You are on page 1of 2

Haal een woord aan om te bewys dat Aron besluit het om nie sy

1. (1)
beroep verder te volg nie.
“bedank”
Haal een woord aan wat aandui dat hy moedeloos geraak het toe hy
2. (1)
homself nie kon help nie.
“depressief”
Watter gereedskap (tools) het hy gebruik om homself te bevry.
3. (3)
Noem drie.
‘n goedkoop mes, toue en ankers
4. Watter woord sê vir jou dat Aron nie verder kon klim nie. (1)
vasgekeer
5. Kies die korrekte antwoord:
Aron het besef dat as hy wil oorleef moet hy:
 water in sy hande kry
 sy arm se bene breek (1)
 mense kontak wat hom kan kon help
 sy arm lossny

6. Sê of die volgende WAAR of ONWAAR is. Haal aan uit die leesstuk.
6.1 Aron was besig om ‘n hoë plek uit te klim toe die ongeluk gebeur. (2)
Onwaar, “om in die diep skeur af te klim
6.2 Hy het nooit aan die dood gedink nie. (2)
Onwaar, “Hy het sy naam en geboortedatum op die rots uitgekerf en
RIP daaronder geskryf.”
7. Wat dink jy was Aron se grootste fout met hierdie uitstappie? (1)
Dat hy het alleen gegaan
8. Verduidelik waarom jy die antwoord in vraag 7 gegee het. (1)
As hy het met ander persoon gegaan dan die ander persoon kon help
vir Aron kry.
9. Noem twee maniere waarop Aron homself probeer bevry het. (2)
Hy het met toue en ankers die rots probeer beweeg en hy het met ‘n
goedkoop mes probeer ddie rots weg te kap
10. Op watter drie maniere is daar oor Aron se ongeluk “gepraat”. (3)
Ongelooflike, hartseer, motiverend
11. Sê in jou eie woorde wat dit beteken as jy “die ergste verwag.” Par.5 (2)
Dit beteken dat jy dink en verwag dat diie ergste ding wat kan gebeur
sal gebeur.
TOTAAL: 20

You might also like