You are on page 1of 1

Herdefinieer Gelukkigheid

Een keer het n laerskoolonderwyseres n opdrag aan haar studente gestel en hulle gevra wat hulle wil
word? Sommige van hulle het dokters en onderwysers gesê en anders het sangers en kunstenaars
gesê, maar een seun het gesê dat hy wil gelukkig wees. Die onderwyseres het hom vertel dat hy die
opdrag verkeerd verstaan en die seun het haar gesê dat sy die lewe verkeerd verstaan het.

Iewers langs die lyn het ons definisie van sukses vervaag word. Dit het oor geld geword. Dit het
geword oor hoe ons moet ons vriende vervang in die rattewedloop wat ons “lewe” noem. Van jongs
af het almal van ons blootgestel aan definisies van geluk. Die Engelse woordeboek sê dit is
gevoelens van vreugde, tevredenheid en vervulling. Ons moet geluk herdefinieer vir wat dit vir ons
beteken.

Laat ons nie gelukkigheid oor die groote van ons huise maak nie, maar oor die groote van ons harte.
Laat ons dit nie oor bevrediging maak nie, maar oor dankbaarheid. Ons praat altyd oor ons
gesondheid en welstsand, maar ons nee meer as menslike handelings meer dan mense. In plaas van
wat jy wil doen, dink iewer oor wie jy wil wees. Wil jy meer selfbewus wees? Wil jy n beter
persoon wees? Wil jy n verskil maak? Ons moet wegbeweeg van wat ons in situasies wil doen, na
wie ons in situasies wil wees.

Die drie mees algemene dinge wat ons vergeet wanneer ons die huis veraal, is ons beursie, sleutels
of selfoon. Ons kyk oral om net te besef dat dit in ons hande of sak was. Dit is snaaks dat geluk
dieselfde is. Ons hardloop oral en soek dit net om terug te kom en besef dat dit eintlik binne is.

You might also like