You are on page 1of 3

ENERGIE EN VERANDERING

BRONNE VAN ENERGIE

1 Wat is energie?

Energie is die vermoe om werk te kan verrig.

2 Gee voorbeelde van nie-hernubare en hernubare energie.

Nie-hernubare energie Hernubare energie


Fossiel brandstowwe Hidro-krag
son
wind

3. Watter energiebronne word hoofsaaklik in Suid-Afrika gebruik?

In Suid-Afrika word die meeste energie opgewek deur die verbrandung


van steenkool.

4.Watter hernubare energiebronne sal ons meer/beter kan benut?

Suid-Afrika het van die beste sonlig van alle landmassas. Hierdie
nasionale hulpbron, sowel as oorcloedige wind, oseaan en volhoubare
biomassa is teenwoordig, maar word nie effektief gebruik nie.

Aktiwiteit 2

1. Teken ‘n table met kolomme in jou werkboek. Skryf bo die eerste


kolom: ‘nie-hernubare energiebronne’ en bo die tweede kolom:”
hernubare energiebronne’. Voltooi die tabel.
NIE-HERNUBARE HERNUBARE ENERGIEBRONNE
ENERGIEBRONNE
Steenkool wind
uraan sonlig
gas Hidro-krag
olie hout

2. Sou jy se daar word in Suid-Afrika meer nie-hernubare of


hernubare energiebronne vie die opwekking van elektrisiteit
gebruik? Hoekom dink jy So?

Suid-Afrika maak grotendeels gebruik van nie-hernubare


energiebronne vir die opwekking van energie. Ongeveer 77/ van
ons land se energie vie elektrisiteit word uit steenkool gehaal.
Steenkool is maklik bekombaar en goedkoop.Baie van die
hernubare energiebronne is duur en nog nie so doeltreffend nie.

AKTIWITEIT 3
1. HOEKOM WORD DAAR NOG SO MIN GEBRUIK GEMAAK VAN
HERNUBARE BRONNE?

Hernubare energiebronne is nie altyd so effektief en


doeltreffend as nie-hernubare energiebronne nie. Dit beteken
dat daar min enegie uitgehaal kan word.

2. HOEKOM BLY STEENKOOL IN SUID-AFRIKA DIE GROOTSTE


BRON AVN ENERGIE?
Steenkool is baie maklik bekombaar en goedkoop. Ons het nog
‘n groot voorraad daarvan.

3. WATTER HERNUBARE ENERGIEBRONNE WORD IN SUID- AFRIKA


AANGEWEND?

In Suid-Afrika word daar ook gebruik gemaak van sonkrag,


windkrag en kernkrag.

AKTIWITEIT 4

1. VANAF WATTER LAND VOER ONS DIE MEESTE OLIE IN?

Ons voer die meeste olie uit Saudi-Arabie in.

2. WATTER MAATSKAPPYE IN SA VERWERK STEENKOOL TOT


RU-OLIE?

Sasol verwerk steenkool tot ru-olie

You might also like