You are on page 1of 1

OASE Gemeente – Hier is ek

[Intro]
Em C G Bm

[Verse 1]
Em C G
My God is die Een wat berge verskuif
D Em
My naam in die palm van Sy hand geskryf
C G
Skepper van die sterre son en maan
Bm Em
U wat ook tyd maak om by my stil te staan

[Chorus]
C G
Wie is ek, wie is ek
Bm Em
Dat U my so lief het dat U aan my dink
C G
Wie is ek, wie is ek
D
Dat U my roep

[Instrumental]
Em C G Bm

[Verse 2]
Em C G
My Vader die Koning Skepper Gees
Bm Em
Na U lewe U liefde smag ek meer en meer
C G
Al val daar n duisend aan my sy
Bm Em
Sal ek nie vrees nie U beskerm my

[Chorus]
C G
Hier is ek, Hier is ek
Bm Em
N kind van die Koning geroep vir die eeue
C G D
Met n legioen van engele stuur my uit

[Instrumental] [Rap]
G Gsus2 G Gmaj7

[Chorus]
G D Em
Hier is ek, hier is ek
C G
Wagtend in U hande, gehoorsaam aan U stem
D Am
U hart rig my nou na n wereld in nood
G
Hier is ek

You might also like