You are on page 1of 2

ontdek emosies

Daar is drie maniere om emosies uit


te druk in musiek:

Tempo: die spoed van musiek

Dinamiek: hoe hard of sag die musiek is

Artikulasie: hoe die note gespeel of gesing


moet word

Emosies kan so in musiek uitgedruk word:


gelukkige musiek sal dalk vinniger en harder
wees

Hartseer musiek sal stadiger en safter klink.

As jy kwaad is sal jy met rowwer artikulasie


speel as wanneer jy ontspanne of vredevol
voel
Luister oefening
Jy gaan na drie uittreksels
luister. Beantwoord die volgende
vrae oor die uittreksels:
Watter emosie of gevoel laat dit jou voel?
Hoe vinnig sal jy tot die musiek beweeg?
Stadig, medium of vinnig?

Uittreksel 1 Uittreksel 2

Uittreksel 3

You might also like