You are on page 1of 5

R45

(BTW ingesluit)
Namibië R47.50
Ander lande R47.50

9 781920 559748
16001
C@ntrol MSS
INHOUD

14 Rus hom toe:


Eers die bande,
dan die bosbreker

4 REDAKTEURSBRIEF 32 TEGNIEKE 68 HET JY GEWEET?


34 Grondpaaie 70 Watter ligte is wettig?
6 WAT MOET EK KOOP 35 Klippe 71 Kry ’n radiolisensie
7 Bakkie of stasiewa? 36 Modder
73 Radiotaal
8 Hardebaard of sagte veldryer? 37 Sandry
76 Oorlaai jy?
9 Moet ek koop of moet ek huur? 38Sneeu en ys 79 Veilig in die buiteland
40 Water 82 Veilig tussen wilde diere
12 NOODSAAKLIKE
TOERUSTING 86 ROETES EN KAMPPLEKKE
13 Bande 88 De Wildt
14 Bosbreker 89 Hennops-4x4
16 Skokbrekers 90 Koningskop
18 Langafstandbrandstoftenk 91 Moolmanshoek
20 Dubbelbatterystelsel 92 Gonjah
42 HERWINNINGSTOERUSTING 93 Berakah
24 DOEN DIT SELF 44 Stroppe, toue en skakels 95 White Sands, Mosambiek
24 Prop ’n pap wiel 46 Kinetiese herwinnings 95 Ngweshla, Zimbabwe
26 Sweis sonder ’n masjien 48 Wenasse 95 Kubu-eiland, Botswana
26 Red jou tenk 95 Drifters, Maun, Botswana
28 Bladvere 56 REISBEPLANNING 95 Kabula Lodge, Zambië
28 Brandstofpomp 58 Hardeware 95 Glybank, Richtersveld
FOTO’S EVAN NAUDÉ

29 Remme 60 Sagteware 96 Sederberge, Wes-Kaap


61 Ekstra onderdele 96 Epupa Falls, Namibië
61 As jy niks anders vat nie 96 Dwesa, Transkei
63 Noodhulptas 96 Hlane, Swaziland
66 Aftiklysie

www.wegry.co.za 4X4-GIDS 2016  3


VAN DIE REDAKTEUR DIE SPAN
REDAKTEUR Jaco Kirsten | jaco@wegry.co.za
EINDREDAKTEUR Gerda Engelbrecht ­
gerda.engelbrecht@media24.com
ARTIKELREDAKTEUR Charles Thompson
charles.thompson@media24.com
UITLEGKUNSTENAAR Robin Verhoog
robin.verhoog@media24.com
JOERNALIS Evan Naudé | evan.naude@media24.com

Jou handleiding MULTIMEDIA-JOERNALIS Annemie Lombard


annemie.lombard@media24.com
KANTOORBESTUURDER

vir avontuur! Donvé Myburgh | donve.myburgh@media24.com

HOOFBESTUURDER: LEEFSTYL

J
Charlene Beukes
y’t al seker die sêding “as jy sukkel, doen jy dit verkeerd” UITVOERENDE FINANSIËLE HOOF: LEEFSTYL Raj Lalbahadur
gehoor? Dis op min dinge so van toepassing as op 4x4-ry. HOOF: SPORT-EN-ONTSPANNING Louise Meny-Gibert
UITGEWER Nerisa Coetzee
Dan is daar weer die gesegde: “Daar is twee soorte 4x4- PRODUKSIEBESTUURDER Kerry Nash
ryers: dié wat al vasgesit het – en die wat nog moet vassit.” FINANSIËLE BESTUURDER Muneeb Adams
Op die oog af is hierdie twee stellings teenstrydig. Want hoe kan SIRKULASIEHOOF Leoni Volschenk
KLEINHANDELSHOOF: SIRKULASIE Andreline van Tonder
jy alles reg doen en steeds vassit of jouself in ’n penarie bevind? SIRKULASIEBESTUURDER
Wel, dis die wonder van 4x4-ry. Dit hou jou nederig, dit laat jou Riaan Weyers riaan.weyers@media24.com
dink, dit laat jou kopkrap en gee jou ure se plesier. Dit maak ook nie BEMARKING Lise Coetsee lise.coetsee@media24.com
WINKELNAVRAE Kelyn Donough
saak hoe lank jy al ry nie, vroeër of later gáán jy iewers sukkel. Dit kelyn.donough@media24.com
is niks om oor skaam te wees nie. ADVERTENSIEPRODUKSIESPAN Brigitte Blanckenberg,
Jade Cupido, Madré Mostert, Paige Viljoen
Wat wél belangrik is, is om wat jou ook al oorkom, met genoeg
kundigheid (dis waar hierdie gids in die prentjie kom) en verstand HOOF: ADVERTENSIEVERKOPE Craig Nicholson
(hier is jy plek-plek op jouself aangewese) te benader. Vat nou SAKEBESTUURDER (KZN) Theresa Lavery
031 566 2442 | theresa.lavery@media24.com
byvoorbeeld sand. Dis nie die ou wat ’n bietjie vassit wat dit nood-
wendig verkeerd doen nie. Dis die ou wat hom daaruit probeer spin Wil jy in WegRy adverteer?
wat die kluts kwyt is. NASIONALE VERKOOPSBESTUURDER Danie Nell danie.nell@
media24.com | 082 859 0542
Die verstandige ou sal sy bande nog verder afblaas, ’n bietjie SLEUTELKLANTBESTUURDERS
agteruit ry en die hindernis waarskynlik maklik baasraak. Nick Fitzell | nick.fitzell@media24.com | 071 430 6311
Jeanine Kruger | jeanine.kruger@media24.com | 082 342 2299
Sanetha Meintjies | sanetha.meintjies@media24.com | 084 416
Veldry is nie soos om van Gauteng af Kaap toe te ry met RSG of 5797
Neil Diamond op die motorradio terwyl jy koes vir die spietkops van Lizel Pauw | lizel.pauw@media24.com | 082 876 8189
Sharlene Smith | sharlene.smith@media24.com | 083 583 1604
Beaufort-Wes se kontrei nie. Nee, veldry vereis konsentrasie en Thea Thomas | tthomas@media24.com | 078 450 7771 583
vaardighede – en selfs dán kry jy soms teëspoed. En dis hier waar DIGITALE VERKOPE
’n basiese kennis van herwinning jou handig te pas kom. Karien Steenkamp | kariensteenkamp@media24.com
In hierdie bylae – die eerste in sy soort deur ’n Suid-Afrikaanse
4x4-tydskrif – gaan jy egter nie net lees van herwinningstegnieke NAVRAE OOR ONS TITELS
nie. Ons gaan jou byvoorbeeld drie maniere wys hoe om ’n pap
DRUKUITGAWES: TEL: 087 7401 034
band reg te maak. Jy gaan ook leer hoe om sneeukettings op te INTERNASIONALE NAVRAE: 021 065 0033
sit, net vir ingeval jy jou vorentoe in ’n Lesotho-winter bevind. En FAKS: 021 405 1103
E-POS: wegrysubs@media24.com
glo my, as die kwik by -150 Celsius draai en jou vingers is dommer SMS: wegryinteken na 32361 (R1 per SMS)
as Russiese roulette, wil jy nie met sneeukettings sukkel nie. Ek WEB: www.my-mags.com
het dit al tydens ’n Europese sneeustorm oorgekom en sommer INBELSENTRUM-URE: Maandae-Vrydae 08:00-17:00
DIGITAAL: 0861 697 827; mysubs.co.za/wegry
namens julle almal skoolgeld daarvoor betaal.
Jy gaan ook lees hoe om gevaarlike wilde diere te benader
(wenk: vermy hulle eerder), hoe om tweerigtingradio’s korrek te Kontak ons
gebruik en watter gereedskap om alles in te pak as jy koers kies Telefoon: 021 443 9830 Adres: Posbus 740,
Kaapstad 8001 (pos) | 4de verdieping, Absa-gebou,
bos toe. Ons gee jou ook raad oor iets so oënskynlik sinneloos Adderleystraat 4, Kaapstad 8000 (straat)
soos “bakkies versus stasiewa-4x4’s” (gaan besluit om ’n ander
4x4 te koop en sien hoe hierdie vraag jou snags laat wakkerlê), Kopiereg © WegRy. Alle regte voorbehou. Reproduksie sonder
tot die koop versus die huur van ’n 4x4 (die antwoord gaan jou geskrewe toestemming van die redakteur is streng verbode.
waarskynlik verras).
In kort, hierdie tydskrif is dalk nie die Alfa en die Omega van
4x4-eienaarskap, -tegnieke en -ritbeplanning nie, maar dis baie
naby daaraan. ’n Afdeling van Novus Holdings

Raait, is die kar al gepak? Ons wil ry! DRUKWERK Paarlmedia Cape VERSPREIDING
Alle regte word voorbehou On the Dot

Uitgegee deur Media24,’n afdeling van Naspers;


Heerengracht, Kaapstad 8001

4    4X4-GIDS 2016 
Pro Camp Table Kit 10” Flood LED Light Bar Universal Double Jerry Pro Ski, Snowboard Galvanised Tie-Down
with Bracket Can Holder & Fishing Rod Carrier Rings

Cargo Roller Universal Roof Rack

MEER AS 50+
Spotlight Brackets

Dak Rak Bybehore


Intelligente Rak Bybehore vir die wêreld se taaiste avonture

Versamel hulle almal! Roof Top Tent Pro Ski, Snowboard


& Fishing Rod Carrier

Kontak: 011 466 0155


www.FrontRunnerOutfitters.com

Modular Expedition Rail Modular Expedition Side Telescopic Ladder & Hi-Lift Jack Brackets Roof Rack Mounted Bottle
Kits Front/Back or Full Rail Kits Brackets Opener
Perimeter

Universal Corner Brackets 40” Flood/Spot Combo 45l Water Tank with Potjie Pot/Dutch Oven & Spare Wheel
LED Light Bar Mounting System Carrier Step

Transit Bags (Large & Stratchits (Pair) Storage Boxes (Cub Pack Movable Arm for Easy-Out 4” LED Flood Light with
Extra Large) & Wolf Pack) Awning Bracket

Roof Rack Bike Carrier - Pro Surf, Windsurf & Pro Canoe & Kayak Carrier Spare Wheel Clamp - Low Spare Tire Mount Braai/
Fork Mount Paddle Board Carrier Profile BBQ Grate

Rack Mount Axe Rack Mounted Shower Vertical Surfboard Carrier Universal Gas/Propane Ratcheting Spade/Shovel
Bracket Arm Bottle Holder Mount Bracket

You might also like