You are on page 1of 4

4 Augustu 1973 S.-A.

MEDIESE TVDSKRIF 1347

Endemiese Sifilis *
F. P. SCOTT, ARTS EXA_"1E~ r-.."EDERL.-\J\""D, M.~'IED. (DERM.) UNI\'. PRET. E~ J. G. H. LUPS, ~·I.B. CH.B. C~I\". PRET.,
Departemellt Dermlltologie, Ullit;ersiteit t;an die Ora n;e-Vrystaat, Bloemfontein

SUMMARY Bantu (in our own patients, from 2,5% in 1963 to 15% in
1972).
Attention is drawn to the occurrence of endemic syphilis
among Bantu children under the age of 10 years living S. Afr. Med. l., 47, 1347 (1973).
in and around Bloemfontein. This type of syphilis has been
observed only during the past 4 years. There has been a
Die aantal gevalle van endemiese sifilis by Bantoekinders
steady increase in incidence to about 100 cases during
onder 10 jaar wat die Pelonomi-hospitaal in Bloemfon-
1972. The condition seems to be relatively uncommon in
tein besoek, het die laaste paar jaar onrusbarend toe-
other parts of the Republic of South Africa. It has been
geneem.' Die eerste sporadiese gevalle is deur ons in 1968
reported before in the arid Karoo and north-western
waargeneem. By die ontdekking van die eerste gevalle het
Cape areas, and it is common in Botswana. It seems to
ons dit sterk oorweeg of die kinders miskien seksueel
be related to the general increase in syphilis among the
aangerand was. Noukeurige ondersoek van die pasientjies
en ook van die huislike omstandighede. met die hulp van 'n
sosiale werkster, het egter geen bewys van aanranding op-
gelewer nie. Die aantal gevalle het geleidelik toegeneem

Afb. 1. Condylomata lata op vulva van 'n 5-jarige


Bantoekind.

Afb. 2. Sifilitiese leisels op tong van 'n 8-jarige Banloe-


Datum ontvang: 23 Januarie 1973. kind.

10
1348 S.A. MEDICAL JOURNAL 4 August 1973

tot 100 gedurende 1972. Die siekte is slegs by Bantoe- KLINIESE BEELD
kinders waargeneem. AI die gevalle was afkomstig uit die
Bantoe- en KleurJing-woongebiede van BIoemfontein en Primere letsels word gewoonlik nie waargeneem me. Dit
die omliggende kleinhoewes. is nie bekend of primere letsels geheel en al ontbreek rue,
Endemiese sifilis is in die Republiek van Suid-Afrika en of hulIe slegs onopvallend voorkom.
waargeneem deur Taylor,' Van Beukering' en Du Toit: Die kliniese beeld is hoofsaaklik die van condylomata
Alle oevalle van bogenoemde outeurs was uit die droe lata wat om die genitaliee, in en om die mond en aan die
Karo; en Noordwe;telike Kaapprovinsie afkomstig. 'n neusopeninge en ooghoeke voorkom; met ander woorde
Uitgebreide studie deur Murray er al.' het aan die Jig in die vogtige areas van huid-slymvlies aansluiting (Afb.
gebring dat endemiese sifilis wyd verspreid in Botswana 1 - 4). Soms kom daar ook afwykings op die vel voor wat
voorkom. Die gevalle deur ons gesien. kom met hul be- presenteer as papels of annulhe letsels. Die papels is dik-
skrywing ooreen. In Botswana is die siekte bekend as wels effens ingesink in die middel en kan by oppervlakkige
dichucJlIIwa en dit is vermoedelik dieselfde as. of nou beskouing soos molluscum contagiosum Iyk (Afb. 5). Aan-
verwant aan, ander vorms van endemiese of nie-veneriese tasting van die stembande met heesheid word dikwels waar-
sifilis wat elders beskryf is. soos bejel (Sirie en Iraq) en geneem. Dit kom in meer as een lid van dieselfde familie
njovara (Suid-Rhodesie). voor en dit is nie ongewoon Die dat van 1 tot 5 lede uit
een gesin aangetas is.
Kenmerkend van die siekte is die voorkoms in droe
plattelandse streke waar die inheemse bevolking armoedig Die serumtoetse vir sifilis (VDRL en Reiter-kompliment-
is en in klein vertrekke saamhok, veral gedurende die bindingsreaksie) is altyd sterk positief en spirochete is
koue winternagte. Higieniese maatreels ontbreek geheel en maklik met 'n donkerveld-mikroskoop vindbaar by alle
al en kos word dikwels met dieselfde lepel deur verskillende gevalle. Dit was nie moontEk om alle lede van 'n aan-
lede van die familie genuttig. getaste gesin te ondersoek nie. Die moeders wat die kinders

Afb. 3. Condylomata lata om anus van dieselfde pasient Afb. 4. Slymvliesletsels op penis van 'n 6-jarige Bantoe-
as Afb. 2. kind.
4 ugu Ius t 973 . MEDIE E TVD KRIF 1349

gebring h l. het gewoonlik nie 'elf aan klinies waameem- miese ifili ook nie in tall lIese 0 r ig van huidsiektes
bare ifili gely nie en hul erumreak ie wa om po i- in Baragwanath-hO pitaal, J b nn burg. nie. In 'n latere
tieL dog mee tal negatief. oorsig an ifili" me Id hy gevaUe by kinder nder 10
jaar. By _ hier an was daar sprake n kriminele aan-
randing.
Voorkoms
BESPREK G
Aange ien die aandoening baie vinnig op behandeling
met peni illien reageer was dit nie moontlik om die ver- ifili in die algemeen het die laa te jare vinnig t egeneem
loop an die iekte waar te neem nie. olgen Murray onder die Bant es. In 196 wa die oorkom fer _,- %
eE al.' kan al die laat verskynsel van ifili soos sabeltibia.
an alle huidsiektege alle wat on kliniek be ek het. Hier-
gumata en huid-ulsera ies voorkom. Die let el kan vol- die getal het nou tot 1- 0 0 ge tyg ( fb. 6). e tien per ent
gens M urray eT al.' tot 9 jaar aktief bly. waama spontane van alle Bantoepasiente wat dje Buitepa iente-afdeling an
genesing plaasvind. roee oste"itis van die tibia is wel in Pelonomi-ho pitaa! te B1oemfontein in die verlede be ek
enkele van ons ge alle waargeneem en word ook deur het, het 'n positiewe erumreaksie ir ifili getoon. Die
1arshall' genoem. Een van on (F.P.. ) wat nou reed hoe voorkom yfer van endemiese ifili hou ongelwyfeld
15 jaar in Bloemfontein as dermatoloog praktiseer, het verband met die verhoogde voorkoms van sifilis in die
endemiese sifilis nooit voor 1968 gesien nie. Fischer,' algemeen. Kongenitale ifilis is deur on . soos deur andere
kinderarts, en Venter,' dermatoloog te B1oemfontein, elders in die wereld, slegs poradies waargeneem. Enkel~
het die aandoening ook nooit vroeer gesien nie. gegewen mag daarop wys dat endemiese sifilis moontlik
Findlay" het ook geen gevalle in Pretoria gesien nie. en beskerming teen veneriese ifilis bied'" Oor die verskil
die enkele gevalle wat Marshall'· in Kaapstad gesien het, tlIssen veneriese sifilis en vorms van nie-veneriese trepa-
i almal uit die Karoo afkom tig. Dogliotti'" noem ende- nomatose word na die uitvoerige publika ies van Murray
eT al,' en Willcox" en Bas et eT al." verwy .

%00

• ~-.~flli.
o S'fi~.
17

,.
/00
'00

$0 .,
H
2
J>

0
I;
"J;ur~al
70 7' 72

Afb. 6. Toename in die voorkoms yfer van sifiJis \anaC


1968 lot 1972.

Al on pa iente i met peni illien 5 miljoen eenhede oor


'n periode van 5 tot 7 dae behandel. e<ien die gevaar
van laat ifilis wat kan voorkom. i dil raad aam om die
Afb. 5. Sifililiese letsels "'a I op molluscum conlagio -urn pa iente deeglik te behandel. Dit ou verkie~lik wee~ om
Iyk in dieselfde pasienl a Afb.... die behandeling oar 'n langer periode toe te dien. maar

11
1350 S.A. MEDICAL JOURNAL 4 August 1973

om praktiese redes was dit nie moontlik nie. Die siekte is 5. Murray, J. F., Merriweather. A. M. en Freedman, M. l. (1956): Bull.
Wld Hlth Org .. 15. 07).
erg besmetlik, en afsondering, verkieslik in 'n afsonderings- 6. Marsh3.II, J. (1964): Skin Disea~e ;11 A/rica. bl. 42. Kaapstad: Maskew
hospitaal, is ncodsaaklik. Miller.
7. Fischer. P. M. S. (1972): Persoonlike mededeling.
8. Venter, 1. J. (1972): Persoonl.ke mededeling.
9. Findla)', G. H. (1972): Persoonlike mededeling.
10. MarshaH, J. (1911): Persoonlike mededeling.
VERWYSI GS
11. Vlillcox. R. R. ill Simons. R. D. G. P. en Marshall, J. red.s. (1969):
£'uays on Tropical Dermac%gy. deel f. bl. 35. Amsterdam: Excerpta
I. Scou, F# P. in MarshalJ. J. red. (972): Essays Oft Tropical Dermato- Medica.
logy, deel 11. bl. 1 - 17. Amsterdam: Excerpta Medica. 12. Basset. A .. Fare, 1., Maleville. J. en Malgras. J. ill MarshaH. J. red.
2. Tay!or. W. '. (1954). S. Afr. Med. J .. 28. 176. (1972): Op. ch'. bl. 301.
3. Van Beukering, J. A. (1955): Trop. Geogr. Med .. 17, 40. 13. Dogliotti, M. (1970): S. Afr. Med. J., 44, 670.
4. Du Toit. J. A. (1969): 5 Afr. Med. J., 43, 335. 14. Idem (1971): Ibid., 45, 8.

Frontal Encephaloceles *
D. J. J. DE KLERK, F.C.S. (S.A.), M.J\1ED. (CHIR.) UNIV. PRET., F.R.C.S. EDIl\". AXD T. C. DE VILLIERS, 1.D.
UNIV. CAPE TOWN, F.R.C.S. ENC., F.R.C.S. EDTh"., Dep·/rtment of Neurosurgery, Groote Schuur Hosp'ital,
Cape Town

SUMMARY graphical studies have become somewhat discredited be-


cause they often attempt analysis of iQadequate material,
Certain aspects of frontal encephaloceles in South Africa
we feel that such studies do serve a purpose; firstly, by
are compared with those reported from other parts of the
identifying communities which show a major difference
world. It is postulated that the ratios of frontal to occipital
in the frequency of disease of uncertain causation;
encephaloce!es, and of encepha!oceles to spinal meningo-
secondly, a hypothesis about the cause of the disease
celes, are higher in the South African ~antu than in most
may be tested by examining the incidence of the disease
other peoples.
in communities which are exposed to certain common,
possibly aetiological, factors; and finally, the related
A review is given of the pathology and the treatment is
effects of heredity and environment may be unravelled
discussed.
by studying the frequency of a disease in different races
S. Air. Med. l., 47, 1350 (1973).
living in the same environment.'

Recent publications on encephaloceles indicate a certain


geographical and/or ethnic distribution. We therefore de- CASE MATERIAL
cided to analyse them and certain aspects of this condition
as it is seen in Cape Town, as a basis for comparison From 1963 to 1972, 209 cases of myelomeningoceles were
with other series from European countries,'" a North treated at Groote Schuur Hospital (Table I). A break-
African series,' as well as a series published in J ohannes- down of this number into the 3 main population groups
burg" The cases reviewed were seen in the Department treated in this clinic, shows. that the majority of cases
of Neurosurgery at Groote Schuur Hospital in Cape (63°~) came from the Coloured community. During the
Town, during the period 1963 - 1972. Only cases seen same period, 39 cases with encephaloceles (Table I1)
in hospital practice are included. Although medicogeo- were admitted.
Of this number only 36% came from the Coloured
*Paper presented at the 2nd South African ational 'eurosurgicaI Con-
gress. Johannesburg. 25 - 27 September 1972. community, but 51?6 from the Bantu groups.

You might also like