You are on page 1of 6

Wes-Kaap Onderwysdepartement

Western Cape Education Department


ISebe leMfundo leNtshona Koloni

NASIONALE

STRATEGIE VIR LEERDERPRESTASIE

GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL

VRAESTEL EEN

MEMORANDUM/NASIEN RIGLYNE SEPTEMBER 2009

PUNTE: 70

TYD: 2 uur

Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye


2

AFDELING A: LEESBEGRIP

VRAAG 1

Nasien van Leesbegrip:

• Spelfoute in een-woord-antwoorde word gepenaliseer.


• Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is.
• Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE
SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.
• Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING- vrae, word die punte verdeel: 1
punt vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ʼn punt vir die rede/motivering/
aanhaling.
• Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
aanhalingstekens ontbreek nie.
• Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek
mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks,
word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
• Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die
vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die
vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter EN die korrekte antwoord wat ten
volle uitgeskryf is, aanvaar

Vr Antwoord LU & Denkvlak


Punt AS Barret
Hewig/ kwaai/ veroordelend/ berispend/ beledigend/
1.1 snydend√ (Enige een) 1 2.2.1 1
1.2 “op die man af” √
(aanvaar ook sonder aanhalingstekens) 1 2.2.1 1
1.3 Padongelukke/ die hoë padongeluksyfer√ gedurende
die Desembervakansie. √ 2 2.2.5 4
1.4 Nee/ Die Burger was nie verkeerd nie. √ “... heeltemal
binne die perke van die koerant se etiese kode ...” √ 2 2.2.10 4
1.5 Dit moet versigtig/sensitief/omsigtig hanteer word. √ 1 2.2.1 2
1.6 Die doel van spotprente is om op humoristiese wyse
nuusgebeure te spot √ en om ongemaklike
boodskappe met erns oor te dra.√ 2 2.4.1 2
1.7 Mening. √Dis wat die skrywer dink sou gebeur/skrywer
se opinie./ Die woord “waarskynlik” kom in die sin
voor. √ (Afhanklik. Indien feit = 0) 2 2.2.3 2
1.8 die gewone manier /waaraan ‘n mens gewoond geraak
het√ 1 2.1.1 2
1.9 Die spotprent het groter trefkrag verkry/ Die boodskap is
meer effektief oorgedra. √√ 2 2.1.7 3

Kopiereg voorbehou 2 Blaai om asseblief


3

1.10 Hy wou motoriste oor hul padgedrag tot besinning ruk/


Hy wou mense laat dink oor hul padgedrag. /
Hy wou motoriste bewus maak van die gevolge van
roekelose bestuur/ Hy wou mense uit hul
gemaksones haal. √ (Enige een) 1 2.4.5 3
1.11 Ja. Die skerp reaksie van lesers is bewys daarvan.
OF Nee. Dit was te ontstellend.
(Enige gepaste motivering) √
(Punt word toegeken vir gepaste motivering.) 1 2.2.10 3
1.12 Spotprente wat skerp kommentaar lewer op politieke
gebeure is aanvaarbaar√, maar spotprente wat
geloofsoortuigings uitdaag, is onaanvaarbaar. √ 2 2.2.8 4
1.13 Die Burger /Naspers. √ Hy verduidelik waarom Fred
Mouton se spotprent gepas is/ waarom Die Burger dit
geplaas het./ Hy verdedig die feit dat Die Burger die
spotprent geplaas het.√ (Enige gepaste motivering) 2 2.1.10 3
1.14 Mense wat oor ‘n afstand wil studeer/ mense vir wie
dit nie moontlik is om voltyds te studeer nie/ wat
verkies om nie voltyds te studeer nie. √ 1 2.1.6 2
1.15 Jy moet eers aansoek doen voordat jy kan
registreer.√ 1 2.2.1 1
1.16 Op die voorgrond is daar vier klawers met die letters
AB4R√ 1 2.1.3 2
1.17 In die vorm van ‘n e-pos. √ 1 2.1.7 1
1.18 Haar skerm word vir ons op die agtergrond van die
advertensie gewys. √ 1 2.1.6 1
1.19 Daar word genoem dat dit maklik is om te registreer.√ 1 2.2.1 1
1.20 Illustreer hoe maklik jy oor ‘n afstand kan studeer/
Kommunikasie oor ‘n afstand word deur rekenaars
vergemaklik√√ 2 2.2.9 3
1.21 Gelukkig/ opgewonde/ in haar skik. √
Gesigsuitdrukking / glimlag wys dit. √ (Een punt vir
hoe sy voel en een punt vir gepaste motivering)
2 2.2.9 2

TOTAAL VIR AFDELING A: 30

Kopiereg voorbehou 3 Blaai om asseblief


4

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 2

Nasien van die opsomming


• Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied. Opsommings in die
verkeerde formaat word nie geassesseer nie.
• Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
• Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie,
word die eerste opsomming nagesien.
• Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
• Punte word soos volg toegeken:
o 7 punte vir 7 feite
o 3 punte vir taal
o Penaliseer soos volg:
 Indien die opsomming te lank is, word slegs 5 ekstra woorde
toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer.
 Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting,
word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
 Taalfoute (grammatika, spelling en punktuasie): trek soos volg af van
die 3 punte wat toegeken word vir taal.
0 – 4 foute: geen penalisering
5 – 10 foute: trek 1 punt af
11 - 15 foute: trek 2 punte af
16 foute of meer: trek 3 punte af
 Vir direkte aanhalings van volledige sinne word daar soos volg
gepenaliseer:
1 – 3 volledige sinne aangehaal: geen penalisering
4 – 5 volledige sinne aangehaal: trek 1 punt af
6 – 7 volledige sinne aangehaal: trek 2 punte af

 Trek 1 punt af van die totaal vir getal feite plus taalgebruik indien die
kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of indien die
verkeerde getal woorde aangedui is.

LET WEL: Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit
in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit
voorstel.

Voor die veiling


1. Kry inligting omtrent komende veilings. 
2. Gaan besigtig die eiendom. 
3. Maak seker dat jy al die verkoopsvoorwaardes en –bepalings verstaan. 
4. Indien jy nie self die veiling kan bywoon nie, kan jy telefonies bie, of ‘n
verteenwoordiger volmag gee om namens jou te bie. 

Tydens die veiling


1. Bring jou identiteitsdokument en terugbetaalbare bieër-deposito op die dag
van die veiling saam. 
2. Moenie dat ander bieërs jou van stryk bring nie. ALT: Werk teen jou eie pas.
3. Moenie in ‘n bie-stryd betrokke raak nie. 
[78/74 woorde. Die kandidaat mag nie meer as 90 woorde gebruik nie.]
Kopiereg voorbehou 4 Blaai om asseblief
5

AFDELING C: TAAL IN KONTEKS

VRAAG 3

Nasien van hierdie afdeling:


• Spelling:
• Een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.
• In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in
die taalstruktuur getoets word.
• Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.

• Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in


die instruksies aangedui.

• Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ½ punte toegeken
word.

• Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die korrekte
antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar.

Vraag Antwoord Punt LU 4 & Denkvlak


AS Barret
3.1 dreig  1 .1.4 1
3.2 bate/ behoewe  (Enige een) 1 .2.1 2
3.3 Die afgelope ses maande is altesame 156
swartrenosters deur wildstropers afgemaai. 
(Woordorde moet korrek wees) 1 .2.8 2
3.4 doodgeskiet  1 .3.3 2
3.5 bv. Ons was 17 onervare ryers wat die tog
aangedurf het.  1 .2.6 2
3.6 sewe uur  1 .1.1 1
3.7 grondpaadjies  1 .1.6 1
3.8 grade Celsius  (Albei woorde moet korrek wees) 1 .1.2 1
3.9 Ons was nog nie flou nie.  1 .2.10 2
3.10 stokflou  1 .1.6 1
3.11 C  (Aanvaar ook “mismoedig” sonder letter C) 1 .1.9 2
3.12 “wegneem”/ “beroof van”  (Enige een) 1 .1.4 1
3.13 op/ wakker/ uit die bed (Enige een) 1 .2.13 2
3.14 Gekruis, maar / gekruis – maar (Enige een) 1 .2.12 1
3.15 (die) skaarsste  1 .1.6 1
3.16.1 denotasie  1 .3.1 3
3.16.2 konnotasie  1 .3.1 3
3.17 wéér  1 .1.1 1
3.18.1 veranderinge/ veranderings  (Enige een) 1 .1.5 1
3.18.2 veranderinkie  1 .1.5 1
3.19 B  (Aanvaar ook “verouderde” sonder letter B) 1 .1.9 2
3.20 bywoord/bw.  1 .2.1 2

Kopiereg voorbehou 5 Blaai om asseblief


6

3.21 bv. Hy het ‘n kenmerkende loop. / Daar is ‘n


verandering in die loop van die rivier./Ek is
tevrede met die loop van die saak./Luister na
die loop van die masjiene./ Hy het die rower
met die vuurwapen se loop geslaan. /
Betekenisse: Manier van loop, gang:
Voortbeweging van 'n saak.; Beweging van
werktuie; duur; verloop; voortgang; buis van 'n
vuurwapen waardeur die koeël na buite gaan;
inloop of sytak van 'n rivier. (Enige een)
1 .2.1 2
3.22 Lesers kan deur hierdie blog meer oor organiese
tuinmaaktegnieke leer  1 .2.11 1
3.23 ontmoedig  1 .1.9 3
3.24 bv. Ek sal gereeld/ maandeliks praktiese wenke
verskaf.  1 .2.5 2
3.25 met  1 .2.1 1
3.26 produseer  1 .2.2 1
3.27.1 -tuur- 1 .1.3 1
3.27.2 1/ Van, volgens, betreffende die natuur; nie
kunsmatig nie  (Enige een) 1 .1.3 1
[30]

TOTAAL VIR AFDELING C: [30]

TOTAAL VIR VRAESTEL: [70]

Kopiereg voorbehou 6 Blaai om asseblief

You might also like