You are on page 1of 1

Dinsdag 24 Mei.

Liewe dagboek
Daar is sewe dae totdat Metrics sal skool toe. Ek is baie gelukkig want
die inperking was baie lang en vervelig. Ons kan niks doen en die skool
onderwysers gee vir ons baie werk meer as normale skooldae. Maar ek
dink dit is a gooie ding. Die wonderlike ding is dat daar is nie sport nie.
My pligte as ‘n prefek is afwesig so daar is baie tyd vir my om op my
skoolwerk te fokus.

You might also like