You are on page 1of 10

w

w
w
.X
tr
me
eP
ap
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS

er
s
International General Certificate of Secondary Education

.c
om
AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05
Paper 5 Oral Assessment A October/November 2009
Approx. 15 minutes
No Additional Materials are required.
*1928460999*

READ THESE INSTRUCTIONS FIRST

For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be
marked.
Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test
should take about fifteen minutes.

LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES

Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie
deel van die eksamen nie.
Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele
eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur.

This document consists of 2 printed pages.

DC (CW) 19823/2
© UCLES 2009 [Turn over
2

A Die sakewêreld

Geld laat vandag dinge gebeur en die meeste besighede streef daarna om baie geld te maak.

Bespreek hierdie onderwerp met jou eksaminator.

Jy mag die volgende in gedagte hou:

• Sal jy daarvan hou om by ’n besigheid te werk en watter soort besigheid sal dit wees?
• Karaktertrekke wat nodig is om ’n besigheid suksesvol te bedryf
• Wat kan aanloklik of onaantreklik wees van besigheid wanneer jy gedurig deur die wêreld
moet reis?
• In watter mate stem jy saam dat die meeste besighede net ingestel is daarop om groot winste
te maak?
• Stem jy saam dat die wêreld ’n beter plek sou wees sonder geld?

Jy mag ook jou eie idees gebruik.

Jy mag nie enige notas maak nie.

University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department
of the University of Cambridge.

© UCLES 2009 0548/05/RP/O/N/09


UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05


Paper 5 Oral Assessment B October/November 2009
Approx. 15 minutes
No Additional Materials are required.

READ THESE INSTRUCTIONS FIRST

For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be
marked.
Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test
should take about fifteen minutes.

LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES

Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie
deel van die eksamen nie.
Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele
eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur.

This document consists of 2 printed pages.

DC (CW) 19823/2
© UCLES 2009 [Turn over
2

B Vermaak

Almal van ons moet van tyd tot tyd vermaak word.

Bespreek vermaak met die eksaminator.

Jy mag die volgende in gedagte hou:

• Watter vorm van vermaak geniet jy die meeste?


• Ander vorme van vermaak wat mense in die algemeen geniet
• Hoe raak mense vermaaklikheidskunstenaars?
• Die voor- en nadele verbonde daaraan om deel te wees van die vermaaklikheidsbedryf
• Die belangrike rol wat vermaak speel in die oordra van inligting oor sosiale/maatskaplike
aangeleenthede.

Jy mag ook jou eie idees gebruik.

Jy mag nie enige notas maak nie.

University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department
of the University of Cambridge.

© UCLES 2009 0548/05/RP/O/N/09


UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05


Paper 5 Oral Assessment C October/November 2009
Approx. 15 minutes
No Additional Materials are required.

READ THESE INSTRUCTIONS FIRST

For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be
marked.
Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test
should take about fifteen minutes.

LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES

Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie
deel van die eksamen nie.
Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele
eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur.

This document consists of 2 printed pages.

DC (CW) 19823/2
© UCLES 2009 [Turn over
2

C Verantwoordelikheid

Soos ons ouer word, aanvaar ons gewoonlik meer verantwoordelikhede.

Bespreek hierdie idee met die eksaminator.

Jy mag die volgende in gedagte hou:

• Die verantwoordelikhede wat jy tans het


• Hoe dink jy gaan jou verantwoordelikhede in die volgende paar jaar verander?
• Gedrag wat jy as onverantwoordelik sal beskryf
• Is ouer mense meer verantwoordelik omdat hulle ouer is?
• Wie behoort verantwoordelik te wees vir Moeder Aarde en haar bewoners?

Jy mag ook jou eie idees gebruik.

Jy mag nie enige notas maak nie.

University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department
of the University of Cambridge.

© UCLES 2009 0548/05/RP/O/N/09


UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05


Paper 5 Oral Assessment D October/November 2009
Approx. 15 minutes
No Additional Materials are required.

READ THESE INSTRUCTIONS FIRST

For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be
marked.
Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test
should take about fifteen minutes.

LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES

Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie
deel van die eksamen nie.
Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele
eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur.

This document consists of 2 printed pages.

DC (CW) 19823/2
© UCLES 2009 [Turn over
2

D Die motor

Die motor is meer as honderd jaar gelede ontwerp en is vandag nog meer gewild as ooit tevore.

Bespreek motors met die eksaminator.

Jy mag die volgende in gedagte hou:

• Watter soort motor jy graag sal wil bestuur of die redes waarom jy nie ’n motor wil bestuur
nie
• Die voor- en nadele van motors
• Hoe dink jy gaan die ontwerp van motors in die toekoms verander?
• Hoe sal die lewe verander as daar skielik nie meer motors is nie?
• Wat dink jy van die idee dat motors verban moet word?

Jy mag ook jou eie idees gebruik.

Jy mag nie enige notas maak nie.

University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department
of the University of Cambridge.

© UCLES 2009 0548/05/RP/O/N/09


UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05


Paper 5 Oral Assessment E October/November 2009
Approx. 15 minutes
No Additional Materials are required.

READ THESE INSTRUCTIONS FIRST

For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be
marked.
Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test
should take about fifteen minutes.

LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES

Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie
deel van die eksamen nie.
Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele
eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur.

This document consists of 2 printed pages.

DC (CW) 19823/2
© UCLES 2009 [Turn over
2

E Die verlede

Sommige mense redeneer dat ons niks is sonder ons verlede nie.

Bespreek hierdie stelling met jou eksaminator.

Jy mag die volgende in gedagte hou:

• Oomblikke in jou verlede wat vir jou kosbaar is


• Wat jou familie of jou land se verlede vir jou beteken
• ’n Persoon uit die verlede vir wie jy in die besonder bewonder
• Lesse wat ons uit gebeure uit die verlede kan leer
• Hoe die vermoë om te kan reis in tyd, voordelig of nadelig kan wees.

Jy mag ook jou eie idees gebruik.

Jy mag nie enige notas maak nie.

University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department
of the University of Cambridge.

© UCLES 2009 0548/05/RP/O/N/09

You might also like