You are on page 1of 2

1

DIE HOëRSKOOL BEN VORSTER : FICA-VORM


Hierdie vorm voldoen aan die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum
(FICA) van 2012.
Voltooi die vorm en heg die nodige dokumente aan.
Ons behou die reg voor om die inligting te bevestig.
As u nie 'n Suid-Afrikaanse burger is nie, heg asseblief 'n afskrif van u
inwonerspermit aan.
As u die leerder se voog is, moet u 'n wettige bewys van voogdyskap
aangeheg.
Vader se Moeder se Dokumente wat
besonderhede besonderhede aangeheg moet word

Van
Afskrif van beide ouers
Volle name se identiteitsdokumente
(indien oorlede- verskaf
dokumentasie)
Geboortedatum
Kontaknommer

ID-nommer

Woonadres Afskrif van water- en


ligterekening - nie ouer
as drie maande nie;
huurkontrak of
huurooreenkoms wat
onlangs deur 'n erkende
agent onderteken is.

Bykomende inligting:

Kind se volle name en van:

_____________________________________________________________.

As ouers geskei of vervreem is, dui aan by watter ouer u kind


woon:___________.

As u ander kinders in Die Ben Vorster Hoëskool het, lys hul name en grade:

______________________________________________________________.
2

Voltooi asseblief die onderstaande tabel as u ‘n kind (of kinders) het wat huidiglik in
‘n ander skool (of ander skole) is:
NAAM VAN KIND/ERS GRAAD SKOOL

Meld alle akademiese-, kulturele- of sportprestasies wat deur u kind (wat aansoek
doen) die afgelope twee jaar behaal is (heg die relevante dokumente aan)
NAAM VAN LEERLING: _________________________________________
AKADEMIE KULTUUR SPORT

Ek, ___________________________ (naam van ouer / voog) verklaar hiermee dat


die inligting, wat op hierdie vorm sowel as op die aansoekvorm verskaf is, waar en
eg is en dat ek deur my handtekening hieronder Die Hoërskool Ben Vorster se
Voorsitter of sy/haar verteenwoordiger van die Beheerliggaam magtiging gee om die
inligting, wat verskaf is, te bevestig as waar en eg. Ek is bewus daarvan dat indien
enige inligting, wat verskaf is, nie waar en eg is nie, my aansoek nie oorweeg sal
word nie en dat ek krimineel aangekla kan word.
Ek erken ook dat my aansoek om toelating nie die inskrywing by Die Hoërskool Ben
Vorster waarborg nie.

Geteken te ___________________ op die ________ dag van ________ 2020.

Handtekening van ouer/voog: _____________________________________


Slegs vir administratiewe doeleindes:
Geverfieer: ____________________ Datum: ____________

You might also like