You are on page 1of 5

BOOGJAG VLIEGHENGEL

JANUARIE 2019 NO. 01144 KLIPSPRINGER FORELLE


RSA R39.90 TEEN DIE BERG
(BTW INGESLUIT)
STOOK DIE
NAMIBIË N$42.00 ADRENALIEN
Die tydskrif vir die jagter en bewaarder/The magazine for the hunter and conservationist

JAGSTORIES
OP DIE PLATTE
VAN JOU POTE

COLD, COLDER,
COLDEST

01144

9 770259 935002
INHOUD
BOOGJAG VLIEGHENGEL
JANUARIE 2019 NO. 01144 KLIPSPRINGER FORELLE
RSA R39.90 TEEN DIE BERG
(BTW INGESLUIT)
STOOK DIE
NAMIBIË N$42.00 ADRENALIEN
Die tydskrif vir die jagter en bewaarder/The magazine for the hunter and conservationist

JAGSTORIES
OP DIE PLATTE
VAN JOU POTE

COLD, COLDER,
UITGAWE: JANUARIE 2019 COLDEST

.458 LOTT
TEL: 012-485-9382 FAKS: 012-485-9364

ARTIKELS
.303 BR
DEFENDING Sjirurgie met
'n grootmeneer Privaatsak X202, Pretoria, 0001
THE EMPIRE Xcelpark, h/v Lynnwood- en Roderickstraat,
NOSTALGIE LYNNWOOD, 0081
TELESKOOP
As die
14 DIE RAM IN DIE RIETE
’n Special
op ’n special
swaers
jou laat INLIGTING OOR DIE SA JAGTERS-
KOOS BARNARD SWOEG EN WILDBEWARINGSVERENIGING
SHOTGUN Tel: 012-808-9300 faks: 012-808-9344
CAMERAS
20 SJIRURGIE MET ’N .458 LOTT
SAJWV: LEDENAVRAE, Tel: 012-808-9300

ANDRIES MARAIS WOW REDAKSIE


AFRICA! REDAKTEUR: Koos Barnard
Die
Die ram
ram in
in die
die riete
01144

23 CARTRIDGES - .458 LOTT


riete 9 770259 935002 Koos.Barnard@media24.com
Tel: 012-485-9401
OP DIE VOORBLAD SUBREDAKTEUR (VRYSKUT):
24 SHOTGUN CAMERAS Rietbokke is relatief skaars maar hul
Eunia Barnard (Artikelnavrae & taalversorging)
Eunia.Barnard@media24.com
CHARLES DUFF getalle op baie wildplase is groot Tel: 012-485-9402
genoeg om volhoubare jag toe te laat. SUBREDAKTEUR:

28 AS DIE SWAERS JOU LAAT FOTO: Koos Barnard. Marisa Beeton (Taalversorging)
Marisa.Beeton@media24.com Tel: 012-485-9350
SWAARKRY UITLEGKUNSTENAARS:
COBUS A. ERASMUS Marthie van Dyk (Uitleg en produksie)

RUBRIEKE Marthie.vanDyk@media24.com
Tel: 012-485-9404 Faks: 086-559-8004
Malinda Craythorne (Advertensie-ontwerp)
4 IN MY VISIER Malinda.Craythorne@media24.com
Tel: 012-485-9405 Faks: 086-535-4073
KANTOORBESTUURDER:

6 BOSPOS – SÊ JOU SÊ
Maphuti Mongatane (Navrae/Administrasie)
Maphuti.Mongatane@media24.com
Tel: 012-485-9382 Faks: 086-535-4058
MEDEWERKERS:
8 SNELVUUR Herman Jonker
Kassie Kasselman
Cassie Nienaber
12 DOOIERUS – ONGEDIERTES Johan van Wyk

IN DIE OVERBERG ADVERTENSIES


30 THE .303 BRITISH – BESIGHEIDSBESTUURDER: Dirk Lamprecht
DEFENDING THE EMPIRE 49 KOEL KATOETERS
012-485-9356 / Dirk.Lamprecht@media24.com
JOHAN VAN WYK
ADVERTENSIEKONSULTANT:
Jacques Boshoff 012-485-9357/079-528-8793
34 COLD, COLDER, COLDEST 52 BOKSPOG Franco Jooste 012-485-9351/072-2500-201
KOBUS DE KOCK
INTEKENARE-NAVRAE:
BRAAI EN BROU Tel: 087-353-1300/Faks: 086-296-6681
SMS: 32361
E-pos: subs@media24.com
42 RIETBOKRESEPTE Webtuiste: www.sahunt.co.za
EUNIA BARNARD

42 MEDIA24 WEEKLIKSE TYDSKRIFTE


HOOFBESTUURDER: Minette Ferreira
UITGEWER: Theuns Venter
ADMINISTRASIE: Johan Terblanche

34 SIRKULASIEHOOF: Johan Sadie


SIRKULASIE: Armand Kasselman
INTEKENARE: Elmarie Eygelaar
HOOF MEDIA24-TYDSKRIFTE: Ishmet Davidson
HOOF FINANSIES-TYDSKRIFTE: Raj Lalbahadur
DRUKKER:
38 Printed by
DIE RAM TEEN DIE BERG Paarl Media Cape, 10 Freedom Way,
Marconi Beam, Milnerton, 7441.
REAN STEENKAMP
A division of Novus Holdings

BOEKRESENSIE
UITGEGEE & VERSPREI:
Media24 (Reg. no. 05/038385/06),
44 FOREL- EN VLIEGHENGEL IN Heerengracht 40, Posbus 2271, Kaapstad, 8000

SUID-AFRIKA 62 DIE LAASTE ELAND/DIE KEI-


© Kopiereg SA JAGTER/HUNTER. Alle regte voorbehou. Me-
nings van medewerkers, rubiekskrywers en korrespondente word
GERHARD DELPORT
SERVOËL OOR NAMALAND nie noodwendig deur SA JAGTER/JAGTER onderskryf nie. Die
redakteur behou die reg om artikels en briewe te verander en/

54 ’N SPECIAL OP ’N SPECIAL of te verkort. Die uitgewer aanvaar geen aanspreeklikheid vir die

JOHAN VERWEY SAJWV inhoud van advertensies nie.

SA JAGTER/HUNTER ruil nie advertensiespasie


of gunstige redaksionele verslae oor produkte
58 OP DIE PLATTE VAN JOU POTE 50 KERSBOODSKAP en/of jagbestemmings vir gratis jagte of pro-
dukte nie.
DAWIE STRAUSS CARL ARNOLD
JANUARIE 2019 | SA HUNTER 3
IN MY VISIER | Deur KOOS BARNARD

KEN JY DIE PAD?

V
ertel die ou domi- hand. “Neuk reguit aan nou tot wattelhout uit jou gestel terwyl strand agtergekom.
nee eendag hoe hy by die grootpad. Ek weet nie jou skedonk die myle vreet huis Wat van nuwe skoene? Ver
na die oorlog met sy hoe jy mense hemel toe wil lei toe. Dink slotaksies en snellers, stap is dalk jou voorland en jou
1947 Ford-bakkie as jy nie eens jou weg hier op kruit en koedoebiltong of bos- een knie lol hoeka. Nuwe skiet-
(hulle het mos sul- aarde kan vind nie.” bok en bekruip. Om ’n pad reg stokke dalk ook, wild is duur, jy
ke lekker groot modderskerms Nou vra ek ook, “Ken jy die te vat, moet jy in die stemming kan nie bekostig om te kwes
en breë treeplanke gehad) diep pad?” Almal se mouters staan daarvoor kom. nie. En natuurlik moet jy skiet-
in die rooi Kalahari huisbesoek mos reggedraai om op ’n stywe By die huis gekom, loer da- baan toe om die nuwe ammuni-
gedoen het. galop see toe weg te spring, delik in die kluis. Olie die ok- sie of ladings te gaan toets.
Teen sononder trek hy weg maar dis nie eintlik die pad wat kerneuthoutkolf, voel of al die Ja manne en dames, die nuwe
vanaf ’n korrelkop-oom se ek bedoel nie. Dis nie ’n pad skroewe vas is, haal die geweer jaar lê braak, sy jagpaaie kron-
plaas. Naby die huis is daar ’n wat rêrig saak maak nie. Ek oor en lê ’n bietjie aan (ja, dit ís kelrig en ongekaart. Verdwaal
kraalstelsel met ’n paar hekke praat van ander paaie... Bosveld ’n buffel op die grasperk, nie ’n dus gerus daarop, maar vra kort-
waardeur hy moet ry, maar hy toe, K’roo toe, Kalahari toe. hadeda nie). kort pad by al die plekke waar
let nie mooi op nie en glip deur Noord-Kaap se olienhoutbos- Sodra die kinders se skool- ander jagters ook gereeld ver-
die verkeerde hek. Verdwaal veld en Suidwes se diep suide of boeke oorgetrek is, vat die pad dwaal, want voor jy jou kom
was sy voorland en ’n uur later kameeldoringboomveld toe. geweerwinkel toe (laat genoeg kry, is dit winter en tyd om die
is hy terug by die oom. Moet nou nie vir my sê, ja jy tyd daarvoor toe, dis groot ver- pad van Google Maps te vat.
Hy vra wéér pad en die oom ken hom want Google Maps het dwaal). Daar’s allerlei nood- Mooi loop!
spring sommer op die Ford se jou gewys nie. Die rêrige pad is saaklikhede waarsonder jy nie
treeplank. “Ry reguit hier af,” veel meer kronkelrig. Ene waar- kan klaarkom nie. Vir 2019...
beduie die oom. “Draai links... op jy moet versuim en dit stuk- nuwe koeëls wat doodter skiet
weer links en ry deur die hek.” stuk ontdek. as dié wat jy in 2018 gebruik
“Slap regs nou...” skrou die Sy vertrekpunt is daar waar jy het. Nuwe kalibers en gewere
oom. “Reguit, draai regs...” Ter- die seesand tussen jou tone uit- ook. Bekyk en bevoel hulle. En
wyl die Ford deur die dik sand vryf en jou mouter se neus huis wat van daardie oulike nuwe
skuifel, spring die oom van die toe draai. Kry nou vis, kreef, skoupie op die rak? Jou oë raak
treeplank af en beduie met die strandsambrele, sonolie en nat juis nou swakker, het jy op die

4 SA JAGTER | JANUARIE 2019

You might also like