You are on page 1of 1

VONKK 1

Wees My Genadig, Luister Hoe Smeek Ek


(Psalm 51)
q = 80
Gm Gm/F Eb D Gm/Bb Cm F F7 D/F#

          
          
1. Wees my ge - na - dig, luis - ter hoe smeek ek, wis uit my skuld, ek het so - veel ver - brou.
2. Laat my weer vry wees, in U weer bly wees; ne - de - rig buig ek voor U in be - rou.

Gm Eb7 Cm7A/C# D Gm/Bb Cm Gm/DD7 Gm



5

                   
Was my weer skoon, Heer, wit - ter as sneeu. Spreek my tog vry in u lief - de en trou.
Maak nuut my gees, Heer, U wil ek loof. U wil ek dien en slegs leef in u trou.

Psalm 51
Teks: Driekie Jankowitz 2008 (Pro Deo)
Melodie: ABEL – Abel Jankowitz 2008
Orrelbegeleiding: Colin Campbell 2009 (Pro Deo)
© 2009 VONKK Uitgewers (admin Bybel-Media)

RUBRIEK: Meditatief – Skuldbelydenis en Genadeverkondiging

You might also like