You are on page 1of 3

‘Afrikaans Sal Bly’ – Elandré

[Intro]

Eb Cm Ab Eb Cm Ab Eb

[Verse]

Cm

Hoe sou dit wees

Ab Eb

As jy kon wees wie jy is

Cm

As jy kon leef

Ab Eb

Sonder vrees in jou hart

Cm

Sou jy kon trots wees

Ab Eb

Op Ingrid en Antjie se werk

Eb

Sou die kleur van jou vel

Cm Ab Eb

Net 'n klein deel vertel van wie jy is

[Chorus]

Cm Ab Eb

Wat as ek se daar is meer as bloed in jou hart

Cm Ab Eb

Wat as ek se daar is plek vir my en jou in ons land

Cm Ab Eb

Sou jy my glo as ek se ons moet werk vir dit wat ons een maak

Cm Ab Eb

Afrikaans jy's meer as 'n taal, jy's wat ons laat sin maak
[Verse]

Cm7

Sal jy jou oe ontsluit

Ab Eb

Vir wat om ons aangaan

Cm

Sal jy as die jeug

Ab Eb

Bou en laat voortgaan

Cm

Sal jy uit Psalms

Ab Eb

Ons land weer as almal s'n erken

Cm

Sal jy saam ons bid

Ab Eb

Dat Hy ons land sal seen

[Chorus]

Cm Ab Eb

Wat as ek se daar is meer as bloed in jou hart

Cm Ab Eb

Wat as ek se daar is plek vir my en jou in ons land

Cm Ab Eb

Sou jy my glo as ek se ons moet werk vir dit wat ons een maak

Cm Ab Eb

Afrikaans jy's meer as 'n taal, jy's wat ons laat saak maak

[Bridge]
Fm Ab Eb

Ons kan beter wees verseker

Fm Ab Eb

Ons almal smag na eenheid in ons land

Fm Ab

Wat jy soek sal jy kry

Eb Cm Ab Bb

Afrikaans sal bly

[Chorus]

Cm Ab Eb

Wat as ek se daar is meer as bloed in jou hart

Cm Ab Eb

Wat as ek se daar is plek vir my en jou in ons land

Cm Ab Eb

Sou jy my glo as ek se ons moet werk vir dit wat ons een maak

Cm Ab Eb

Afrikaans jy's meer as 'n taal, jy's wat ons laat saak maak

[Outro]

Cm Ab

Afrikaans jy's meer as 'n taal

Eb

Jy's wat ons laat saak maak

Cm Ab

Afrikaans jy's meer as 'n taal

Bb Eb

Dis jy wat ons een maak

You might also like