You are on page 1of 3

Die Lewensverhaal (Biografie) van FW de Klerk

Frederik Willem de Klerk is in 1936 in johannesburg gebore. Sy pa, Jan de klerk,


was `n ywerige onderteuner van die “gesuiwerde”Nasionale Party wat in 1934 deur
NP-ondersteuners gestig is. Hy kom uit `n politiek georiënteerde gesin . Sy moeder
was Corrie Coetzer. F W de Klerk bring sy skooljare grotendeels deur in
Krugersdorp, waar hy aan die Hoërskool Monument matrikuleer. In 1958 verwerf hy
die grade BA en LLB (cum laude) aan die Potchefstroomse univertiteit vir Christelike
Hoër onderwys waar hy ook `n leidende rol speel iin studente aangeleenthede. Hy
sluit aan by `n prokureursfirma in Vereeniging waar hy tussendeur sy regsloopbaan
aktief raak in die politiek.

De Klerk is veral bekend vir sy politieke rolvervulling in die beëindiging van apartheid
en die transformasie van Suid-Afrika na 'n demokrasie, deur aan die land se
meerderheidsbevolking (swart mense) stemreg toe te ken.

De Klerk het ook `n samesyn in die suid afrikaanse republiek mee gebring deur die
Vrylating van Nelson Mandela om aliansie van vryheid te kweek onder die nasie.

Behalwe positiewe kritiek op die beleid en optrede van de Klerk is daar ook
negatiewe kritiek.
De klerk word daarvan beskuldig dat hy nie `n federale statsvorm gebaseer op taal
en etnisiteit vir Suid-Afrika voorgestaan het nie.

Hy word ook daarvan beskuldig dat hy in 1990 die destydse Suidwes-Afrika, wat
deel van Suid-Afrika was, weggeskenk het sonder `n mandat van die kiesers.

In 1999 stig hy die FW de klerk Stigting wat die volgende doel dien:

 Steun en bevorder die Grondwet


 Steun liefdadigheidsorganisasies

Die stigting het die Sentrum vir Grondwetlike Regte gestig om onder andere mense
by te staan om hul grondwetlike regte op te eis.

Tydlyn van FW De Klerk


1936 Gebore in Johannesburg
1958 Gradueer aan die Potchefstroomse univertiteit vir Christelike Hoër
onderwys
1961 Bou `n suksesvolle regsfirma
1969 Getroud met Marike Willemse
1972 Verkies as lid van die Parlement vir Vereeniging
1978 Verkies tot die kabinet
1982 Verkies as die Leier van die Nasionale Party in die Transvaal
1985 Verkies tot Voorsitter van die Volksraad se Ministersraad
1986 Word die Leier van die Volksraad
1989 - 1994 Ingehuldig as Staatspresident
1994 - 1996 Ingehuldig as een van Suid-Afrika se twe Uitvoerende
Adjunkpresidente.
1996 – 9 Leier van die Amptelike Opposisie
September
1997
Januarie Uitreiking van sy outobiografie “Die Laaste Trek - `n Nuwe Begin”
1999
2000 Loods die FW de Klerk Stigting

Bronne:

www.vanrooy.org.za
http://af.wikepedia.org
www.afrikanergeskiedenis.co.za
www.nuwegeskiedenis.litnet.co.za
www.nobelsquare.com

You might also like