You are on page 1of 1

Fisiese Wetenskappe

12 JUNIE

Afbakening:

90 MINUTE

75 PUNTE

CHEMIE:

Brondokumente:

 Eksamenriglyne
 Chemie Handboek: pp 9 -
 Definisies in definisie-boekie

Let Wel: Die leermateriaal in die handboek wat geleer moet word is baie minder as
wat die bladsy-aanduiding gee; dis ongeveer ‘n derde van die totale aantal bladsye –
dis ‘n invulwerkboek. Die opsomming aan die einde van elke hoofstuk en die
eksamenvrae is die belangrikste gedeeltes.

BELANGRIK: Die teorie en kennis op die volgende bladsye:

Chemie:

- Makroskopiese eienskappe. Bl. 9 – 38


- Fasetoestande van materie en kinetiese molekulêre teorie. Bl. 49 – 71
- Die atoom. Basiese boustene van alle materie. Bl. 86 – 101
- Die Periodieke Tabel. Bl. 111 – 114, 117 – 128
- Chemiese bindings. Bl. 137 – 146
- Fisiese en chemiese verandering. Bl. 177 – 200
- Balanseringg van chemiese reaksievergelykings. Bl. 211 – 219
- Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering. Bl. 271 – 279, Bl. 285 – 289

Al die toepassing op vrae van die uitgelate bladsye is baie BELANGRIK.

Doen AL DIE OEFENINGE, EKSAMENVRAE EN HUISWERK OEFENINGE.

Gaan deur al die opsommings.

Leer die definisies in die definisie-boekie uit jou kop uit.

You might also like