You are on page 1of 17

Department of Electrical, Electronic Departement Elektriese, Elektroniese

and Computer Engineering en Rekenaar-Ingenieurswese

Semester Test 2 Semestertoets 2


Memorandum Memorandum
Copyright reserved Kopieregvoorbehou

Module EIR 211 Module EIR 211


12 May, 2017 (Rev. 1.00) 12 Mei, 2017 (Hers. 1.00)

Test information / Toetsinligting


Maximum marks: 50 Full marks: 50
Volpunte: Maksimum punte:
Duration of paper: 90 minutes Open/closed book: Closed book
Duur van vraestel: 90 minute Oopboek/toeboek: Toeboek
Total number of pages (including this page): 17
Totale aantal bladsye (hierdie bladsy ingesluit):

BELANGRIK / IMPORTANT
1. The examination regulations of the University of Pretoria apply.
Die eksamenregulasies van die Universiteit van Pretoria geld.
2. This question paper may only be answered in Afrikaans or English.
Hierdie vraestel mag slegs in Afrikaans of Engels beantwoord word.
3. The English text of this question paper will be given precedence in the interpretation of
the content.
Die Engelse teks van hierdie vraestel sal voorkeur geniet met betrekking tot die inter-
pretasie van die inhoud.
4. Answer all questions on the answer sheet provided at the back of the question paper.
Beantwoord alle vrae op die antwoordblad wat op die laaste bladsye van die vraestel
voorsien is.
5. Unless the answer is an integer, round all answers to two decimal places.
Tensy die antwoord is ’n heelgetal, ronde al die antwoorde op twee desimale plekke.
6. Answers without units or with the incorrect units will be marked incorrect.
Antwoorde sonder eenhede of met die verkeerde eenhede sal verkeerd gemerk word.
7. Complete the answer sheet in pencil. Use a clean eraser to erase any mistakes.
Voltooi die antwoordblad met ’n potlood. Gebruik ’n skoon uitveër om enige foute te
wis.
8. The question numbering corresponds to the answer sheet numbering.
Die vraag nommers ooreenstem met die antwoordblad nommeringstelsel.
9. Use degree (◦ ) as the unit for all angles. Make sure that your answers of angles fall
within the interval [−180◦ , 180◦ ].
Gebruik grade (◦ ) as die eenheid vir alle hoeke. Maak seker dat jou antwoorde van alle
hoeke binne die interval [−180◦ , 180◦ ] is.
Internal examiner: Dr L Zhang
Interne Eksaminator:

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 1 of 17 12 May, 2017


Question 1 / Vraag 1 [7]
Given the sinusoidal voltage v(t) = 10 cos(100t + 0.2) V, determine /
Gegee die sinusvormige spanning v(t) = 10 cos(100t + 0.2) V, bepaal:
(1) the amplitude Vm
die amplitude Vm [1]
(2) the frequency f
die frekwensie f [2]
(3) the angular frequency w
die hoek frekwensie w [1]
(4) the period T
die periode T [1]
(5) the RMS value of this voltage Vrms
die WGK waarde van die spanning Vrms [2]

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 2 of 17 12 May, 2017


Solution:

memo Page 1

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 3 of 17 12 May, 2017


Figure 1: The circuit for Question 2. / Die stroombaan vir Vraag 2.

Question 2 / Vraag 2 [6]


For the circuit shown in Figure 1, the supply AC frequency is 314 rad/s and the
values of the components are:
Vir die stroombaan in Figuur 1 is die toevoer-WS-frekwensie 314 rad/s en die waar-
des van die komponente:
R1 = 10 Ω,
R2 = 5 Ω,
L = 0.1 H,
C = 1 mF.

Determine: / Bepaal:
(6) the magnitude of the impedance of the capacitor
die grootte van die impedansie van die kapasitor [2]
(7) the magnitude of the impedance of the inductor
die grootte van die impedansie van die induktor [2]
(8) the magnitude of the total impedance of the circuit seen from the terminals
a-b.
die grootte van die totale impedansie van die stroombaan gesien vanaf die
terminale a-b. [2]

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 4 of 17 12 May, 2017


Solution:

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 5 of 17 12 May, 2017


Z1 Z3 a

Vs Is Z2

b
Figure 2: The circuit for Question 3. / Die stroombaan vir Vraag 3.

Question 3 / Vraag 3 [12]


For the circuit shown in Figure 2, the following values apply:
Vir die stroombaan in Figuur 2, is die volgende waardes van toepassing:
Vs = 50∠20◦ V , Z1 = 2 + j5 Ω,
Is = 2∠60◦ A, Z2 = 5 − j10 Ω,
Z3 = 10 Ω.
Answer the following questions: / Antwoord die volgende vrae:
(9) What is the real part of current through Z1 ?
Wat is die ware deel van stroom deur Z1 ? [2]
(10) What is the imaginary part of current through Z1 ?
Wat is die imaginêre deel van stroom deur Z1 ? [2]
(11) What is the magnitude of the Thévenin voltage?
Wat is die grootte van die Thévenin spanning? [2]
(12) What is the phase angle of the Thévenin voltage?
Wat is die fasehoek van die Thévenin spanning? [2]
(13) What is the real part of the Thévenin impedance?
Wat is die ware deel van die Thévenin impedansie? [1]
(14) What is the imaginary part of the Thévenin impedance?
Wat is die imaginêre deel van die Thévenin impedansie? [1]
(15) What is the real part of the Norton current?
Wat is die ware deel van die Norton stroom? [1]
(16) What is the imaginary part of the Norton current?
Wat is die imaginêre deel van die Norton stroom? [1]

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 6 of 17 12 May, 2017


Solution:

memo Page 3

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 7 of 17 12 May, 2017


EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 8 of 17 12 May, 2017
memo Page 6

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 9 of 17 12 May, 2017


Question 4 / Vraag 4 [6]
A linear circuit is represented by a Thévenin equivalent circuit with VT h = 100∠0◦ V
and ZT h = 10 + j8 Ω. /
’n Lineêre stroombaand word voorgestel deur ’n Thévenin ekwivalente stroombaan
met VT h = 100∠0◦ V en ZT h = 10 + j8 Ω.

Answer the following questions: / Antwoord die volgende vrae:


(17) What is the magnitude of the load impedance that will receive maximum average
power from this circuit?/
Wat is die grootte van die lasimpedansie wat die maksimum gemiddelde dry-
wing van die stroombaan gaan ontvang? [1]
(18) What is the phase angle of the load impedance that will receive maximum
average power from this circuit?/
Wat is die fasehoek van die lasimpedansie wat die maksimum gemiddelde
drywing van die stroombaan gaan ontvang? [1]
(19) What is the maximum average power received by the load?/
Wat is die maksimum gemiddelde drywing ontvang by die las? [2]
(20) What is the load impedance to receive maximum power from this circuit if the
load must be purely resistive?/
Wat is die lasimpedansie om maksimum drywing van die stroombaan te ont-
vang as die las suiwer resistief moet wees? [2]

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 10 of 17 12 May, 2017


Solution:

memo Page 7

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 11 of 17 12 May, 2017


Question 5 / Vraag 5 [10]
A 120-V RMS 60-Hz source supplies two loads connected in parallel. Load one
draws 24 kW power at a lagging power factor of 0.8 and load two draws 42.10 kVA
power at a lagging power factor of 0.95. /
’n 120-V WGK 60-Hz bron voorsien twee lasse wat in parallel verbind is. Las een
trek 24 kW drywing teen ’n nalooparbeidsfaktor van 0.8 en las twee trek 42.10 kVA
drywing teen ’n nalooparbeidsfaktor van 0.95.
Answer the following questions: / Antwoord die volgende vrae:
(21) What is the average power drawn by load one?
Wat is die gemiddelde drywing by las een getrek? [1]
(22) What is the apparent power drawn by load one?
Wat is die skyndrywing by las een getrek? [2]
(23) What is the power factor angle of load one?
Wat is die arbeidsfaktor-hoek van las een? [1]
(24) What is the average power drawn by load two?
Wat is die gemiddelde krag by las twee getrek? [2]
(25) What is the total reactive power supplied by the source?
Wat is die totale reaktiewe drywing voorsien deur die bron? [2]
(26) What is the value of the capacitance connected in parallel that will raise the
power factor to unity?
Wat is die waarde van die kapasitansie gekoppel in parallel wat die arbeids-
faktor tot eenheid sal verhoog? [2]

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 12 of 17 12 May, 2017


Solution:

memo Page 8

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 13 of 17 12 May, 2017


memo Page 9

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 14 of 17 12 May, 2017


Question 6 / Vraag 6 [9]
A balanced positive-sequence wye-connected 60-Hz three-phase source has line-
to-line voltages of VL = 1000 V. This source is connected to a balanced wye-
connected load. Each phase of the load has the impedance of 100 + j75.40 Ω.
Assume that the phase of Van is zero./
’n Gebalanseerde positiewe reeks wye-verbinde 60-Hz driefase bron het lyn-tot-lyn
spannings van VL = 1000 V. Hierdie bron is gekoppel aan ’n gebalanseerde wye
verbinde las. Elke fase van die las het ’n impedansie van 100 + j75.40 Ω. Aanvaar
dat die phase van Van nul is.
Answer the following questions: / Antwoord die volgende vrae:
(27) What is magnitude of the line-to-neutral voltages?
Wat is die grootte van die lyn-to-neutraal spannings? [2]
(28) What is the phase angle of Vbn ?
Wat is die fasehoek van Vbn ? [1]
(29) What is the phase angle of Vcn ?
Wat is die fasehoek van Vcn ? [1]
(30) What is the magnitude of line currents?
Wat is die grootte van die lynstrome? [2]
(31) What is the phase angle of IaA ?
Wat is die fasehoek van IaA ? [1]
(32) What is the average power delivered to the three phase load?
Wat is die gemiddelde drywing aan die driefase las gelewer? [1]
(33) What is the power factor of the three phase load?
Wat is die arbeidsfaktor van die driefase las? [1]

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 15 of 17 12 May, 2017


Solution:

memo Page 10

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 16 of 17 12 May, 2017


memo Page 11

EIR 211 Semester Test 2 Memorandum Page 17 of 17 12 May, 2017

You might also like