You are on page 1of 2

Mind Moves is prettige oefeninge wat die primitiewe reflekse

stimuleer om sterk breinpaadjies te bou en dan weer die reflekse te


inhibeer - vir kinders:
Mind Moves® in die • wie se sintuie wawydwakker is;
• wat met hul HELE brein leer, NIE net party dele van die brein soos die
deur
Dr Melodie
Klaskamer

linker- of regterbrein, die bo- of onderbrein of voor-of agterbrein nie;
wie se spiere gereed is om óf te beweeg óf STIL TE SIT,
na gelang van die aktiwiteit
de Jager

Mind Mind Moves om WAKKER TE WORD Helderwakker


Vir slaperige of onderaktiewe kinders wat eerder lê as sit: Gooi die arms wyd oop en asem diep en stadig in. Kruis dan die arms oor die bors in ‘n omhelsende gebaar, en
asem diep en stadig uit.

Kragskakelaar (aan weerskante van die borsbeen)


Vryf die holte net onder die sleutelbeen in lyn met die linkeroog.

Antennaversteller
Masseer beide oorskulpe gelyktydig van bo na onder met sirkelbewegings.

Muismatras
Die oë is die brein se rekenaarmuis - hulle aktiveer verskillende dele van die brein
wanneer hulle opwaarts, afwaarts, horisontaal, na links en na regs draai. Hou die duim op Mind Moves om TAALvaardighede te ontwikkel
elmboogafstand van die oë af en fokus daarop. Beweeg die duim opwaarts, eers rondom Taal is die instrument waarmee ons dink – dit kan BAIE moeilik wees om in ‘n tweede taal te leer.
die linkeroog en dan rondom regteroog. Herhaal vyf maal. Maak dit makliker deur die volgende oefeninge te doen.
Ruil hande om en herhaal dieselfde proses.

Kakebeenlosmaker Kragskakelaar
Maak die mond wyd oop deur die kakebeen te laat sak en druk met die vingers al op die Druk die Kragskakelaarknoppie links van die borsbeen in lyn met die linkeroog.
kakebeengewrig langs van net bo die kiestande tot gelyk met die ore.
Masseer die kakebeengewrig liggies om spanning te verlig.
Temporale tikkies
Begin voor die ore en tik liggies met albei hande opwaarts
Mind Moves om KALM TE WORD rondom die ore.
Rustelose, hiperaktiewe of oorspanne kinders kan hul liggame sentreer deur op hul hakke in die klaskamer rond
te loop om die veg-of-vlug-refleks te inhibeer.
Armstrekke
Vleg die hande inmekaar met die handpalms na buite gedraai. Hou die liggaam in die ver-
Homolaterale Mars tikale “string krale”-posisie en strek die arms vorentoe uit om die arm- en skouerspiere te
Lê plat op die rug. Lig die linkerarm en linkerbeen stadig op. Ontspan. Lig nou die verleng. Behou die uitgestrekte posisie vir agt tellings. Herhaal die proses met die hande
regterarm en -been stadig op. Ontspan. Herhaal minstens 10 maal. Doen die oefening bo die kop. Laat sak die hande voor die liggaam, met die palms na onder en herhaal die
staande wanneer dit glad uitgevoer kan word in ‘n liggende posisie. proses. Maak die hande los en vleg hulle inmekaar agter die rug. Buig die skouers na agter
NB: Volg altyd op met ‘n Bilaterale mars. en druk die palms afwaarts om die spiere te verleng en te laat ontspan.

Bilaterale mars Tongoefeninge


Raak met die linkerknie en die regterhand aan mekaar deur die bolyf te draai om die Oefen die tong deur dit hoog in die mond te lig en so ver moontlik terug
teenoorgestelde skouer en heup na mekaar toe te bring, met die ander arm en been gestrek. te trek. Steek dit dan so ver moontlik uit en beweeg dit heen en weer.
Raak nou met die linkerhand aan die regterknie en strek die ander arm en been.
Herhaal ten minste 10 maal.
Mind Moves om die OGIES TE LAAT BLINK Mind Moves om klein vingertjies vir
Mens se oë weerspieël hoeveel liggies daar in jou brein brand – dowwe ogies sê daar is NIEMAND TUIS NIE;
blink ogies sê EK IS TUIS! Skakel die liggies aan met:
FYNMOTORIESE VAARDIGHEDE in te stel

Die vingers en mond werk saam om foute uit te skakel. ‘n Tong of kakebeen wat beweeg
Nekversterker wanneer die kind teken, knip of inkleur sê: EK IS NOG BESIG OM TE LEER,
Plaas die handpalm teen die voorkop en oefen ferm druk uit vir agt tellings. Onthou wees asb geduldig! Oefen die mond en hande:
om asem te haal. Herhaal die proses met die palm teen die agterkant, die linkerkant
en die regterkant van die kop. Gebruik eers die een hand en dan die ander. Palmstrek
Sprei die vingers so wyd moontlik oop vir agt tellings, en ontspan. Maak ‘n stywe vuis, hou
Romproteerder vir agt tellings, en ontspan.
Lê plat op die rug met die arms oopgesprei. Lig die knieë tot op heuphoogte.
Swaai die knieë stadig na links totdat die linkerknie aan die vloer raak, en dan na Vingergeveg
regs totdat die regterknie aan die vloer raak. Die skouers en lae rug moet aan vloer Druk met die wysvinger teen die duim en hou die druk agt tellings lank vol. Ontspan. Ruil
“vasgeplak” bly. vingers om en gaan voort totdat al vier vingers ‘n beurt gekry het.

Visuele oefeninge Lipmassering


Hou die kop regop, hou die duim op elmbooglengte van die oë af en kyk daarna. Vryf die gedeeltes bo die bolip en onder die onderlip gelyktydig in ‘n horisontale rigting.
Beweeg die duim na links (op neushoogte) en dan stadig na regs om die ouditiewe
middellyn te kruis.
BEWEGING is
‘n kind se 1ste taal.
Mind Moves om die EERSTE KEER te kan LUISTER! Moenie ‘n kind hierdie
Die ore is die lugdrade wat klank opvang, net soos ‘n radio s’n – die een oor luiser na die musiek en die ander een dinge ontsê nie.
na die woorde. Vang alles DIE EERSTE KEER op met:
Kry almal aan die
BEWEEG met
Mind Moves®

Bolyfswaaier
Staan met die voete skouerbreedte uitmekaar, buig die bolyf en laat die arms ondertoe
hang. Draai die liggaam en arms stadig in ‘n kloksgewyse sirkelbeweging. Stop, en draai
dan weer met ‘n groot sirkelbeweging in die teenoorgestelde rigting.

Antennaversteller
Masseer albei oorskulpe gelyktydig van bo na onder met sirkelbewegings.

Temporale tikkies
Begin voor die ore en tik liggies met albei hande opwaarts rondom die ore.

Nekdraaier
Staan regop asof die ruggraat ‘n string krale is. “Trek” die denkbeeldige toutjie bo die
kop totdat die krale in ‘n reguit lyn hang. Draai die kop stadig so ver moontlik na links en
behou die posisie vir agt tellings. Draai dan stadig die kop so ver moontlik na regs, met
die ruggraat regop, en behou daardie posisie vir agt tellings.
Die heupe en skouers moet vorentoe gedraai wees; net die kop mag beweeg.

You might also like