You are on page 1of 3

FACULTY OF LAW / FAKULTEIT REGSGELEERDHEID

DEPARTMENT OF PRIVATE LAW /


DEPARTEMENT PRIVAATREG

AFRICAN CUSTOMARY LAW 171 /


INHEEMSE GEWOONTEREG 171
PREDICATE TEST / PREDIKAAT TOETS

15 JUNE 2020 / 15 JUNIE 2020

LECTURER: MRS EP JOHNSON/


DOSENT: MEV EP JOHNSON

1
SECTION B

QUESTION 1
Thobela and Boniswa Buthelezi is a Zulu-couple residing in rural KwaZulu-Natal. The
couple got married in March 2000 in accordance with customary law and three children
were born from this marriage. In January 2018 Thobela decides he wants to leave
Boniswa. He is also of the opinion that she is not entitled to any property and that
everything belongs to him in his capacity as family head. Boniswa is shocked and feels
that her dignity is infringed especially since Thobela also alleged that she was never
formally transferred to his family group in March 2000. As a result of this Thobela
allege that no valid customary marriage exists between him and Boniswa.

You are approached by Boniswa for legal advice on the following issues:

1.1 The impact of Thobela’s allegation that she was never formally transferred to his
family group in March 2000 and the consequences of this on the validity of their
marriage, if any.
(5 Marks – limit: one page)

1.2 Boniswa also wants to know what exactly the matrimonial property regime
applicable to their marriage is and what this entails.
(5 marks – limit: one page)

1.3 Boniswa becomes aware that Thobela concluded another customary marriage
with one Simphiwe in January 2014, while he was working in Durban. According
to Boniswa her consent was required for the conclusion of this subsequent
customary marriage but was not given. Boniswa also alleges that Thobela did
not comply with section 7(6) of Act 120 of 1998.
Boniswa would like to challenge the validity of the customary marriage of Thobela
to Simphiwe. Advise her fully with regard to her allegations with reference to the
applicable authority.
(10 marks – limit: two pages)

TOTAL OF SECTION B: [20]


TOTAL OF PAPER: [40]

2
AFDELING B

VRAAG 1

Thobela en Boniswa Buthelezi, is ‘n Zulu-paartjie wat in Maart 2000 volgens die


gewoontereg getroud is. Drie kinders is gebore uit die huwelik en die paartjie woon
hulle lewe lank in landelike KwaZulu-Natal. Na vele jare van getroude lewe besluit
Thobela in Januarie 2018 hy wil Boniswa verlaat. Hy is verder van mening dat Boniswa
nie geregtig is op enige eiendom nie en dat alles aan hom behoort in sy hoedanigheid
as familiehoof. Boniswa is baie geskok en gekrenk in haar eer veral omdat Thobela
beweer Boniswa was ook nooit formeel na sy familiegroep oorgedra in Maart 2000 nie
en gevolglik het geen geldige gebruiklike huwelik tussen hom en Boniswa in 2000 tot
stand gekom het nie.

Boniswa nader u om regsadvies. Adviseer haar volledig ten opsigte van die
onderstaande aspekte:

1.1 Die bewering dat sy nooit formeel oorgedra is na sy familiegroep in Maart 2000
nie en die moontlike impak, indien enige, op die geldigheid van hul huwelik.

(5 Punte – lengte : 1 bladsy)

1.2 Boniswa wil graag weet wat is die huweliksgoederebedeling van toepassing op
haar huwelik en wat dit behels.
(5 punte – lengte: 1 bladsy)

1.3 Boniswa vind met skok uit van ‘n verdere gebruiklike huwelik wat Thobela sonder
haar medewete en toestemming gesluit het met Simphiwe in Januarie 2014,
terwyl Thobela werksaam was in Durban. Volgens Boniswa moes sy
toestemming verleen het tot die voltrekking van ‘n verdere gebruiklike huwelik
deur Thobela en het sy dit nie gedoen nie . Volgens Boniswa het Thobela ook
nie voldoen aan artikel 7(6) van Wet 120 van 1998 nie.

Gevolglik wil Boniswa graag die geldigheid van hierdie huwelik betwis. Adviseer
haar volledig ten opsigte van haar beweringe met verwysing na die toepaslike
gesag.
(10 punte – lengte: 2 bladsye)
TOTAAL VAN AFDELING B: [20]
TOTAAL VAN VRAESTEL: [40]

You might also like