You are on page 1of 7

I R

V
T E ES
E R S I
K
K M E I
E
L &
ES
L UNS
E
Lede van die EDULIS Biblioteek/Bronnesentrums kan hierdie en
soortgelyke bronne uitneem.
SE
Saamgestel deur J Cloete, November 2014

1st Floor, Middestad Mall / Private Bag X9099 1ste Vloer, Middestad Mall / Privaatsak X9099
Charl Malan Street, BELLVILLE 7530 / CAPE TOWN 8000 Charl Malanstraat, BELLVILLE 7530 / KAAPSTAD 8000

Tel: 021 957 9618 Fax: 021 948 0748 Tel: 021 957 9618 Faks: 021 948 0748
E-mail: edulis@pgwc.gov.za E-pos: edulis@pgwc.gov.za
http://edulis.pgwc.gov.za http://edulis.pgwc.gov.za
SEUNS EN LEES

Wat seuns graag lees RAADPLEEG HIERDIE WEBWERFBRONNE


Me read? No way! A practical guide to improving boy’s reading skills (Booklet in pdf format)
“They like to read what’s foolish, not schoolish”
http://www.edu.gov.on.ca/eng/document/brochure/meread/meread.pdf
Boeke wat hul nuuskierigheid en verbeelding prikkel en alledaagse leefwêreld weerspieël
Boeke met onderwerpe waaroor seuns kan gesels, kan argumenteer, kan maak en gebruik
Boeke wat hulle selfbeeld weerspieël en dit waarvoor hulle aspireer
Overcoming the obstacle course: Teenage boys and reading
Boeke wat hulle vermaak en laat lag, waarin ondeundheid en kattekwaad voorkom
http://www.teacherlibrarian.com/tlmag/v_30/v_30_3_feature.html
Fiksie wat op aksie fokus eerder as op emosies
Reeksboeke soos Thomas@ en Harry Potter
Wetenskapfiksie, fantasie en boeke oor magsfigure,
If your boy won’t read ….. Find some good suggestions
Instruksie-handleidings oor motors, skaatsplanke, stokperdjies
http://content.scholastic.com/browse/article.jsp?id=1543
Visuele boeke en boeke met ‘n multimedia element
Omstrede tekste om oor te argumenteer
Boeke oor hul belangstellingsveld en oor dinge wat hulle kan doen en aanpak Boys and books
Ontvlugtingsleesstof http://www.reading.org/publications/reading_today/samples/RTY-0408-boys.html
Humoristiese tekste maak seuns opgewonde en kan hul so vir lees gewen word
Seuns identifiseer graag met ‘n karakter wat met soortgelyke uitdagings en grootwordkwessies
worstel, hoe hy probleme oorkom en hoe hy sy pad in die wêreld uitkap. Gender and literacy resources
http://www.nationalliteracytrust.org.uk/
database/boys/Boysres.html
Wat ons kan doen
Begin met dit waarvoor seuns lief is en waarvoor hulle ‘n passie het. As dit fietse of sport is, kry Readingrockets
boeke daaroor. http://www.readingrockets.org
Gee boeke as geskenke, laat dit by hul stokperdjies of belangstellings aansluit.
Vind positiewe manlike rolmodelle wat seuns se gesindheid teenoor boeke kan beïnvloed. Leesgewoontes van seuns en meisies
Stel hulle aan manlike karakters in boeke bekend wat dapper, eerlik, betroubaar, koesterend, be- http://www.capegateway.gov.za
ginselvas is, wat struikelblokke en uitdagings oorkom
Seuns sal die voorbeeld van hul manlike rolmodelle volg, bv ‘n sportafrigter. As hulle hom sien lees, Leesvoorkeure en leesgedrag van Afrikaanse
sal sy geesdrif vir boeke en sy voorbeeld hulle aansteek. kinders
Kry mans-onderwysers , vaders betrokke by leesmotivering, bv pa-seun leessessie. http://www.capegateway.gov.za
Stel seuns bloot aan boeke oor hul gunsteling sportsterre of helde
Voorsien in die belangstelling van meer sensitiewe, minder kompeterende en aggressiewe seuns
Stel boeke beskikbaar wat seunskwessies aanspreek, bv swak selfbeeld, swakhede, boelies en hoe Lessons in learning: why boys don’t like to read
hul bemagtig kan word met lewensvaardighede. http://www.ccl__cca.ca
Neem boeke saam op lang reise.
Seuns moet lees ervaar as ‘n manlike ding
Children’s and young people’s reading habits and preferences
Bou ‘n seunsvriendelike versameling in u biblioteek op
http://www.literacytrust.org.uk

FROM: Me read? No, way! A practical guide to improving boys’ literacy skills,

13
Reeksboeke in die EDULIS Biblioteek versameling: WATTER GENRES VERKIES EN GENIET SEUNS?
Lilie die wensfeetjie E. Thomson
Reënboogdrome D. Meadows  NIE-FIKSIE:
Bessie Hemelbesem J. Oosthuysen
Stalmaats L. Rouw Feiteboeke: seuns is nuuskierig oor nuwighede, uitvindings, die tegnologie
Balletklas L. Erasmus Seuns is dol oor onderwerpe soos:
Reënboogrant Maats M. Snyman Bibliografieë oor helde, sportsterre
Reënboogrant Tieners L. van Niekerk Die ruimte, ontdekkingsreise
Meisies se dinge & … C. Hopkins Sport, sporthelde
Motors, fietse, vliegtuie
Aliens, robotte
Blokraaiselboeke
Wetenskapeksperimente, hoe dinge werk
IS LEES STEEDS BELANGRIK IN DIE TEGNOLOGIESE ERA? Wilde diere, wildbewaring
Lees vorm die kern van opvoeding Oorlogvoering, gevegskuns, wapentuig
Jy moet die wiskunde-probleem kan lees om dit te kan verstaan. Rekenaars , elektronika
As jy nie die wetenskaphoofstuk kan lees nie, kan jy ook nie die vrae beantwoord nie. Stokperdjies
Die ingewikkelde rekenaarhandleiding moet jy kan lees om sy werking te kan verstaan. Kuns- en ontwerp
Visuele tekste
Hoe meer jy lees, hoe meer weet jy. Loopbaangerigte boeke
Hoe meer jy weet, hoe slimmer word jy.
Hoe slimmer jy is, hoe langer bly jy op skool, en hoe meer diplomas verwerf jy.  FIKSIE:
Hoe meer diplomas jy kry, hoe beter is jou beroep en hoe beter lewe jy.
Aksiebelaaide avontuurverhale
Hoe minder jy lees, hoe minder weet jy. Reeksboeke
Hoe minder jy weet, hoe gouer sak jy uit op skool. Vriendskapsverhale
Hoe gouer jy uitsak op skool, hoe gouer en langer bly jy arm. Strokiesverhale
Leerders sak uit omdat hulle nie behoorlik kan lees nie, en dit affekteer al jou Speurverhale
uitslae. Rillers : ’n Baie gewilde genre,veral as dit in reeksboekvorm is.
Armoede en ongeletterdheid loop hand-aan-hand - dit is die teelaarde vir wanhoop en Natuurverhale : Nege- en tienjariges hou die meeste hiervan op grond van hul natuurlike nuus-
tronkstraf. kierigheid op hierdie ouderdom.
Diereverhale : Gewild by jong lesertjies
Fantasieverhale
Spanningsverhale
Misdaadverhale
Humoristiese verhale, grapboeke
Skoolverhale
MXIT IS OLIE OP DIE VUUR Spookstories
Kinders leer hierdie taal aan en so kom dit in klaswerk na vore. Dit is nie bevorderlik vir Verhale oor ander lande : Gewoonlik min belangstelling by ouer leerders hiervoor.
leesvaardighede nie. SMS- taal kan nie geregverdig word in skoolwerk nie, want woorde en sinne Probleemverhale: Min belangstelling by jonger lesers, waardering neem gewoonlik toe met
is onvolledig. Spelling is verkeerd en leestekens word vermy. Dit lei tot verswakte leesvermoë ouderdom, wanneer hul in puberteitstadium is en met probleme begin worstel
wat weer taalvermoë affekteer. Wetenskapfiksie

UIT: Snyman, M. Die leesvoorkeure en leesgedrag van Afrikaanse kinders. 2006 3


Reeksboeke in die EDULIS Biblioteekversameling: Gr. Genre Titel Stand
8-10 Vriendskap, entrepreneurskap Talia 839.363 SCH
Harry Potter J. K. Rowling 9-10 Skuldlas, konflik, Pandora se boks 839.363 ENG
Ouma Hester J. Oosthuysen 9-10 Selfbeeld, skuld, ambisie Mia Malan sepie-ster 839.363 COL
Die Libri- reeks 10 Tienerkwessies Hunks en hamburgers 839.363 VANN
Kuifie Herge 10 Lewenslesse, bemagtiging Blou sjokolade 839.363 NES
Agent Snoet F. Bloemhof 10 Vriendskap, liefde Om ‘n ster te vang 839.363 DUT
Fritz Deelman L. Rousseau 10 Keuses, ideale Drome en dramas 839.363 VANN
Thomas@ - reeks C. Diedericks- Hugo 10 Uitdagings Tiener tantrums 839.363 VANN
Trompie – reeks T. Smith 10-11 Kindermolestering, geweld Stories het vlerke 839.363 VANH
Stalmaats L. Roux 10-11 Bemagtiging, By die lêplek van die leeus 839.363 PRI
Reënboogrant Maats M. Snyman verdraagsaamheid,
Reënboogrant Tieners L. v. Niekerk kulturele diversiteit, vooroordele
Kas vol monsters J. Jacobs 10-11 Betowering, tienerkwessies Betower 839.363VIL
10-11 Spanning, bemagtiging My hart is vol graffiti 839.363 BRI
10-11 Tienerkwessies, romanse Liefde is …. 839.363 AHL
AFRIKAANSFIKSIE WAARBY SEUNS SAL AANKLANK VIND 10-11 Individualiteit, gestremdheid Die hemelklip 839.363 BRI
10-11 Skoolavontuur, tienerkwessies Koshuiskoffie 839.363 NES
10-11 Afsluiting, medemenslikheid Kameelperd se trane 839.363 MCC
Gr. Genre Titel Stand 10-11 Vooroordele, keuses Die vlinder en die surfer 839.363 MOR
3-4 Fantasie-leespret Bleek Bennie se woeste hoes 839.363 SWA 10-12 Verlore drome, oorwinning Klara 839.363 LER
3-4 Seksuele misbruik Drie hoera’s vir Denver 839.363 MAA 11-12 Biografie, ontbering, Die Agterhuis 940.5318 FRA
3-4 Aksie-avontuur Theo en die kattedief 839.363 HAR bemagtiging,
3-5 Fantasie, boelies Die towerpotlood 839.363 OOS Vreemdelingehaat
3-5 Fantasie, pleegouers Daar is vlooie in my bed 839.363 OOS 11-12 Vrese, heling, verhoudings Die dag toe ek my hare losgemaak het 839.363BRU
3-5 Aksie-avontuur Zackie Mostert en die soen 839.363 JAC 11-12 Verset, misbruik, Suiderkruis 839.363 MAL
3-5 Aksie-avontuur Zackie Mostert en die kulkunsie 839.363 JAC pyn , skuld, plaasroman
4-5 Waardes Stories vir piepklein ore 839.363 VAN 11-12 Wanhoop, uitdagings, veggees, Lien se langstaanskoene 839.363 VAND
4-5 Toorkaskenades, fantasie Lillie die heksie se towerkaskenades 839.363 KNI Bemagtiging
4-5 Drome, ambisie Wolfgang Amadeus Muis 839.363 DEV 11-12 Onreg, inspirasie, verhoudings Dans met armmansdogter 839.363 JOO
4-5 Gril-avontuur Die groen hand 839.363 JAC 11-12 Dwelmverslawing, wanhoop, Donker liefde: my verhouding met 362.293 VEN
4-5 Gril-avontuur Die perfekte monster 839.363 JAC bemagtiging heroïen
4-5 Gril-avontuur Hollywood-mummie 839.363 JAC 11-12 Selfskending, ontvlugting, Engel in die hoenderhok 839.363 TAL
4-5 Rolmodel, aksie Cowby Koekemoer van die Klein Karoo 839.363 FER Selfverwesenliking
4-6 Diereverhale Dierefabels 398. 245 AES 11-12 Aktuele tienerkwessie Tot siens, koning Arthur 839.363 FER
4-6 Aksie-avontuur Slym en die beker van geluk 839.363 VIL 11-12 Misbruik, mensehandel, Vicky 839.363 BER
4-6 Speuraksie Sonja Serfontein en die Groot Kaas 839.363 ACK Dwelms, bevryding
4-6 Speuraksie Die geheim van die vlieënde koei 839.363 BAN 12 Verontregting, misbruik Frats 839.363 KAR
4-6 Speuraksie Die pienk skoolspook 839.363 BAN 12 Misbruik, verontregting, Val van die dice 839.363 STA
4-6 Speuravontuur Die kougomstrik 839.363 BAN Verhoudings
4-6 Speuravontuur Speurder Annika kry snuf in die neus 839.363 BOT 12 Verkragting, vergifnis, Woensdag: ‘n ware verhaal van 362.883 LOU
4-6 Pretavontuur, aksie Zackie Mostert druk ‘n drie 839.363 JAC heling verkragting en heling
4-6 opwinding, aksie Zackie Mostert en die gedaante 839.363 JAC
4-6 Pretavontuur, humor Professor Fungus en die zombie-tamaties 839.363 JAC
4-6 Aksie-avontuur Die Kolonel 839.363 STE
11
VERHALE MET MEISIES AS HOOFKARAKTERS 4
Gr. Genre Titel Stand
Gr. Genre Titel Stand 4-6 Strokiesavontuur Die 7 Kristalballe 839..363 HER
3-4 Natuurbewaring Arboreta, die heks met groen hare 839.363 SCH 4-6 Strokiesavontuur Die Tempel van die Son 839.363 HER
3-4 Fantasie-avontuur Borrels 839.363 JAC 4-6 Strokiesavontuur Jy en Toetenkat 793.93 PRE
3-5 Fantasie-avontuur Suzie se superdoeper-sjampoe 839.363 JAC 4-6 Strokiesavontuur Jy en die dinosourus 793.93 PRE
3-5 Fantasie, pleegouers Daar is vlooie in my bed 839.363 OOS 4-6 Strokiesavontuur Felino en die hondelewe 839.363 BLO
4 Fantasie, hekse-avontuur Heleen en die heks met hoofpyn 839.363 FOU 4-6 Strokiesavontuur Felino en die Groen Genugtig 839.363 BLO
4 Fantasie, vriendskap Lili by die maskerbal 839.363THO 4-6 Humor Liewe Grapste Grapboek 839.36802 LIE
4-5 Speuravontuur Speurder Annika kry snuf in die neus 839.363 BOT 4-6 Aksie,-avontuur Die Swart Kat slaan neer 839.363 SAS
4-5 Avontuur Ek & Bella 839.363 VAL 4-6 Aksie-avontuur Kaptein Hamerkophaai 839.363 VIL
4-5 Selfdoenprojekte, wenke Word ‘n ster 646.7046 REE 4-6 Grilavontuur Grilbrigade 839.36.VIL
5 Fantasie, innovasie Petra Pienk se piesangbrood 839.363 VIL 4-6 Grilavontuur, fantasie Vampierfoto’s 839.363 JAC
5-6 Ideale, vernuf Belladonna, prima donna 839.363 DEV 4-6 Grilavontuur Zackie en die spokerige storie 839.363 JAC
5-6 Avontuur Perdedrome 839.363 ROU 4-6 Pret-avontuur Zackie Mostert en die gevaar 839.363 JAC
5-6 Vindingrykheid, speurvernuf Nina en die wacky hare 839.363 VAND 4-6 Humor, betowering Jamie, Sebastiaan en die storiemol 839.363 PRE
5-6 Speuravontuur Sirkusperde 839.363 ROU 4-6 Konflik, aggressie Broers 839.393ADA
5-6 Spanning Die Spookperd 839.363 ROU 4-6 Kameraadskap Totsiens, Sugarplum 839.363 ROU
5-6 Lojaliteit, selfbeeld, Anri se plan 839.363 ROU 4-6 Spanning Die Spookperd 839.363 ROU
rolmodel 4-6 Fantasie-avontuur Sandra se seepresente 839.363 DRE
6 Kompetisie, afguns, Die beroemde ruiter 839.363 ROU 4-6 Sprokies-fantasie Sprokies en ander gunsteling stories 398.2 MAA
6 Skelmstreke, misterie Towerskoene 839.363 ERA 5-6 Humor Ek & Bella: lekker verjaar 839.363 VAL
opwinding 5-7 Fantasie-avontuur Bastian Blom en die pratende pot 839.363 JAC
6 Avontuur, agterdog, Dansmaats 839.363 ERA 5-7 Fantasie-avontuur Bastian Blom en die geraamte 839.363 JAC
6-7 Inspirasie, rolmodel Bettina Valentino en die Picassoklub 839.363 DAL 5-7 Grilavontuur Harlekyn 839.363 JAC
6-7 Aksie, humor, opwinding Alicia en die Zitzappers 839.363 ENG 5-7 Rymverse Nuwe Kinderverseboek 839.361008 NUW
6-7 Aksie, humor, opwinding Bessie Hemelbesem 839.363 OOS 5-7 Aksie-avontuur Speurhond Willem en die seerowers 839.363 WAS
6-7 Drome, humor, deernis Diva Veronica 839.363 BRA 5-7 Aksie, humor, fantasie Speurhond Willem op reis 839.363 WAS
7 Spanning Nag van angs 839.363 SNY 5-7 Aksie, humor Bessie Hemelbesem en die ekspedisie 839.363 OOS
7 Verhoudinge, selfbeeld Huismoles 839.363 KRU 5-7 Humor, grappies Zackie Mostert se grapboek 839.363 JAC
7 Gesinsprobleme, kwellings Komaan, Karen 839.363 ROU 5-7 Strokiesavontuur Asterix en die goue sekel 839.363 GOS
7 Speurtog, wedywering Roset 839.363 ROU
7-9 Uitdagings, oorwinning Vis & tjips 839.363 JAC
7-9 Grootword, grilavontuur Vlis met vlerke 839.363 COE
7-9 romanse, humor My hart klop muffins 839.363 BRA
8-9 Avontuur SMS’e, skurke en spinnekoppe 839.363 PIE
8-9 Dwelms,, wanfunksionele As jy ‘n ster sien verskiet 839.363 FOW
gesin, tienerkwessies
8-9 Wetenskapfiksie, avontuur Anna Atoom en die magiese meermin 839.363 WAS
8-9 Selfbeeld, aanvaarding Louisa en ek en die celeb 839.363 STR
8-10 Tienerromanse Soene op ‘n Suzuki 839.363 OOS
8-10 Tienerromanse, wedywering Rugbyballe en bikini’s 839.363 OOS
8-10 Wedywering, drama Rocksusters 839.363 NES
8-10 Meelewing, oorwinning Sam 839.363 VAND
8-10 Liefde, tweestryd, vrese Liefde is magic 839.363 ROSS 5
8-10 Selfbeeld, bemagtiging Meisies se dinge & opblaasbra’s 839.363 HOP
8-10 Tienerfrustrasies, liefde Meisies se dinge & Portobello prinsesse 839.363 HOP
Gr. Genre Titel Stand
MEISIES EN LEES
5-7 Betowering, geheime Geheim van die keel van die nagtegaal 398.2084 NIG
5-7 Speuravontuur Spookskip 839.363 DIE
Die tipe boeke wat kinders geniet varieer geweldig, net soos die geval met seuns en dogters. Van
5-7 Speuravontuur, humor, aksie Speurhond Willem en die wilddiewe 839.363 WAS
die voorafgaande leesvoorkeure en titels kan egter net sowel by meisies aanklank vind. Oor die
6-7 Aggressie, konflik Broers 839.363ADA
algemeen lees meisies verskillende tipe fiksie boeke sowel as nie-fiksie. Dit skyn asof seuns
6-7 Fantasie, humor, vrienskap Tim-tam se Afrika-avontuur 839.363 BUY
meer feiteboeke, nie-fiksie verkies as meisies. Meisies is liewer vir lees as seuns en sou ‘n boek
6-7 Aksie-avontuur Len en Ben en die seerowerredding 839.363 BRA
as geskenk wou hê. Terwyl seuns verhale met ‘n manlike held of hooffigguur verkies, gee meisies
6-7 Aksie-avontuur Sink of swem 839.363 FOR
nie soveel om nie. Ook neem meisies se voorkeur vir ‘n vroulike protagonis af namate hulle ouer
6-7 Waardes 100 stories vir jong-ore 839.363 VANR
word.
6-7 Aksie-avontuur Dieter en Madame Zenobia 839.363 ENG
6-7 Speuravontuur, humor Peter van der Wind en die draak 839.363 DIE
7-9 Aanvaarding, vriendskap Oskar en die pienk tannie 839.363 SCH GUNSTELINGONDERWERPE VIR MEISIES
7-9 Verhoudinge, selfbeeld Huismoles 839.363 KRU
7-9 Verhoudings, romanse Perfek 839.363 JAC
7-9 Speurvernuf, misterie Raaisel van die SS Waratah 839.363 HON FIKSIE:
7-9 Wetenskapfiksie Flipom 839.363 BLO Sprokies
7-9 Volksverhale Stories wat Gogo my vertel het 398.2096 GRA Feetjies
7-9 Gril-aksie Spinnekopspeletjie 839.363 NOR Avontuurverhale
7-9 Volksverhale Klaas Naald-hulle 839.363 GRO Fantasie
7-9 Klassieke verhale Avonture van Alice in Wonderland 839.363 CAE Strokiesverhale
7-9 Volksverhale, sprokies Die pratende pot 839.363 LOC Diereverhale
7-9 Avontuur, humor Moemin en die komeet 839.363 JAN Gesinsverhale
7-9 Spookstories 13 Spookstories 839.363 BLO Skoolverhale
7-9 Speuravontuur, aksie Baaspeurder Blomvist 839.363 LIN Vriendskapsverhale
7-9 Aksie-avontuur Oorleef 839.363 KRU Loopbaanstories
7-9 Tienerromanse Kosmiese soene 839.363 HOP Misterie
7-9 Spanningsavontuur Woestyngevangene 839.363 ABB Verhoudings, romanse
7-9 Humor, aktuele kwessies Grootraad Makedaan 839.363 ACK Poësie, drama
7-9 Wetenskapfiksie Nova: bloedbroers 839.363 VIL
7-9 Wetenskapfiksie Nova: vuurdoop 839.363 VIL
7-9 Tienerkwessies Toulopers 839.363 JAC NIE-FIKSIE:
7-9 Grootwordkwessies Broers 839.363 MOE
7-9 Uitdagings, oorwinning Vis & tjips 839.363 JAC Biografieë
8-9 Avontuur SMS’e, skurke en spinnekoppe 839.363 PIE Handwerkboeke: ontwerp, kookkuns,
8-9 Avontuur, klassieke verhaal Moemin en die towenaar se hoed 839.363 JAN Kunsboeke
8-9 Fantasie, humor Minoes 839.363 SCH Reisboeke
8-10 Tienerromanse Ouens is nes ekstra bagasie 839.363 OOS Glanspersoonlikhede
8-10 Tienerromanse Al die meisies hou van Divan Louw 839.363 BRI Skoonheidsboeke: grimering, haarsorg, massering
8-10 Tierromanse, wedywering Rugbyballe en bikini’s 839.363 OOS Modes
8-10 Outisme, verhoudings Amper Einstein 839.363 NES Tuisteskepping
8-10 Wedywering, drama Rocksusters 839.363 NES Toerisme
8-10 Avontuur Sms’e, skurke en spinnekoppe 839.363 PIE Vermaaklikheidsbedryf
8-10 Grilavontuur Skaduwees, skatte en skelmstreke 839.363 STE Godsdiens
8-10 Spanningsavontuur Nagmerrie.net 839.363 DIE Maatskaplike kwessies in boeke: tienerswangerskappe, armoede, vigs, dwelms,
8-10 Spanningsavontuur Aksie.net 839.363 DIE werkloosheid, geweld, misbruik, konflik
9
Gr. Genre Titel Stand Gr. Genre Titel Skrywer
11-12 Beïnvloedbaarheid, Verdrinking van Josua van Eden 839.363 DIE 8-10 Spanningsavontuur Thomas@rock.net 839.363 DIE
uitdagings, keuses 8-10 Aksie-avontuur Seile na die Suiderland 839.363 LEI
11-12 Verset, misbruik, Suiderkruis 839.363 MAL 8-10 Tienerromanse Liefde is 839.363AHL
pyn en skuld, plaasroman 8-10 Liefde, tweestryd Liefde is magic 839.363 ROS
11-12 Spioenasie, aksie, verraad Rooi Luiperd 839.363 BLO 8-10 Selfbeeld, medemenslikheid Fred se storie 839.363 ROU
11-12 Ware tienermisdaad Verlore onskuld 364.968 KAR 8-10 Tienerkwessies Skreeu en ander verhale 839.363 NEL
11-12 Menslike verhale Op die agterpaaie 839.363 SNY 8-10 Aksie-avontuur Seile na die Suiderland 839.363 LEI
11-12 Riller, boosheid Die onbekendes 839.363 BLO 8-10 Speuravontuur, Modjadji@Makwena 839.363 VER
11-12 Vergelding, mag, gierigheid Spoorloos 839.363 MOU Kultuurverryking
11-12 Misdaad, speurverhaal Vierkant van die wraak 839.363 ASP 9-10 Spanningsavontuur Skat van Carlos da Costa 839.363 VEN
11-12 Liefde, verlies, haat Die pad na Skuilhoek 839.363 DUP 9-10 Identiteit Die kruppel engel 839.363 KOC
11-12 Gestremdheid, ideale Die rolbalspeler 839.363 ECK 10 Identiteit, avontuur Leeus met letsels 839.363 VIL
11-12 Skole-krisis Skool 839.363 KEM 10 Vriendskap, ontbering Krygsperd 839.363 MOR
11-12 Misbruik, mensehandel , dwelms Vicky 839.363 BER 10 Tienerkwessies Hunks en hamburgers 839.363 VANN
bevryding 10 Keuses, ideale Drome en dramas 839.363 VANN
11-12 Verkenning, onreg Soektog in Katoren 839.363 TER 10 Uitdagings Tiener tantrums 839.363 VANN
11-12 Skuldlas, lojaliteit, heling Om ‘n lewe te red 839.363 BRI 10 Individualiteit, gestremdheid Die hemelklip 839.363 BRI
11-12 Reisverhale Oepse daisy 839.363 BAK 10 Pelgrimstog, afsluiting Spore in die Arep 839.363 REY
12 Speurverhaal Spinnerak 839.363 BLO 10 Fantasie, leesbekoring Hart van ink 839.363 FUN
12 Verwondering, intrigue Kouefront :kortverhale 839.363 JOU 10 Ambisie, uitdagings Koning van Katoren 839.363 TER
12 Verontregting, misbruik Frats 839.363 KAR 10-11 Grootwordkwessies Willem Poprok 839.363 VAND
12 Weerloosheid, manipulasie Lammervanger 839.363 VANR 10-11 Tienerkwessies, selfbeeld Liefde in Londen 839.363 VANN
12 Drome, waagmoed,, verlies Gister is ‘n ver land 839.363 BRE 10-11 Tienerromanse Verlief 839.363 VER
12 Verwondering, intrigue Kouefront: kortverhale 839.363 JOU 10-11 Tienerromanse Ek was hier 839.363 VANR
12 Dwelmverslawing, wanhoop, Donker liefde 363.29 VEN 10-11 Uitdagings, wanopvattings Onkant 839.363 AHL
bemagtiging 10-11 Misverstande, verhoudings Om op eiers te dans 839.363 FOW
12 Spanning, misdaad, korrupsie, Onsigbaar 839.363 MEY 10-12 Verlore drome, uitdagings Klara 839.363 LER
heling 10-12 Spannings,- misdaadverhaal Die Genesis-factor 839.363 BLO
12 Misdaad, spanning 13 Uur 839.363 MEY 10-12 Boelies, dwelms Die kinderdief: ‘n ware verhaal 839.363 BER
12 Speur, spanning Infanta 839.363 MEY 10-12 Uitsigloosheid, dwelms Tikkop 839.363 VAND
12 Speur, spanning, misdaad 7 dae 839.363 MEY 10-12 Misdaad, stropery Stryd in die bos 333.9516 FOU
12 Spanning, misdaad Donker plekke 839.363 BLO 11-12 Verkragting. Vergelding Die staat teen Anna Bruwer 839.363 LOT
12 Spanning, riller, aksie Helse manier van koebaai sê 839.363 BLO 11-12 Biografie, ontbering, Die Agterhuis: dagboekbriewe 940.5318 FRA
12 Selfverwyt, geloof, heling Om ‘n lewe te red 839.363 BRI bemagtiging, vreemdelingehaat
12 Obsessie, heling, oorwinning Die portier 839.363 STA 11-12 Geweld, speur, spanning Jagseisoen 839.363 BLO
12 Verontregting, verhoudings Die lanternswaaier 839.363FOU 11-12 Spookstories Ware spookstories en ander gru-
12 Dwelms, keuses, restitusie Die besoeker 839.363 TRO saamhede 839.363 HAN
11-12 Spookstories Dit spook daar 133.10968 HAL
11-12 Reisverhale, mymeringe Anderkant die scrap 839.363 SNY
11-12 Nostalgie, identiteit Hiervandaan: op reis in die ge-
liefde land 839.363 SNY
11-12 Kubermisdaad, jeugriller Onderwêreld 839.363 VIL

You might also like