You are on page 1of 3

WEGSLEEP KAMPGIDS 2016

KAMPGIDS 2016
HERSIENE HANDLEIDING VIR SLEPERS EN KAMPEERDERS

s en kampeerders
’n Handleiding vir sleper

VAN DIE HUIS TOT IN DIE KAMPPLEK

SLEEPGEWIG Tarra, BVM en BKM SLEEP veilig en KAMP sonder sorge


DIENS en herstel jou woonwa self KRY só die regte rybewys
SÓ WERK DIT Van enjins tot inloopremme

R50,00 (BTW ingesluit) Ander lande R52,50


Namibië N$52,50
#2
KAMPGIDS 2016

REDAKSIE
WAARNEMENDE REDAKTEUR DIRK KOK dirk.kok@wegsleep.co.za
JOERNALISTE LEON BOTHA leon.botha@wegsleep.co.za
en SCHALK JONKER  schalk.jonker@wegsleep.co.za
UITLEGKUNSTENAAR DOMINIC WIENAND
MEDEWERKER KARIN HAMMOND
TEKSREDAKTEUR PETER VAN NOORD
HOOF: DIGITAAL ZIGI EKRON zigi.ekron@wegsleep.co.za
WEBREDAKTEUR ANNEMIE LOMBARD

HOOFBESTUURDER: LEEFSTYL CHARLENE BEUKES


UITVOERENDE FINANSIËLE HOOF: LEEFSTYL
RAJ LALBAHADUR
HOOFBESTUURDER: SPORT EN ONTSPANNING
LOUISE MENY-GIBERT
UITGEWER NERISA COETZEE
FINANSIËLE BESTUURDER MUNEEB ADAMS
SIRKULASIEHOOF LEONI VOLSCHENK
KLEINHANDELSHOOF: SIRKULASIE ANDRELINE VAN TONDER
SIRKULASIEBESTUURDER RIAAN WEYERS
riaan.weyers@media24.com

ADVERTENSIEVERKOPE
NASIONALE VERKOOPSBESTUURDER:
MOTOR- EN REISTYDSKRIFTE DANIE NELL

Hou hom byderhand


 082 859 0542  danie.nell@media24.com

JEANINE KRUGER  082 342 2299


 jeanine.kruger@media24.com
KARIEN STEENKAMP  082 920 8075
 karien.steenkamp@media24.com
LIZEL PAUW  082 876 8189  lizel.kok@media24.com
NICK FITZELL  071 430 6311  nick.fitzell@media24.com
SANETHA MEINTJIES  084 416 5797
 sanetha.meintjies@media24.com
Julle het gepraat en ons het geluister... en oor veilig sleep. Die Kampgids vertel SHARLENE SMITH  083 583 1604  sharlene.smith@media24.com
WegSleep se eerste Kampgids vir slepers ook vir jou hoe jy self jou wa kan diens en THEA THOMAS  078 450 7771  tthomas@media24.com

en kampeerders wat in 2012 verskyn het, hoe jy hom moet onderhou en oppas om ADVERTENSIES MADRÉ MOSTERT, JADE CUPIDO,
was ’n wegholsukses. Dit het vinnig uitver­ nog jare se kampvreugde uit hom te put. PAIGE VILJOEN, BRIGITTE BLANCKENBERG
koop en ons het daarna baie navrae gekry En daardie stringe syfers van die verskil­ PRODUKSIE KERRY NASH en GERDA ENGELBRECHT
van mense wat nog ’n eksemplaar soek. lende GPS-koördinate, al daardie be­lang­ BEMARKING LISE COETSEE  lise.coetsee@media24.com
Daarom het ons die gids vir jou hersien, AANLYNWINKEL KELYN DONOUGH  kelyn.donough@media24.com
rike syfers op jou wa se bande en die instel
bygewerk en nuut gemaak. van jou wa se DStv-skottel word vir jou
Byna die helfte van die inligting in die maklik gemaak. KONTAK ONS
DONVÉ MYBURGH  021 443 9830  donve.myburgh@media24.com
WegSleep Kampgids 2016 wat jy in jou Die lekker van die Kampgids is dat jy nie KAAPSTAD
hand vashou, is nuut en opgedateer. Ons alles hoef te memoriseer nie. Gee vir hom POSADRES WegSleep, Posbus 740, Kaapstad 8000
STRAATADRES 4de verdieping, Absa-gebou,
fokus onder meer op sleepkwessies wat ’n plek in jou sleepvoertuig se mossienes h.v. Adderley- en Riebeekstraat, Kaapstad 8001
die laaste tyd in die kollig was – soos die of in jou wa en haal hom uit wanneer jy JOHANNESBURG
POSADRES WegSleep, Posbus 785266, Sandton 2146
sleeprybewys en die verwarring en onse­ nie presies kan onthou hoe om jou wa se STRAATADRES Kikuyustraat 6, Sunninghill 2191
kerheid oor hoeveel jy nou eintlik in jou remskoene te diens of watter kleur draad
wa mag laai en wat jy met jou voertuig in die ligteprop die een vir die regterflik­ Printed by DRUKWERK
mag sleep. Dis egter nie ’n reël- óf hand­ kerlig is nie. Of haal hom uit as jy sommer A division of Novus Holdings
Paarl Media Kaap,
Tel. 021 550 2400 VERSPREIDING
boek soos jou algebraboek in matriek nie. net langs die kampplek se swembad wil sit Alle regte word ON THE DOT
voorbehou.
Dit is ’n praktiese lekkerleesgids, ’n na­- en ontspan.
slaangids wat daarop gemik is om dinge Lekker lees, lekker en veilig sleep... en
© Kopiereg WegSleep. Alle regte voorbehou. Gedeeltelike of
op die pad en in die kampplek nóg aan­ lekker kamp! algehele reproduksie sonder die skriftelike toestemming van
genamer te maak. die redakteur is streng verbode.

Teen die tyd dat jy hom deurgelees het,


sal jy die sleepregulasies en reëls ken en
jy sal kan saam gesels oor onder meer
tarra, BVM, BKM en die EB-rybewys, die
sleepvermoë van diesel- en petrolenjins, WAARNEMENDE REDAKTEUR

WegSleep Kampgids 2016 3

You might also like