You are on page 1of 2

1)

 Slawwe het hulle meester aangeval


 Slawe het ook hulle meesters se huise en landerye af gebrand.
 Om aspris te wees het slawe stadig gewerk.
 Slawe het hulle toerusting gebreek.
 Hulle was ook ongeskuk met hulle meesters.
2)
 Hulle het soms naby ‘n rivier gestop vir ‘n tydperk.
 Hulle het hutte van modder gebou, die dak was van riet gemaak en waar die
vloere van klei en beesmis gemaak was.
 Hulle klere was van leer gemaak asook hulle skoene.
 Hulle kon baie goed jag en het nooit ‘n te kort aan vleis gehad nie.
 Hulle meuble het hulle self gemaak van hout en riempies.
3)
 Simon van deer stel was baie teleurgestel met die gehalte van die wyn wat
die Vryburgers gemaak het.
 Met die aankoms van die Hugenote het die wyn verbetr.
 Hugenote het ergvaring met druiwe gehad so hulle het wyn, brandewyn en
asyn gemaak.
 Hugenote kon nie Frans met die Nederlanders of met die Khoi-khoi mense
praat nie.
 Hulle het hulle eie taal, Afrikaans, gemaak.
4)
 Vir 7 jaar het Georg die lewe van die Khoi-Khoi prober verbeter.
 Daar was vir die Khoi-Khoi mense onder ‘n peerboom gepreek.
 Daar was n Nedelandse bybel vir hulle agter gelos.
 Vehettige Thikhule het haar dogter leer Nederlandse bybel lees.
 ‘n Sin van waardigheid en trots in hulle eie kultuur gegee
5)
 Xhosa het bone, waatlemoene, peisangs, sorghum, suikerreit en mielies
geweek.
 Slawe het groete geweek
 Slawe het samoesas, bobotie, kerriegeregte, koeksister en sosaties gemaak.
 Hugenote het kwalitiet druiwe geweek. Hugenote het wyn, brandwyn en asyn
gemaak
 Trekboere het vee aangehou en groente gekweek.

You might also like