You are on page 1of 2

Sakeman vermoor

Roofbende skiet VS-motorhandelaar in Gauteng 2

Volksblad
SATERDAG Wenner van
McCall­trofee

NUUS MET
MENING
Netwerk24.com
Saterdag 15 Julie 2017 R7,20 (BTW ingesluit)
Kyk hoe ruim
Olly stad op

11
4
Hoofleier stap voor
Só bly Proteas
‘middelmatig’
3

Fotobeeld van
Cravenweek
12
’n Gesinsbeweging met ’n sterk klem op gesinne waar almal tuis voel, is die toekomsvisie van Die Voortrekkers se hoofleier. Dr. Danie Lang­
16817
ner, hier by sy gesin, is gister onder dié ou olienhoutboom, bekend as die Samesweringsboom, op die plaas Onze Rust by Bloemfontein inge­
huldig. Die Langner­gesin, van Centurion, wil die voorbeeld stel dat ’n gesin saam pret in Die Voortrekkers kan hê en tuis voel. Die Langners
is van links, voor: Carike (13), Duané (9), ma Melanie, Merie (9), pa Danie en Anneke (17); agter: Niël (14) en Daniël (13).Foto: MLUNGISI LOUW

9 771018 699005

X1TPR1ER-VB150717
2 NUUS 15 Julie 2017 | Volksblad

Handelaar
in motors
sterf ná
skietery
Jannie van Schalkwyk se bakkie het vermoedelik weens smeulende grassaad aan die onderstel aan die
brand geslaan. Foto’s: FACEBOOK Roofbende oorval hom
Brandende bakkie laat Facebook gons Marguerite Vermeulen

’n Jong motorhandelaar van


Charné Kemp “Ek, my dogter Karli (3), my die bestuurderskant uitgetel. Bethlehem is Donderdagaand in
pa, Charl (73), en twee wer- My pa het probleme met sy Meyerton doodgeskiet toe hy en
Dramatiese foto’s van ’n bran- kers, Salman Riet en Johan knie en het gesukkel om oor nog twee mense by ’n huis in
dende Ford-bakkie van ’n boer Counter, het op 18 Junie van- die middelmannetjie te klim Gauteng deur ’n roofbende oor-
van Hanover is die laaste tyd jaar in die veld op die plaas om by die bestuurdersdeur uit val is.
wyd op Facebook gedeel. De Rust gewerk. te klim. Drikus Wessels van Bethle-
Jannie van Schalkwyk (40) “Ons het vroegoggend met “Ek het gesien die vlamme hem sê sy seun Flippie (27) het
se Ford-bakkie was net ’n die bakkie vertrek. Ek het is erg. Ek het gou die bakkie hom Donderdag omstreeks 15:00
bietjie ouer as drie maande rook geruik en uitgeklim. op ’n droë pan, weg van die gebel en gesê hy gaan na ’n ge-
“met 9 500 km op die klok” toe Gras het aan die bakkie se on- grasveld, getrek. Ek vermoed bruikte motor in Meyerton kyk.
dit ’n maand gelede op die derkant gesmeul. Ek het al die die vlamme het ’n dieselpypie Flippie het met gebruikte mo-
plaas uitgebrand het. gras en grassaad aan die reg- beskadig. Lekkende diesel het tors gespekuleer.
Van Schalkwyk se Facebook- terkant en rondom die uitlaat- die brand vererger. Die bakkie Anton Pienaar en Flippie se
plasing oor die voorval is bin- pyp goed skoongemaak. het net daar uitgebrand.” vriendin, Natasha la Grange,
ne twee dae meer as 2 200 keer “Ons het ’n paar honderd Dit was nogal traumaties vir het saam met hom na Meyerton
gedeel. meter verder by die kraal stil- almal, sê hy. gery.
“Ek kan nie glo die foto het gehou. Ons was seker twee Hy vermoed gras wat aan Volgens Drikus het hulle om-
so vinnig oor die land heen uur of meer met die skaap be- die linkerkant van die onder- streeks 18:00 by die huis in Flippie Wessels Foto: FACEBOOK
versprei nie,” sê hy. sig, toe ons weer vertrek. stel vasgesit het, het gesmeul Boundaryweg by Ophir Estates
Van Schalkwyk is dankbaar “Sowat een kilometer verder en aan die brand geraak. in Meyerton aangekom waar lehem, het geskryf: “Jis ou . . .
dat hy, sy dogter, sy pa en het Johan van die voertuig af- “Die Ford-agentskap in die hulle na die motor sou gaan kyk Jy gaan gemis word!”
twee werkers sonder beserings gespring. Ek het gestop en ge- dorp het onmiddellik gerea- het. La Grange het op Flippie se
veilig uit die bakkie kon kom sien hy trap vlamme in die geer toe ek ’n foto van die Vier mans het skielik op die Facebook-profiel geskryf: “Die
wat heeltemal uitgebrand het. veld dood. Ek het besef dit brandende bakkie aan hulle toneel verskyn en vuurwapens drie maande saam met jou was
Volgens hom het die bakkie kom van die bakkie af. gestuur het. Hulle het ’n voer- op hulle gerig. die beste tyd van my lewe. Ek is
vermoedelik weens smeulende “Die veld aan die passasiers- tuig aan my geleen totdat ek Flippie het sy vuurwapen te lief vir jou, Flippie Wessels. Rus
gras aan die onderstel aan die kant van die bakkie het begin ’n skikking met die verseke- voorskyn gebring. in vrede, my hero.”
brand geraak en uitgebrand. brand. Ek het my dogter by ringsmaatskappy bereik het.” ’n Skietgeveg het uitgebreek, Marinda Groenewald se bood-
waarin Flippie ernstig gewond skap was: “Ons almal het saam
is. Die aanvallers het gevlug. grootgeword en min het ek ge-
Pienaar en La Grange is sover weet dat ek jou vir die laaste
bekend nie beseer nie. keer sou sien twee naweke gele-
Kol. Lungelo Dlamini, polisie- de. Ons gaan jou mis, jy was so
woordvoerder, sê Wessels is in ’n awesome mens!”
sy rug en skouer gewond en het Karmen Cloete het geskryf:
later in die hospitaal aan sy “My hart is so seer. Jy sal vir
wonde beswyk. altyd onthou word! Jy was ’n
Hy sê die verdagtes het gevlug wonderlike mensie. R.I.V.”
sonder om iets te steel. Niemand Attie Kapp het gesê: “My hart
is nog in hegtenis geneem nie. is stukkend. Gaan jou baie mis,
Drikus sê sy seun het voluit my vriend. Rus sag, jou le-
gelewe en het goeie dinge vir gend . . .”
die mense rondom hom gedoen. Flippie word ook deur sy ma,
Vriende en familie het gister Erika Venter van Bloemfontein,
vroeg reeds hul medelye op en nog ’n broer, Drikus, ook van
Jannie van Schalkwyk het sy bakkie op ’n pan op sy plaas buite Hanover getrek sodat die veld nie aan Facebook betoon en foto’s en Bethlehem, oorleef. Hy was ’n
die brand slaan nie. herinneringe van hom gedeel. oudleerling van die Hoërskool
Sy broer Johan, ook van Beth- Witteberg in Bethlehem.

Polisie se 10111-werkers dreig om te staak


Jeanelle Greyling Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te te evalueer. aan die SAPD oorhandig is. werk kwalifiseer nie, sal heront-
genl. Riah Phiyega, ’n voormali- Die taakspan het toe aanbe- “Die SAPD weier om die plooi moet word, lui die kennis-
Werknemers van die polisie ge nasionale polisiekommissa- veel dat die beamptes se salaris 10111-werknemers te bevorder gewing.
se 10111-inbelsentrums oor die ris, het die verwagting by hulle van vlak 5 tot vlak 7 verhoog en oorweeg dit om hulle ingevol- Vroeër is berig dat die 10111-
land heen dreig om Woensdag te gewek dat hulle bevorder gaan word. ge die Polisiewet aan te stel, werknemers nie deel van die
staak indien daar nie aan hul ei- word. “Die werknemers by inbelsen- waar hulle nou ingevolge die polisie wil word soos voorgestel
se gehoor gegee word nie. Luidens ’n vorige mediaver- trums van ander staatsdeparte- Staatsdienswet aangestel is,” sê is nie, aangesien hulle dan al-
Hul vakbond, die Suid-Afri- klaring van Sapu het Phiyega mente is hoër gegradeer as dié Sapu. mal op die vlak van konstabel
kaanse Polisie-unie (Sapu), sê in ’n taakspan aangestel om die in- by die 10111-sentrums,” lui die Dié werknemers wat nie inge- moet begin werk, ongeag hul se-
sy kennisgewing aan die Suid- belsentrum-personeellede se pos- kennisgewing wat op 11 Julie volge die Polisiewet vir die nioriteit.

You might also like