You are on page 1of 9
Yemen r- —a WATERS GEHEIM—TOP SECRET. ven Younis yak ee BEES 23 Pea tow ‘ -BANHUID/ARDE Hs.OFS, PSECHON mo, HSOPS/S KK /SAFRARN 9 2 ARGICF nore HOVER analig on Tse ts Hite wre been asthorlsed to bare ENCE feren EE UITERS GEHEIM.-TOP SECRET. OP SECRE LI |_1t SECRET Kopiono !., van 2, kopie® DEFFRES Teves +e nce 309/1/0P DOLFYN DECLASS Ye ver. Telefoon = 38000 Hoofkwartier Bylyn = 320 i+y.. SWA Gebiedsmag UGS ~~ Yow Privaatsak 13220 Windhoek a 000 [roa ee PERIARBTE WO 23 Junie 1983 KONTAKONTLEDING : VEGGROEP BRAVO : 12 JUNIE 1983 TE 781527MN Aanhangsel & B : Beweging op 12 Junie 1983 Co: Sein van 10 VLBP wat Lugmag betrokkenheid uitepe? Veggp Bravo ontplooiing Nag 11/12 Junie 1985 1, Hieronder aengehaal ontleding van die Vinticette-kontak soos deur Sektor 10 verskaf. INLETDING 2. Hierdie kontakontleding is saamgestel aan die hand ven kontekrapporte van Tak HK Delfyn, ascak 'n mondelinge nabetragting wat op 13 Junie 1983 by die Tak HK van Veggp Bravo deur offisiere van HK Sektor 10 bygevoon is en resultate wat op 14 Junie 1983 verkry is nadat daar terugbeweeg is ne die doetvitgebied van 12 Junie 1985. 3. Bie gebeure sal kronologies beskryf vord vanaf 10 Junie 1983 toe 'n cache Suid van die doelwit opgespoor is en daar toe op 'n spesificke patroon van operesies besluit is, wat uiteindelik tn direkte invloed gehad het op die gebeure van 12 Junie’ 1983. GEBEURE OP 19 JUNIE 1983 5. Op Vrydag 10 Junie 1983 is daar dan ook kontak gemeak te 776503WN waar= tydens 2 terre gedood is en een gevange ceneem is. Die belangrikste vonds wat hier gevind vas, vas 100 sakke Hahengo meel. 6 Donkies uit 'n totaal van 20 is ook geskist. Hierdie aspak het die xX bronne bevestig dog verdere info het daarop gedui dat daar nog caches in die omgewing vas. 6. Veggp Brave bevelvoerder het toe besluit om Qos oor die Cuvelairivier to beveey en daarna Noord te beweeg om die srea ven Noord na Suid deur te cook. Hierdie vas in ooreenstemming met sy opdrag, nl om die gebied verder te on= dersook. GEBEURE OP 11 JUNIE 1983 7. In die beveging, saoa in pera 5 beskryf, het een vegspan (RS 30) opdrag gekry om as Noordolike bloknag op te tree tervyl die res van die vegyp dan ha die aanvanklike beweging veer die gebied van Noord na Suid sou deurwerk. 8. Hierdie vegspan (PS 3D) het op spore afgekom wat Noord beveeg het en dit het gelei tot 'n kontak by 853654KN (ongeveer 10 km van Cuvelai) met 'n FAPLA voorpes veartydens daer dokumente en anmu gebuit is en radiostelle vernietig is. Die FAPLA werd stelling het ook tydens hierdie kontak govuur met 82 ma more, artillerie en enkele 122 am vuurpyle alhoevel dit baie onakkuraat GEREN was. 9. Vegap Bravo bevelvoerder is eangespreek oor hierdie insident en is be= veel om Suid na Vinticette te beveeg. Die vegspan (RS 30) het Suid onttrek en die nag van die 11 Junie 1983 net Noord van die veagp laer in 'n Lacr posisie beveeg waer aornag is. 10, Die ontplociing van Veggp Brevo tydens die nag 11/12 Junie word san= gedui op die skets soos in Aanh A. a. Die veggp HK plus RS 10 (Neq konp bestaande uit 3 pelotons) vas ongeveer 800 m Oos van die rivier. b. RS 20 (Meg komp van 2 pelotons plus 'n 5 SAI peloton op Buffels) het verder Wes beweeg, die rivier gekruis, hierna Suid gedraai vir 2 km, 'n leer ingeneem en toe weer 1 km verder Suid beveeg en 'n aop laer ingeneen. ce. RS 30 (Pant K Eskn) was sowat 1 km Noord van die veggp ler. d. Die Art battery (140 mm) was Suid by Nanuno 794344WN ontpLooi. 11. Die beplenning vir die volgende dag (12 Junie 1983) het kortliks op die volgende neergekom: a. 85 10 sou met 2 pelotons te voet Oos van dic Cuvelairivier in 'n Suidelike rigting beveeg om sodoende deur die gebied te vee op DEFFNCE [NTet- *nENCEOCk Na verdere caches. Die derde peloton is ingedeel by hierdie DECLASS Ye yertuee meg pelotons. b. RS 20 sou dieselfde Wes van die rivier doen (2 pélotons te voet en gh -00- 2 § 1 peloton in reserve). Bis 08 c, RS 30 sou as 'n Noordelike afsny/reseruenag dien (igy FAPLA innenging). mmerestemr med. Veggp Bravo HK sou aanvanklik staties bly en die 31 mm pl was daar ge= konsentreer vir vuurstoun. 12. Dit het uit ondervraging geblyk dat geen vyand 90 na aan die laergebied verwag is nie. Die algemene indruk vas dat die vyend verder Suid veruag is naby die cache-gebied wat op 10 Junie opgeruim is. 13. Dit is verder noodsaaklik om daarop te let dat, weens die ontplooiing op die nag van 11/12 Junie, die vee lyn reeds uit fase vas en nie in 'n reguit Bos/Wes lyn nie. GEBEURE OP 12 JUNIE 1983 14. Vegspan 1 (RS 10). Die 2 pelotons van hierdie vegspan het om ongeveer Q7h15 begin beveeg in 'n Suidvestelike rigting. Beweging was te voet want die bos langs die rivier was baie dig. Die 7 voertuie vas nog staties op hierdie stadium in die veggp leer. Hierna kan die gebeure kortliks as volg opgesom word: 8. Om ongeveer O8hO0 het hierdie pelotons gereas gehoor ean die corkant (estekent) ven die rivier. Die geraas het bestaan uit stemme en die gekap van blikke. - Hierdie sitvasie is uitgeklaar met die vegspan HK vat drie maal be vostig het dat dit nie RS 20 vas wat die geraas ken veroorsask het nie, daar hulle alreeds sovat 3 km verder Suid vas aan die Westekant van die rivier. GEHEIM

You might also like