You are on page 1of 5

JANUARIE 2019 | UITGAWE 18 | WWW.WEG.CO.

ZA

R60,00 (BTW ingesluit)


Namibië N$62,50
JH B /A/REV
10028129JB/
DIE NUWE
TOYOTA
RUSH
VANAF R299 900*

Die nuwe Toyota Rush is só ekstra, en gestileer met die bestuurder in gedagte, en dis jý. Geskep vir die koel, die avontuurlustige
en die reis-honger. Met ‘n diensplan van 6 dienste / 90 000 km* en Waarborg van 3 jaar / 100 000 km was ekstreme avontuur
nog nooit meer bekostigbaar nie! Dis tyd vir jou om die Rush lewe te lei.
*Bepalings en voorwaardes geld.
BESPREEK ‘N TOETSRIT VANDAG OP. www.toyota.co.ca
Inhoud BESTEMMINGS

KAMPBESTEMMING
38

JAN TUISBLY 62

#18 | Januarie 2019


ELKE MAAND
REDAKTEURSBRIEF............................................................. 4
BRIEWE ......................................................................................... 6
DIGITAAL ................................................................................. 10 KAMP & KATROL 76
MIC SE RUBRIEK ................................................................ 12
NEELS SE STOEPTENT .................................................. 14
NUUS .......................................................................................... 16
NUWE RYGOED................................................................... 28
RY-INDRUK ............................................................................ 34
LESERSTORIE ....................................................................... 78 4x4-BESTEMMING 52 MY PLEKKIE
74
WOONWATOETS ............................................................... 94
KAMPKOS ...........................................................................100
TOERUSTING ....................................................................104
SLEEPTOETS
KAMBOFFIN .....................................................................108
4x4-PROFESSOR ...........................................................110
MY WIELE ............................................................................114
JOU FOTO ............................................................................116
BLOKRAAI ..........................................................................119
RUBRIEK ..............................................................................136
IETS ANDERS ...................................................................138 NISSAN NAVARA 2.3 D LE 4x2 86

70
ROETES WAT ROEP
Skaars twee uur se ry noord van Kaapstad
is ’n raakvat-naweekbestemming waar jy
saam met jou mense kan kuier en op drie
4x4-roetes speel met jou veldryer.

www.weg.co.za Weg! Ry & Sleep Januarie 2019 | 3


Op 2019! REDAKSIE
REDAKTEUR SCHALK JONKER  schalk.jonker@media24.com
JOERNALISTE LEON BOTHA leon.botha@media24.com
CYRIL KLOPPER cyril.klopper@media24.com 
KYLE KOCK   kyle.kock@media24.com

E
UITLEGKUNSTENAARS DOMINIC WIENAND dominic.wienand@media24.com
k is nie regtig een vir Nuwejaarsvoornemens nie en OWEN WILLOUGHBY owen.willoughby@media24.com
my redes is heel eenvoudig: Ek is nie baie goed met TEKSREDAKTEUR PETER VAN NOORD peter@subteks.co.za
KOSREDAKTEUR ALETTA LINTVELT
die uitvoering daarvan nie en daar kom gewoonlik
MULTIMEDIA MARCELLE VAN NIEKERK marcellevanniekerk@media24.com
dadels van.
In 2018 het ek nie méér geoefen, gesonder geëet óf Coke UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSON
UITVOERENDE HOOF: DRUKMEDIA RIKA SWART
Zero saam met my brandewyn begin drink nie. Ek het ook HOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA
nie na Botswana gereis nie, ek was nie één keer in die Seder­ HOOFBESTUURDER: MAANDELIKSE TYDSKRIFTE NERISA COETZEE
HOOF: PROJEKBESTUUR RAJ LALBAHADUR
berg nie en van al my planne om ons huis op te knap het FINANSIËLE BESTUURDER MUNEEB ADAMS
daar net mooi niks van gekom nie. As ek my dus aan die SIRKULASIEBESTUURDER RIAAN WEYERS riaan.weyers@media24.com
begin van laasjaar al hierdie dinge voorgeneem het, sou dit SAKEBESTUURDER: VERKOPE DANIE NELL
nou ’n redelik teleurstellende stand van sake gewees het. danie.nell@media24.com
SAKEBESTUURDER: JOHANNESBURG EN DURBAN TAMMY HOLTSHAUSEN
En kom ons wees nou maar eerlik: Daar is genoeg dinge in
 011 217 3022  tammy.holtshausen@media24.com
hierdie wêreld wat ’n mens teleurstel. Ek het werklikwaar nie nodig dat ek mysélf ook
nog loop en verwyt nie. ADVERTENSIEVERKOPE
JEANINE KRUGER 082 342 2299
Ek lees die anderdag ’n rubriek op die Chicago Tribune se webwerf waarin ene Jackie jeanine.kruger@media24.com
Pilossoph gesels oor Nuwejaarsvoornemens. Jackie meen daar steek waarde in om vir LIZEL PAUW  082 876 8189 lizel.kok@media24.com
NICK FITZELL  071 430 6311 nick.fitzell@media24.com
jouself mikpunte vir ’n nuwe jaar te stel, want dit gee jou hoop en inspirasie, en sorg SANETHA MEINTJIES 084 416 5797
vir ’n mate van doelgerigtheid. sanetha.meintjies@media24.com
SHARLENE SMITH 083 583 1604 sharlene.smith@media24.com
Sy waarsku egter dat ’n mens die jaar wat verby is, deeglik in oënskou neem vóór jy
THEA THOMAS 078 450 7771   tthomas@media24.com
jou doelpale vir die volgende 365 dae oprig. Sy stel voor jy vra jouself ’n klompie sleutel­
vrae af oor die vorige jaar. En as jy eerlik is, sal die antwoorde jou help met jou voor­ KOMMERSIËLE REDAKTEUR GERDA ENGELBRECHT
KOMMERSIËLE BESTUURDER LISE COETSEE
nemens vir die komende jaar. Dan sal jy jouself waarskynlik ook nie so verwyt oor die KOMMERSIËLE HOOF: PROJEKTE FRANCOIS MALAN
voornemens wat gesneuwel het nie. BEMARKING ROXANNE CLOETE
BEMARKINGSASSISTENT ANDILE NKOSI
Het ek genoeg tyd deurgebring saam met my geliefdes? Het ek my medemens met UITLEGKUNSTENAAR: ADVERTENSIES MEGAN LUITERS
deernis behandel? Het ek genoeg vir my vrou gewys hoe lief ek haar het? Was ek teen­ TEKSREDAKTEUR: ADVERTENSIES BRIGITTE BLANCKENBERG
woordig, begrypend en liefdevol as ouer? Het ek om verskoning gevra wanneer ek moes? PRODUKSIE KERRY NASH
Het ek dankie gesê wanneer ek moes? Het ek my kollegas met respek behandel? Het ek AANLYNWINKEL DONVÉ MYBRUGH   donve.myburgh@media24.com
mense aangespoor? Het ek genoeg pret gehad? Het ek genoeg gereis? Het ek genoeg
KONTAK ONS
nuwe dinge beleef? DONVÉ MYBURGH 021 443 9830   donve.myburgh@media24.com
Ek kan by Jackie se benadering inval. En ek sien uit na 2019. Ja, die 12 maande wat KAAPSTAD
POSADRES Weg Ry & Sleep, Posbus 740, Kaapstad 8000
voorlê, gaan ongetwyfeld vol uitdagings wees, maar kom ons beheer wat ons kan en STRAATADRES 18de verdieping, Absa-gebou,
neem ons voor – sonder om dit ’n voorneme te noem – om elke oomblik voluit te leef. Adderleystraat 4, Kaapstad 8001
JOHANNESBURG
En aan die einde van die jaar spyt te wees oor niks nie. POSADRES Weg Ry & Sleep, Posbus 785266, Sandton 2146
Veilig reis! STRAATADRES Kikuyustraat 6, Sunninghill 2191

INTEKENINGE, HERNUWINGS EN NAVRAE


GEDRUKTE UITGAWE
BAK MOOI BROODJIES OP JOU KAMPKOLE
BL.100 REDAKTEUR 087 740 1033 (internasionaal)
#18 JANUARIE 2019 | UITGAWE 18
| WWW.WEG.CO.ZA wegint@media24.com
schalk.jonker@media24.com
JANUARIE 2019

 SMS “weg” na 32361 (R1 per sms)

INBELSENTRUM-URE
Maandae-Vrydae 08:00-16:00

GROOT-KAROO Saterdae 08:00-12:00


WEG RY & SLEEP

SLEEPTOETS
Raak weg op 300 km se veldryroet
es
4x4-prof
Wat is jou
Agt veldwagters in uniform, DIGITAAL
NAVARA-KLEINBOET   087 741 3177 | mysubs.co.za/magazine/weg-ry-sleep
elkeen gewapen met
bakkie sonder
wys sy staal ’n kappie?
   suppport@mysubs.co.za
Kamp tussen die
BELA-BELA • KAROO-

diere en fynbos
by Tulbagh
’n R1-masjiengeweer, omsingel
Bela-Bela
jou. Jy wonder wat op aarde
NASIONALE

bad, DRUKWERK CTP VERSPREIDING


ONS RY Watersports by Warm
Renault Duster Klein-Kariba en ’n luuks
e Alle regte word voorbehou.
PARK • TULBAGH •

Isuzu D-Max (stiller) kampplek


BMW X4
BOEGOEBERG-4x4 ’N PRETPARK
VIR JOU VELDRYER BL. 70 jy verkeerd gedoen het.
BOEGOEBERG-4x4

WOONWATOETS
SHERPA TINY LITE HI-RIDER Weg Ry & Sleep is ’n lid van

bl. 53
Gerat vir die grondpad die Ouditburo vir Sirkulasie

NUUS
BUNDU TRAILERS
R60,00 (BTW ingesluit)
Namibië N$62,50

se eerste boswoonwa © Kopiereg Weg Ry & Sleep. Alle regte voorbehou. Gedeeltelike of algehele
kers bl. 104
18
Toerusting Nader aan die natuur met dié sakpas verky reproduksie sonder die skriftelike toestemming van die redakteur is streng verbode.

Voorbladhooffoto Cyril Klopper (Karoo- nasionale park)

4 | Januarie 2019 Weg! Ry & Sleep

You might also like