You are on page 1of 6

Montering Handleiding

Afrikaanse Weergawe S k a n s k o r f S t r u k t u r e
SKANSKORF MONTERING
HANDLEIDING
Die inligting in hierdie handleiding verwys na SANS 1200 DK (wat huideglik hersien word en mag dalk
vervang word deur SANS 2001 BE7) en die Colto 5200 reeks op skanskorwe. Ooreenstemming met hierdie
handleiding, sal goed gevulde, sterk en aanskoulike skanskorwe verseker wat maklik en vinnig deur
onervare arbeid aanmekaargesit kan word.
1. NODIGE MATERIALE EN VEREISTES
Die werk behels die voorsiening, montering en aanvulling met klip van geweefde draad maas skanskorwe soos gespesifiseer
in die kontrak dokument, tot die dimensies, lyne en styging soos aangedui op die planne, of bepaal is deur die ingenieur.

1.1 Skanskorwe
Skanskorwe word vervaardig met alle komponente, meganies gekonnekteer by die
fabriek. Eenhede word afgelewer by die bouterrein, platgevou en saamgepers in bondels
wat ongeveer 800kg weeg. Die bondels is digmaat 2m in lengte by 1m wyd en 0,5m
hoog. Die tipe en grootte van die eenhede bepaal die hoeveelheid eenhede per bondel.
Die korrekte grootte en tipe eenhede moet afgelwer word by die bouterrein. Maak
seker dat die korrekte groottes uitgekies word vir die verskillende strukture. Om die
groottes te identifiseer, word die bondels gekodeer deur middel van gekleurde strepe
Spuitverf
in verskillende posisies en oriënteering. ‘n Gedetaileerde kleur kaart, is beskikbaar by
gekleurde strepe die naaste Maccaferri Southern Africa kantoor.

1.2 Versterkings binddraad, ring binders, en verstywers vir die


saambinding van skanskorwe.
Bindingsdraad word gebruik om die leë eenhede
aanmekaar te sit vir die sluiting en beveiliging
van die klip gevulde eenhede en vir interne
verstywers. Vir montering van eenhede, word ‘n
voldoende hoeveelheid binddraad voorsien met
elke eenheid. Met sink bedekte skanskorwe word
Klas A sink bedekte binddraad gebruik en vir sink
en PVC bedekte skanskorwe, word sink met PVC
bedekte binddraad gebruik. Maak seker dat die
korrekte tipe binddraad beskikbaar is vir gebruik
BINDDRAAD VOORAF GEVORMDE SPANDRAAD saam met die vereiste struktuur. Staal ring binders
kan gebruik word in plaas van die binddraad om die skanskorwe aanmekaar
te sit en te beveilig. Vir gegalvaniseerde skanskorwe gebruik sink bedekte
ringe en vir PVC bedekte skanskorwe, gebruik vlekvryestaal ringe. Vooraf
gevormde spandraad kan as ‘n alternatief gebruik word teenoor die
b i n d d ra a d . D i t i s b e s k i k b a a r va n M a c c a f e r r i S o u t h e r n A f r i c a .

1.3 Geotekstiel
‘n AG geotekstiel moet by elke grond skanskorf koppelvlak geplaas word
vir skeiding / filtrering doeleindes. Maak seker dat die korrekte tipe,
graad en hoeveelheid afgelewer word by die bouterrein.
400 00 0 15
0
AG 3 20 Die AG reeks van geotekstiele is spesifiek ontwikkel vir skankorf verwante
AG AG AG
applikasies en is beskikbaar in verskillende grade vir verskillende
AG GEOTEKSTIEL
applikasies.

1.4 Klip
Maak seker dat die korrekte kwaliteit, gradering en hoeveelheid klip beskikbaar is, vir
die voltooiing van die werk. Klip wat gebruik word moet van voldoende sterkte en
skoon wees, en moet verkry word van ‘n quarrie, of soos deur die ingenieur gespesifiseer.
Vir skanskorwe, moet die kilp goed gegradeer wees tussen 100mm en 250mm, met ‘n
minimum spesifieke denstheid van 2,3.
‘n Goed gevulde skanskorf verseker beter werkverrigting van die skanskorf struktuur.
Wanneer gevul is, het die skanskorf ‘n tipiese gaping tussen die klippe van 30%.

2
1.5 Gereedskap
Om strak verbindings te verseker gedurende die
versterking en binding proses, word ‘n draadtang
STAWWE aanbeveel. Daar moet versigtig gewerk word om
Om deksel in te voorkom dat die sink met PVC draad beddeking
posisie te
trek vir finale KOEVOETE nie beskadig word nie. Gebruik draadtange wat
toemaak Om deksels se tande oppervlak glad geskuur is. Werk versigtig
TANG mee toe
te maak wanneer ‘n koevoet gebruik word vir die sluiting
DEKSELTOEMAKER van die deksels, omdat dit ook die sink met PVC
Vir vinnige toemaak deklaag beskadig. Ring binders word aangewend
van deksels op
skanskorf mandjies deur middle van handoperatiewe gereedskap, wat
kan aangekoop of gehuur word by Maccaferri
SPENAX GEREEDSKAP EN RING BINDERS Southern Africa. Ringe vir die gereedskap word
apart verkoop deur Maccaferri Southern Africa.

1.6 Raamwerk
Skanskorwe Vir mooi en netjiese horisontale en vertikale struktuur riglyne, en om die korrekte lyne
en vlaktes te verkry is raamwerk nodig. Raamwerk help ook om uitsetting te verminder
en verseker dat die voltooide skanskorwe struktuur esteties aangenaam is.
Gedetaileerde sketse en dimensies vir die raamwerk is beskikbaar van Maccaferri
Southern Africa.
Raamwerk

Plante 1.7 Vergroening van skanskorwe strukture


Ondervinding het bewys dat vergroening meer suksesvol is wanneer dit geintegreer
is in die ontwerp stadium. Vergroening moet nie aangepak word as ‘n na-konstruksie
aktiwiteit nie, omdat sekere produkte soos BioMac™ gedurende die konstruksie fase
ingsluit is.
Plantegroei Vir meer informasie oor vergroening tegnieke, kontak die naaste Maccaferri Southern
areas
Africa kantoor vir ‘n kopie van die “Soil Bio-Engineering“ handleiding.

AG Geotekstiel
(dubbel Skanskorwe
naaldgeponsde)

2. FONDASIE VOORBEREIDING
Skanskorwe Die fondasie waarop die skanskorwe geplaas word moet gelyk wees en gegradeer soos
aangedui op die projek konstruksie sketse. Die fondasie vir die skankorwe moet gelyk
Reno- wees, met geen onreëlmatigheid, los materiale en plantegroei in ooreenstemming met
sinkstukke
die projek spesifikasies. Om die konstruksie te vergemaklik van mure wat tot ‘n skuins
h e l l i n g va n 6 g ra d e l ê , m o e t d i e g r o n d v e s t i n g o p p e r v l a k s k u i n s w e e s.
Die fondasie moet ooreenkom met die ingenieur se spesifikasie om eenvormige gedrag
Gemengde klip en rots AG Geotekstiel
vir die gelyk maak van
kapasiteit te verseker en differensiale versinking te verminder. Wanneer die fondasie
die fondasie op rots is, word ‘n gelyke sement bladvulling en in geboorde ankers voorgestel.

3. PLAT MAAK VAN EENHEDE


Die gevoude eenhede moet uit die bondel gehaal word en bo-op ‘n harde, plat oppervlak
geplaas word. Skanskorwe moet oopgemaak, ontvou en uitgepers word na hulle
GEVOUDE EENHEID oorspronklike vorm.

Verstywers
Deksel
Kant
Agterkant

Basis
Voorkant
Kant

PLAT MAAK
3
Gerygde Kante
Spiraal
MONTERING VAN EENHEID

Enkel
100mm

Dubbel

100mm

Enkel

GEVOUDE EENHEID TOERYG

4. MONTERING EN BINDING VAN DIE INDIVIDUELE EENHEDE


Voor, agter en kant panele moet opgelig word tot ‘n vertikale posisie, om ‘n oop boks te vorm. Panele moet
aanmekaar vasgemaak word met die uitstekend swaarder draad deur die selfkant draad ferm rondom die selfkant
of rand van die deurkruising paneel, of agter paneel te draai. Die inwendige verstywer moet opgelig word in ‘n
vertikale posisie en beveilig op dieselfde wyse.
Beveilig die binddraad by die hoeke aan die bo-kant van die panele wat aanmekaar geheg moet word. Ryg die
kante met die dubbel en enkel lassie tegniek langs die draad maas openinge. Laat toe vir 100mm tussen die lissies.
Sny ‘n stuk draad ongeveer 1.5 keer die lengte van die kante wat geknoop moet word. Die maksimum lengte van
die kant wat geknoop moet word moet nie 1m oorskry nie. Langer kante moet gebind word deur verskeie lengtes
draad. Al die verstywers is vooraf aangeheg aan die basis met ‘n spiraal.

5. NEERLê VAN GEOTEKSTIEL


Geotekstiel voorkom die verlies van fyn grond materiaal van agter
AG Geotekstiel
die skanskorf struktuur, deur die klip vul en terselfdetyd verhoed
(dubbel naaldgeponsde) die opbou van enige water drukking agter die muur. Die weglating
van die geotekstiel is nadelig tot die volledigheid van die struktuur
as ‘n geheel.
Sny die voldoende hoeveelheid geotekstiel vir die uitvoering van die struktuur
langs die grond skanskorf raakvlak. Plaas die geotekstiel op die voorbereide
fondasie, met die oorblywende geotekstiel tydelik gedrapeer oor die
terugvulling.
Plaas die skanskorf op die geotekstiel voorbereide fondasie. Maak seker
dat die geotekstiel nie geskeur word nie gedurende die plasing en vulling
van die mandjie, of die plasing en kompakteering van die terugvulling.
Vlo Gedurende konstruksie, maak seker dat daar kontak is tussen die geotekstiel
ei
en die agterkant van die skanskorf struktuur. Wanneer nodig, knoop die
geotekstiel aan die bo-kant van die skanskorf struktuur, om die konstruksie
te vergemaklik.
30
0m Wanneer geotekstiele mekaar oorvleuel, maak seker dat daar ‘n minimum
m
oorvleueling van 300mm is. In hidroliese applikasies, maak seker dat die
stroomop gedeelte, van die geotekstiel die afwaartse gedeelte van die
geotekstiel oorvleuel soos aangewys in die skets.

4
6. PLAASING VAN EENHEDE
Plaas ‘n aantal van individuele gebinde eenhede langs
mekaar in die verlangde posisie. Voorsorg moet getref
Staal raam om word om die geotekstiel nie te beskadig nie. Bind
spanning te aangrensende eenhede saam soos beskryf in seksie 4 van
vergemaklik
hierdie handleiding by elke aangrensende kant om ‘n
Spanning
eenvormige hok struktuur te vorm.
Daarna moet die eenhede in die langwerpige lengte
gespan word deur ‘n heiningsdraad verspanner te gebruik.
Die skanskorwe moet gespan bly gedurende die vulling
proses, om ‘n goeie belynning en afwerking te verseker.
Alle skanskorf strukture moet op een lyn gebring word
en noukeurig opgerig word deur gebruik te maak van
standaard ingenieurwese metodes en prosedures, bv.
bouers vis lyn, niveleerders of raamwerk (seksie 1.6). Die
belynning van die eenhede moet gedoen word VOORDAT
die eenhede gevul word, omdat dit amper ontmoontlik
is, om die eenhede te skuif na die tyd.

7. VULLING EN VERSTERKING VAN SKANSKORWE


L
Slegs klip soos gespesifiseer in seksie 1.4 van hierdie dokument kan gebruik
word vir vulling van skanskorwe tensy anders voorgeskryf is deur die projek
Ongv.
1/3 H ingenieur.
Ongv. H
1/3 H Vul elke skanskorf sel 1/3 laê tussendeur die instaleering van die versterkings
Ongv. draad.
1/3 H

Versterkings- Ongv.. Ongv. Ongv.


‘n Minimum van vier versterkings drade per vierkante meter van die skanskorf
draad 1/3 L 1/3 L 1/3 L voorkant word voorgestel. Die versterkings draad moet ingesit wees by een
derde en twee derdes van die totale diepte van ‘n 1m diep skanskorf soos
aangewys in die skets. Vir ‘n 0,5m hoë skanskorf, moet versterkings draad
vasgemaak word by ‘n hoogte van 0,25m.
‘n Een meter wyd skanskorf benodig ongeveer 2,3m – 2,7m binddraad vir
elke versterking (twee volledige draaie van die verskafde binnedraad spiraal),
en vir ‘n 1,5m skanskorf, ongeveer 3,3m –3,7m.
Ryg die draad rondom die twee maas openinge aan die voor en agter kante
van die mandjie en draai die punte saam in die middel vir die korrekte
spanning. Vul elke ry in stadiums wanneer ‘n klomp skanskorf eenhede
langs mekaar geplaas word. Vul die hele ry, behalwe die laaste sel tot ‘n
derde vol.
Daarna, versterk die hele ry en gaan voort met die vulling van die ry tot die
twee derdes merk. Weereens versterk die hele ry by die twee derdes merk
en vul dan die oorblywende van die selle tot bo. Op geen stadium moet die
verskil in hoogte van die skanskorf klip tussen aangrensende selle, meer
wees as ‘n derde van ‘n meter nie. Dit word gedoen om te voorkom dat die
verstywers uitsit. Indien meer skanskorwe aan die ry bygevoeg word, moet
die laaste sel leeg gelos word om bedrading te vergemaklik. Om ‘n goed
voltooide voorkoms te verseker, moet elke sigbare aangesig met die hand
Versterkings Draad Fase 1
versigtig gepak word.
As alternatief, is vooraf gevormde versterkingsdraad beskikbaar
Fase 2
vir vinnige konstruksie. (Seksie 1.2).
Skanskorwe moet oorgevul word met 25-50mm om natuurlike vestiging
van die klip vul te verseker. Terselfdetyd, moet die bo-kant van die
Fase 3 verstywer sigbaar wees om dit aan die deksel vas te bind.

5
8. TERUGVULLING
Kompakteering van die terugvulling moet gelyktydig gedoen word vir elke ry van
Leë skanskorf
wat gevul moet skanskorwe wat neergelê word. Daar moet versigtig gewerk word om nie die
word
geotekstiel te beskadig nie, wanneer dit neergelê word en die terugvulling
Skanskorf/Reno gekompakteer word. Swaar kompakteering teorusting moet nie binne 2,0m van
sinkstukke geplaas,
gepak en geryg Uitgesoekte die skanskorf mandjie kom nie. Klein handoperatiewe toerusting mag gebruik
en kompakte
terugvulling word, aangrensend tot die skanskorf mandjie.

AG Geotekstiel
(dubbel naaldgeponsde)

9. TOE MAAK
Vou die deksel toe, strek in posisie met die hulp van gepaste gereedskap
(Seksie 1.5), bind die deksel aan die voor, kante en bo-kant van die verstywers
vas, soos per Seksie 4.

ENIGE REPRODUKSIE, INSLUITENDE, FILM EN MIKROFILM IS VERBODE. ALLE REGTE IS GERESEVEER WêRELDWYD.

Quality System Guarantees


production, certified internal management and
technical assistance in compliance with ISO 9001:2000
JOHANNESBURG, SOUTH AFRICA: MADAGASCAR:
P O Box 133, Kya Sands, 2163 BP 168, Antananarivo 101, Madagascar
Tel: +27-11-704 0160 Tel: +261-20-22-231 02
Fax: +27-11-704 0159 Fax: +261-20-22-553 90
E-mail: jhbsales@maccaferri.co.za E-mail: maccaferri@wanadoo.mg
MACCAFERRI SA (PTY) LTD CAPE TOWN, SOUTH AFRICA:
HEAD OFFICE - DURBAN, SOUTH AFRICA: P O Box 22150, Fish Hoek, 7974
P O Box 15777, Westmead, 3608 Tel: +27-21-702 1416
Tel: +27-31-700 8456 Fax: +27-31-700 8469 Fax: +27-21-702 2977
E-mail: dbnsales@maccaferri.co.za E-mail: cptsales@maccaferri.co.za
Website: www.maccaferri.co.za
ZAF / GABION ASSEMBLY : Afr - Rev. 01, Apr 2007 Maccaferri SA (Pty) Ltd, Durban, South Africa - Designed by: Wendy Potgieter - Printer: Pro-Print (Pty) Ltd.

You might also like