You are on page 1of 2

Boeddhisme

Seker die bekenste Boeddhist is die Dalai Lama. Hy is die leier van Tibet en
sy naam beteken onderwyser.

In Suid-Afrika is daar verskillende vorme van Boeddhistiese tradisies en daar


is ook verskeie tempelsentrums en groepe in die stedelike gebiede. Suid-
Afrika het seker een van die grootste Boeddhistiese gemeenskappe in Afrika.

As mens na die geskiedenis van Boeddhisme gaan kyk is die legendes nogal
interressant.

Boeddha (waaruit Boeddhisme onstaan het) was die seun van Gautama
Siddhartha of ook bekend as Sakyamuni Boeddha wat beteken die wyse of
verstandige een.

Hy is omtrent tussend die 4de en 6de eeur v.C. gebore. Boeddha se pa was
koning Suddhodana en sy ma was koningin Maya. Sy was so mooi dat hulle
haar die Godin van Illusie genoem het. Sy het blykbaar swanger geword deur
‘n wit olifant wat haar baarmoeder binnegegaan het.

Sy was oppad om geboorte gee in die koningkryk van haar pa (volgens


Indiese tradisie). Oppad soontoe is Siddharta gebore onder ‘n immergroen
boom. Sy geboorte was so bonatuurlik dat daar geen bloed was nie en hy
kon onmiddelik praat en ten minste 7 meter ver stap. Sy ma is kort na sy
geboorte dood.

Nadat Boeddha op 16 jarige ouderdom getroud was het hy eendag besluit om


die poorte van die paleis te verlaat. Hy het vir die eerste keer die buite wereld
se pyn, lyding en hartseer aanskou. Net daar het hy ‘n besluit geneem om
antwoorde te kry vir al die lyding.

Omdat hy soveel insig gehad het oor die mense se lyding (dukkha) het hy
opgekom met 4 edel waarhede naamlik; Die waarheid van dukkha, Die
oorsprong van dukkha; Die waarheid van die beeindiging van dukkha en Die
waarheid van die weg wat lei tot die beeindiging van dukkha.

Jy kan jou slegs bevry van jou lyding of dukkha wanneer jy sterf en nirvana
behaal. Nirwana is die beindiging van die lyding wat ook bekend staan as die
verligting of ontwaking van jou siklus.

Van die mees bekenste sienswyses van Boeddhiste is dat hulle in leringe
soos Karma en reinkarnsie glo. Karma kan verduidelik word as die oorsaak
dat ‘n mense se aksies joe toekoms kan bepaal.
Ruben Botha
Graad 6
Taak nommer : 4
Studente nommer : 59419

Persoonlike waardigheid
in verskillende
Suid-Afrikaanse Gelowe

You might also like