tydens volgende vrae ta stel, leerders soos volg te ‘ol iveitonis -atislate assesseer) en slotfase van die les, bv Inleiding —Leerders hou Spesiseer te volgende mde fs dinkskrum oor manere waarop besoedeling gekeer Watter Toisrbogmsels is gebruk en hoe? | kan wort, aangesen hulle ‘2 gedig oor bescedoing Watter waardes is ingeskerp? gaan bestudeer Leerders Wetter vaarighede 1s bemeester? lees de gedig im ste deur Leerders reageer indiidueel deur 'n sknttenke weergawe van hu! idees of emosies te gee nadat hulle die gedg golees het, on aan te du water aspekte hulle ie verstaan me Leerders dee! hverde reaksies met mekaar in klem groepies Middolste fase Die onderwyser en leerders | bespreck die gedig Leorders werk in groape om Slotfase’ Die leerders skryf hulle exe goctg ) Assesseingstaak (gebasser op assessenngsigimne) —Asseasenng barca di terseakiKe werkwoorde te gebruik, $005 n de KABV-dokumentuteengest, nde take of assesserings wat u opstel (Verduidelk hoe u oornemens is om formatiewe essessenng en summatiwe assessenng te doen Slit assessenngsrubnieke rn, Indien toopasik, byvoorbeeld n rubnek om dio goaig wat hulle geskryt het, te assesseer | Tuiswerk (Dur dunceik aan walter tuiswerk gedosn moot word) ‘Onderwyserbesinning Het ek dann gaslaag om learders bewus fo maak van hoe belangnk dit om na ons natuurike omgewing om fe sien? Assesseringsrigiyne Sluit soveel inligting moontiik in oor die les wat u voorbere! het, sodat die assessore duidelik kan sien watter omgewingstema u gekies het, en hoe dit by elke aspek van die les geintegreer is Maak seker dat u lesplan 'n duidelike beeld gee van hoe u ‘n ‘omgewingstema in u vak gebruik het om omgewingsopvoeding te integreer [BLAAI OM] 7 EDA3046 10/11 2016 Assesseringsistrument wat gebruik gaan word om hierdie vraag te assesseer ‘Assesseringskritenum | Desknptor aati Deskriptor 7 Fomgewngsiema Geen omgewngstema me i Tersaakike omgewngstema 1s gekies (1) TeeidoeWwite ‘Geen leerdoalwatie gegee nie of °p Terseakike leardootwt ut de srelevantelverkeerde utkoms gegee (0) vak is gegee (1) Tisrbegneels ‘Geen Tbits-beginsels rie (0) Twee Toils-beginses KOrEK Een Toils-beginsel georuk, maar ne tersaaklik | gebruk (2) me (0) Een Toiis-beginsel kortek gebruk (1) “mgewingssearppe en | Geen omgewingsbegnppe en inhoud ne (0) | Twee of maar terSaakiK omgewingsinhoud | Enkeletersaaklixe omgewingsbegnppe en nhoud | omgewmngsbegrippe gebruik, en ) ingestuit(1) “omgewingsinhoud beskryt (3) | Teerderakbwiterte Geen leerderakinateite beskryf ne ©) Leerderaktiwiterte Beskryf ur die Enkele leerderaktwrtestebeskry (2) itieing, middet en slot van die les (8) ‘Oadarwyserakiuntaite | Gen onderayseraktwatere mo (©) Ondenvyseraktwitete wirgie } Enkele onderwyseraktiteite (1) inleiding, middet en slot van die les (6) | Weardes Geen waardes me (0) “‘Twee waardes wat op die tema. Een waarde wat op die tema betrekking het (1) betrekking het, 1s Korrek gebruik (2) |Vaardighede Geer vaardighede ngestut me (0) ‘inatens een vaardghed m ‘oreensternming met tema wat | bespreek is (1) 7Tasessenng | Geen assesserng (0) Ean ascessoring Waens dis eS Een assessening gegeo (0) (formate) an een na de les | 7 (summatef (2) Besinning He ‘Geen besinning nie (0) ‘Besinning oor sukses van | integrasie van comgewingsepvoeding met die L vak (1) [251 VRAAG 4 Lees die onderstaande gedeeite en beantwoord daama die vrae Die planeet aarde 1s 4.600 miljoen jaar oud Indien ons hnerdie ondenkbare tydperk in in verstaanbare begrip sou omskakel, ken ons die aarde met 'n 46:jange persoon vergelyk [BLAAI om] 8 EDA3046 10/11 2016 Niks 18 bekend oor die eerste sewe saar van herdie persoon se lewe rie, en hoewel slegs brokkies inligting oor die middeltydperk bestaan, weet ons dat die aarde op die ouderdom 42 begin biom het Dinosourusse en die groot reptiele het eers 'n jaar gelede verskyn, toe die planeet 45 was Soogdiere het slegs agt maande gelede hul opwagting gemaak en in die middel van veriede Week het mensagtige ape in aapagtige mense ontwikkel Oor die naweek het dle vorge Ystydperk die sarde getref Die modeme mens se bestsan is vier ure oud In die laste uur het dio mens landbou begin beoefen Die Industnele Revolusie het 'n minuut gelede begin, en gedurende deardie 60 sokondes van biologiese tyd het die mens ‘n vuilgoedhoop van die paradys gemaak Die ‘mens se getalle het so toegeneem dat dit plaagatmetings aanneem Hy het die utsterwing van 500 dierespesies veroorsaak, die planeet geplunder om brandstowwe te bekom en staan nou soos 'n onbeheerbare kind wat spog oor sy meteonese opgang, op die rand van die oorlog wat alle corfoe sal beemndig, en op die punt om die oase van lewe in die sonnestelsel te vermetig Bespreek die negatiewe invioede wat die bestaan van die mens op die volgende omgewingsaspekte gehad het 1 biodtversiteit (4) 4 habitatte (4) m water (4) vw — ekosisteme 4) v lug (4) [20] VRAAG 5 Lys ses belangnike internasionale omgewingsgebeure wat die ontwikkeling van ‘omgewingsopvoeding en opvoeding wir volhoubaarherd beinviced het 16] [BLAAI OM] 9 EDA3046 10/11 2016 VRAAG 6 Lees die verslag oor die omgewingskwessie wat hieronder verskyn en beantwoord die vrae wat daarop volg Js daar bloed in jou mobiele foon? Die komponente wat de vice! van elekinsitert in mobiele fone beheer, bestaan ut die gesunerde mmeraal bekend as koltaan Met al hoe meer mense wat mobrele fone gebruik, het die vraag na koltaan bedurdend gesiyg Mobiele fone hits Kongo-konflik aan Die grootste koltaanreserwes word in die Demokratiese Republiek van die Kongo (ORK) aangetret, en ‘n groot deel van die finansienng wat die burgeroorioe mn Afnka onderhou, veral im die ORK, word direk aan koltaanwinste gekoppel Koltaan word in haghke werksomstandighede in die myne in Oos-Kongo onign Die Verenigde Nasies beng dat kinderarberd in Ainka beduidend m koltaanmyne toegeneem het In sommuge streke van dle DRK word ongeveer 30 persent van skoolkinders nou gedwmng om in die myne te werk Dit raak skoolbywonmng onder kinders van skoolgaande ouderdom negatief Dit kan gevaarisk wees om vrae te vra “Die beheer oor hierdie hulpbronne word volgehou deur die instandhouding van plaasike uernilastryders en die uitbuiting van gosdkoop arbexd om die myne fe ontgin,* sé Leslie Grange, nasionale koordineerder van DanChurchAid in die ORK Pogings om hierdie praktyke plaasik teen te staan, 1s uiters nskant, soos DanChurchAid se voormalge vennoot, Hentiers de la Justice, maar alte goed weet, aangesien hulle che afgelope jare verskere sluipmoordeanvalle op hul personeellede ondervind het “Slegs intemasionale druk kan Ierche ontwakkeling stop,” sé Leslie Grange Internasionale druk 1s belangrik Toe Denemarke 'n id van dle Verenigde Nasies (VN) se Veiligherdsraad geword het, het die Deense regenng optrede om vrede en stabilten im Atnka te bevorder boaan die agenda geplaas, en hulle het belowe om te fokus op die ro! wat natuurlke hulpbronne as oorsaak van bate konfikte spel Inkomste ult alle, diamante, 1voor en ulvoerhout stook voortdurend gewapende konfikte aan [BLAAI om] 10 EDA3046 10/11 2016 ‘n Oproep om aksie Denemarke slag egter me daann om die VN se Veuigherdsraad te oortug om die huidige aktwiterte fe versterk ne Dus versoek die Dense nieregenngsorganisasies (NRO's) nou die Minister van Burtelandse Sake om die vraagstuk op die agenda te plas en hulle te beywer vir meer doeltreffende middele waarmee die VIN degene kan strat wat wins uit konfikhulpbronne maak Die NRO's beywer hulle ook vir ‘n permanente posisie bine die VN, met 1 mandaat om te werk vir dle voorkoming van Konfikte wat deur natuurlike ‘hulpbronne soos olie, 1voor, hout en minerale gefinansier word VRAE 61 Watter natuurike hulpbron maak die Kern uit van die vraagstuk wat hierbo bespreek word? a) 62 Waar en hoe word die hulpbron verkry? (1) 63 Identifiseer uit die gedeette twee vraagstukke vir elk van die volgende omgewingsdimensies 631 maatskaplik ) 632 polities @ 633 ekonomes @ 64 — Water uitwerking het die gebruk van kinderarbeid in koltaanmyne in (O0s-Kongo? @ 65 Wat gebeur met die meeste winste wat gemaak word uit die verkoop van koltaan aan ander lande? (1) 66 —Noem een ander natuurlke hulpbron wat die corsaak van bate konflikte in Afnka 1s a [14] TOTAAL: [100] EKSAMINATORE: Prof $ Shava Mnr SB Msezano Eerste eksaminator: ‘Tweede eksaminatot © UNISA 2016

You might also like