You are on page 1of 8

Sticks and Stones

Andre Bester
Stories
● Daar gebeur altyd iets in ‘n storie (die gebeure /
intrige)
● Enige verhaal of stories gaan oor die karakters,
met wie dinge gebeur. (Wie?)
● Die storie vind gewoonlik in ‘n sekere plek of
ruimte plaas.
● ‘n Storie speel in ‘n sekere tyd af. (Wanneer?)

Karakters RUIMTE
INTRIGE TYD
- S ie k
-D HOOGTEPUNT / KLIMAKS
te on
fan flik
Stefanus steek Stones met
us ve

Intrige
‘n pen in die hand!
wo rho
rd og
ve .
Op d rde
ie ee rg
van s
kool
rste
dag eb
Stef elio
anus word e. “St
Stick deur o
s
gebo en Ston
nes
elie. es is d
‘n p ee
rob sda
lee e n
Agtergrond: m n ie
- Die Paarl / Skool ie.” mee
r
- Sy ma is oorlede / verhouding met pa
Karakters
● Stefanus (hoofkarakter / ek-verteller)
● ouma Rina
● Oupa
● pa
● oorlede ma (Mamma)
● Sticks
● Stones
● Meneer Basson
Ruimte
● Seunskool in die Paarl
TYD
● Na Stefanus se ma oorlede is
● Begin van die skooljaar.
● Sy pa en oupa was destyds in dieselfde skool...
Die Titel
● Sticks and Stones? Die rympie…
Rietfontein se leidam
ID du Plessis

You might also like