You are on page 1of 9

NTW 810.

1
Voorbereidingstaak 2

Prof van der Watt

Opb. 17:3: Mulier super bestia, die vrou op die dier. Afbeelding uit die
Kommenlaar op die Openbaring van Johannes deur Bealus de Lisbane (ong.
1050, Bibt. Nationale, Parys)

MARNA VENTER
23150492
0786391278
The Use of the Old Testament in the Apocalypse .
This last book of the Bible forms an amazing mosaic, as it were, of Old and New
Testament themes. In the appendix to Westcott and Hort’s Greek New
Testament (pp. 184-188), it is estimated that of 404 verses in this book, 265
contain lines which embrace approximately 550 references to Old Testament
passages: there are 13 references to Genesis, 27 to Daniel, etc. Many would
agree with the late Professor Briggs that “the eschatology discourse of Jesus (Mt
24:25; Mk 13; Lk 21) is, to our mind, the key to the Apocalypse. This book is the
work of a Jew saturated with Old Testament prophecy, under the guidance of the
word of Jesus and the inspiration of God. It is the climax of the prophecy of the
Old and New Testaments.”
     
This extended incorporation of Old Testament material is seen in large sections,
separate verses, and individual phrases. Thus the description of Babylon in
chapter 18 has innumerable parallels with Jeremiah 51. The two beasts of
chapter 13, with their ten horns which are ten kings, derive directly from the beast
visions of Dan 7, 8. The vision of the two olive trees and two candlesticks (ch. 11)
is a reframing of a vision of Zechariah (Zech 4). The time periods in the book of
Revelation derive from Daniel, as time, times, and half a time (12:14, from Dan
12:7). Many of the judgments of the trumpets are amazingly parallel with the
plagues of Egypt, which we shall consider in some detail in the exposition of that
passage. Even in the first chapter, verse 6 refers back to Ex 19:6; verse 7 to Dan
7:13 and Zech 12:10, 12; verse 14 consists of two passages taken from Dan 7:9,
13; 10:5. Verse 15 derives from Dan 10:6; Ezk 1:24; verse 16 from Isa 11:4;
49:2; verse 17 from Isa 44:6; 48:12; and verse 18 from Isa 38:10. Many of the
titles of deity used in this book are found originally in the Old Testament: “the
Almighty” of 1:8, etc., in Gen 17:1;
“Alpha and Omega,” as above. (A good chapter on this subject will be found in
Merrill

The Apocalypse and Apocalyptic Literature.


When the gift of true prophecy ceased in the Old Testament with Malachi, about
400 B.C., there was developed within the Jewish commonwealth a body of
literature a part of which is called apocalyptic. This literature was written in
symbolic, pictorial language. It was composed, for the most part, in times of
persecution, especially in the days of Antiochus Epiphanes in the second
century, as well as in the first century of this era, when the Hebrew people saw
the destruction of their holy city. Apocalyptic literature is, principally,
eschatological. It concentrates on those future events when the enemies of
Israel, and those of our Lord, will be destroyed, and Israel herself will be restored
to her former glory.

B
     The Apocalypse of the New Testament is distinctly different, on the whole,
from the preceding apocalyptic literature. As George Ladd has well pointed out:
(1) The author designates his book as a prophecy (1:3; 22:7, etc.), and the book
is thus a product of the prophetic spirit. (2) John does not take the name of some
great former prophet of Israel, but uses his own name. (3) John does not retrace
history under the guise of prophecy, but looks prophetically into the future
himself. (4) John’s book, while filled with dark and ominous passage, does not
convey the mood of pessimism, as so many of the apocalypses did, but of
optimism, for the seer constantly reiterates the great truth that Christ will conquer
all enemies, and that the kingdoms of this world will become the kingdom of our
Lord and Saviour Jesus Christ. (5) Finally, the Apocalypse presses upon its
readers great ethical demands. There is a sense of moral urgency here.
Salvation is not something automatically conferred but that which will be given to
those who bear the marks of true children of God (G. E. Ladd: “Apocalyptic,
Apocalypse,” in Baker’s Dictionary of Theology, 1960, pp. 50-54).

It is in this book that some of the greatest themes of divine revelation are brought
to a climactic conclusion.
Here the prophecies concerning Christ as King of kings are unfolded in fullness,
and are seen coming to pass.
Here such words as tabernacle, temple, paradise, Babylon, etc., take on their
supremely spiritual connotation.
Here all the promises of a life in glory are concentrated in the marvelous picture
of the Holy City.
Here we have the final doom of Satan, Antichrist, false prophets, and all the
enemies of God.
Here the rebellious kings of Psalm 2 find themselves under the feet of the Lamb
of God.

The Theme.
The Apocalypse is a book of prophecy. In its unfolding of the future, it particularly
emphasizes the repeated and increasingly violent worldwide attempts of earthly
personalities and peoples, energized and directed by demonic powers and led by
Satan, to oppose and prevent the execution of the declared intention of Christ to
establish His kingly rule on earth. It makes clear that this conflict is certain to end
in the complete overthrow of these evil forces and the establishment of the
everlasting kingdom of Christ. This age-long conflict, even involving war in
heaven, is made up of a series of plots on the part of the enemies of Christ to
defeat the King of kings. Each plot ends in failure, followed by fearful divine
judgment. And the long conflict terminates in the final judgment of the Great
White Throne, the appearance of the New Jerusalem, and the beginning of
eternity.
Hier volg dan nou die ooreenstemmende tekste in beide Daniel en Esegiel.

Eze 43:2 En kyk, die heerlikheid van die God van Israel het van die oostekant af
gekom; en die geruis daarvan was soos die geruis van baie waters, en die aarde
het geglans van sy heerlikheid.

Rev 1:15 en sy voete soos blink koper wat gloei soos in ‘n oond, en sy stem
soos die stem van baie waters.
Rev 18:1 En ná hierdie dinge het ek ‘n engel sien neerdaal uit die hemel, met
groot mag, en die aarde is verlig deur sy heerlikheid.

Eze 47:1 Daarna het hy my teruggebring na die ingang van die huis, en kyk,
daar het waters uitgestroom onder die drumpel van die huis uit, na die ooste
toe; want die voorkant van die huis was na die ooste toe; en die waters het
weggevloei onder die regtersymuur van die huis uit, suid van die altaar.
Eze 47:2 En hy het my uitgebring deur die noordpoort en my buitekant om laat
gaan na die buitenste poort wat na die ooste kyk; en kyk, die waters het
gekabbel uit die regtersymuur uit.

Rev 22:1 En hy het my getoon ‘n suiwer rivier van die water van die lewe, helder
soos kristal, wat uitstroom uit die troon van God en van die Lam.

Eze 47:12 En by die stroom sal aan altwee kante allerhande bome groei om van
te eet, waarvan die blare nie sal verdor en die vrugte nie sal opraak nie; elke
maand sal hulle nuwe vrugte dra; want die waters waar hulle aan staan—uit die
heiligdom stroom hulle; en hulle vrugte sal wees om te eet en hulle blare om te
genees.

Rev 22:1 En hy het my getoon ‘n suiwer rivier van die water van die lewe, helder
soos kristal, wat uitstroom uit die troon van God en van die Lam.
Eze 48:31 En die poorte van die stad moet wees volgens die name van die
stamme van Israel; drie poorte teen die noorde: die poort van Ruben, een; die
poort van Juda, een; die poort van Levi, een.
Eze 48:32 En na die oostekant vier duisend vyf honderd el; en drie poorte,
naamlik: die poort van Josef, een; die poort van Benjamin, een; die poort van
Dan, een.
Eze 48:33 En die suidekant vier duisend vyf honderd lengtemaat; en drie poorte:
die poort van Símeon, een; die poort van Issaskar, een; die poort van
Sébulon, een.
Eze 48:34 Die westekant vier duisend vyf honderd; hulle poorte drie: die poort
van Gad, een; die poort van Aser, een; die poort van Náftali, een;

Rev 22:12 En kyk, Ek kom gou, en my loon is by My, om elkeen te vergeld soos
sy werk sal wees.
Rev 22:13 Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, die eerste en die
laaste.
Rev 22:14 Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom
van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.

Dan 7:2 Daniël het gespreek en gesê: Ek het in die nag in my gesig gesien, en
kyk, die vier winde van die hemel het die groot see in beroering gebring;
Dan 7:3 en vier groot diere het uit die see opgeklim, die een verskillend van die
ander.
Dan 7:4 Die eerste was soos ‘n leeu, en hy het vlerke van ‘n arend gehad; ek
het bly kyk totdat sy vlerke uitgeruk is en dit van die grond af opgehef en soos
‘n mens op twee voete neergesit is en daaraan ‘n mensehart gegee is.
Dan 7:5 En kyk, ‘n ander dier, ‘n tweede, het gelyk soos ‘n beer, en is aan die
een kant opgerig; en drie ribbes was in sy bek tussen sy tande; en só het
hulle vir hom gesê: Staan op, eet baie vleis.
Dan 7:6 Daarna het ek gesien, en kyk, daar was ‘n ander een soos ‘n luiperd, en
dit het vier vlerke van ‘n voël op sy rug gehad; ook het die dier vier koppe
gehad, en aan hom is heerskappy gegee.
Dan 7:7 Daarna het ek in die naggesigte gesien, en kyk, daar was ‘n vierde dier,
vreeslik en skrikwekkend en baie sterk, en dit het groot ystertande gehad; dit
het verslind en vermorsel en die oorskot met sy pote vertrap; en dit was
verskillend van al die diere wat voor hom gewees het, en dit het tien horings
gehad.
Dan 7:8 Terwyl ek op die horings ag gee, kom daar ‘n ander horinkie tussen
hulle op, en drie van die vorige horings is daarvoor ontwortel; en kyk, in
hierdie horing was oë soos mens-oë, en ‘n mond wat groot dinge spreek.
Rev 13:1 (12:18) En ek het op die sand van die see gaan staan. (13:1) En ek
het ‘n dier uit die see sien opkom met sewe koppe en tien horings, en op sy
horings tien krone en op sy koppe ‘n naam van godslastering.

Dan 7:4 Die eerste was soos ‘n leeu, en hy het vlerke van ‘n arend gehad; ek
het bly kyk totdat sy vlerke uitgeruk is en dit van die grond af opgehef en soos
‘n mens op twee voete neergesit is en daaraan ‘n mensehart gegee is.
Dan 7:5 En kyk, ‘n ander dier, ‘n tweede, het gelyk soos ‘n beer, en is aan die
een kant opgerig; en drie ribbes was in sy bek tussen sy tande; en só het hulle
vir hom gesê: Staan op, eet baie vleis.
Dan 7:6 Daarna het ek gesien, en kyk, daar was ‘n ander een soos ‘n luiperd, en
dit het vier vlerke van ‘n voël op sy rug gehad; ook het die dier vier koppe gehad,
en aan hom is heerskappy gegee.

Rev 13:2 En die dier wat ek gesien het, was soos ‘n luiperd, en sy pote soos dié
van ‘n beer, en sy bek soos die bek van ‘n leeu; en die draak het hom sy krag
gegee en sy troon en groot mag.

Dan 7:8 Terwyl ek op die horings ag gee, kom daar ‘n ander horinkie tussen
hulle op, en drie van die vorige horings is daarvoor ontwortel; en kyk, in
hierdie horing was oë soos mens-oë, en ‘n mond wat groot dinge spreek.
Dan 7:11 Ek het toe bly kyk vanweë die stem van die groot woorde wat die
horing gespreek het; ek het bly kyk totdat die dier gedood en sy liggaam
vernietig en aan die verbranding deur vuur oorgegee is.
Dan 7:25 En hy sal woorde spreek teen die Allerhoogste en die heiliges van die
Allerhoogste mishandel; en hy sal probeer om tye en wet te verander, en
hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende ‘n tyd en tye en die helfte van
‘n tyd.
Dan 7:20 en oor die tien horings wat op sy kop was, en die ander een wat
opgekom het en waarvoor drie geval het, naamlik hierdie horing wat oë en ‘n
mond gehad het wat groot dinge gespreek het, terwyl sy gestalte groter was
as van die ander.

Rev 13:5 En ‘n mond is aan hom gegee wat groot woorde en godslasteringe
uitspreek, en aan hom is mag gegee om dit twee en veertig maande lank te
doen.
Dan 7:9 Ek het bly kyk totdat trone reggesit is en ‘n Oue van dae gaan sit het; sy
kleed was wit soos sneeu en die hare van sy hoof soos skoon wol; sy troon
was vuurvlamme, die wiele daarvan ‘n brandende vuur;
Dan 7:10 ‘n stroom van vuur het gevloei en voor Hom uit gegaan; duisend maal
duisende het Hom gedien, en tien duisend maal tien duisende het voor Hom
gestaan; die gereg het gaan sit, en die boeke is geopen.

Rev 1:14 Sy hoof en hare was wit soos wit wol, soos sneeu, en sy oë soos ‘n
vuurvlam,

Dan 7:10 ‘n stroom van vuur het gevloei en voor Hom uit gegaan; duisend maal
duisende het Hom gedien, en tien duisend maal tien duisende het voor Hom
gestaan; die gereg het gaan sit, en die boeke is geopen.

Rev 9:16 En die getal van die leërs van perderuiters was twee maal tien duisend
maal tien duisend; en ek het hulle getal gehoor.

Dan 7:10 ‘n stroom van vuur het gevloei en voor Hom uit gegaan; duisend maal
duisende het Hom gedien, en tien duisend maal tien duisende het voor Hom
gestaan; die gereg het gaan sit, en die boeke is geopen.

Rev 11:18 En die nasies was vertoornd, en u toorn het gekom en die tyd van die
dode om geoordeel te word en om die loon te gee aan u diensknegte, die
profete, en aan die heiliges en aan die wat u Naam vrees, klein en groot, en
om die verderwers van die aarde te verderf.

Dan 7:9 Ek het bly kyk totdat trone reggesit is en ‘n Oue van dae gaan sit het; sy
kleed was wit soos sneeu en die hare van sy hoof soos skoon wol; sy troon
was vuurvlamme, die wiele daarvan ‘n brandende vuur;
Dan 7:18 en die heiliges van die Allerhoogste sal die koningskap ontvang, en
hulle sal die koninkryk in besit neem tot in ewigheid, ja, tot in alle ewigheid

Rev 20:4 En ek het trone gesien, en hulle het daarop gaan sit, en aan hulle is
die oordeel gegee; en ek het die siele gesien van die wat onthoof is oor die
getuienis van Jesus en oor die woord van God, en die wat die dier en sy beeld
nie aanbid het nie, en die merk op hulle voorhoof en op hulle hand nie ontvang
het nie; en hulle het geleef en as konings geregeer saam met Christus die
duisend jaar lank.
Dan 7:13 Ek het gesien in die naggesigte, en kyk, met die wolke van die hemel
het Een gekom soos die Seun van ‘n mens, en Hy het gekom tot by die Oue
van dae, en hulle het Hom nader gebring voor Hom.

Rev 1:7 Kyk, Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat
Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja,
amen!

Dan 7:20 en oor die tien horings wat op sy kop was, en die ander een wat
opgekom het en waarvoor drie geval het, naamlik hierdie horing wat oë en ‘n
mond gehad het wat groot dinge gespreek het, terwyl sy gestalte groter was
as van die ander.
Dan 7:21 Ek het gesien dat hierdie horing oorlog voer met die heiliges en hulle
oorwin,
Dan 7:22 totdat die Oue van dae kom en aan die heiliges van die Allerhoogste
reg verskaf is en die bepaalde tyd gekom het dat die heiliges die koninkryk in
besit geneem het.

Rev 17:12 En die tien horings wat jy gesien het, is tien konings wat nog geen
koningskap ontvang het nie, maar hulle ontvang mag soos konings een uur lank
saam met die dier.

Dan 7:20 en oor die tien horings wat op sy kop was, en die ander een wat
opgekom het en waarvoor drie geval het, naamlik hierdie horing wat oë en ‘n
mond gehad het wat groot dinge gespreek het, terwyl sy gestalte groter was
as van die ander.
Dan 7:25 En hy sal woorde spreek teen die Allerhoogste en die heiliges van die
Allerhoogste mishandel; en hy sal probeer om tye en wet te verander, en
hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende ‘n tyd en tye en die helfte van
‘n tyd.

Rev 13:15 En dit is hom gegee om ‘n gees aan die dier se beeld te gee, sodat
die dier se beeld ook sal praat en maak dat almal gedood word wat die dier se
beeld nie aanbid nie.
Dan 7:21 Ek het gesien dat hierdie horing oorlog voer met die heiliges en hulle
oorwin,

Rev 13:7 Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges en hulle
te oorwin, en aan hom is mag gegee oor elke stam en taal en nasie.

Dan 7:21 Ek het gesien dat hierdie horing oorlog voer met die heiliges en hulle
oorwin,
Dan 7:25 En hy sal woorde spreek teen die Allerhoogste en die heiliges van die
Allerhoogste mishandel; en hy sal probeer om tye en wet te verander, en
hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende ‘n tyd en tye en die helfte van
‘n tyd.

Rev 17:6 En ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die heiliges en van
die bloed van die getuies van Jesus, en ek het my uitermate verwonder toe
ek haar sien.

Dan 7:22 totdat die Oue van dae kom en aan die heiliges van die Allerhoogste
reg verskaf is en die bepaalde tyd gekom het dat die heiliges die koninkryk in
besit geneem het.

Rev 2:22 Kyk, Ek werp haar neer op ‘n siekbed, en die wat met haar owerspel
bedryf, in ‘n groot verdrukking, as hulle hul nie van hul werke bekeer nie.

You might also like