You are on page 1of 2

MTHS121 Tutoriaal/Tutorial 10 17/10/2023

Die vrae handel oor Leereenhede 7.4


The questions are on Study units 7.4

Feedback on this tutorial will be given in class during the tutorial session on Tuesday 17 October 2023.
Tuesday 17 October 2023 a test will be written on this tutorial./ Terugvoer oor hierdie tutoriaal sal
tydens die tutoriaalsessie van Dinsdag 17 Oktober 2023 in die klas gegee word. Dinsdag 17 Oktober
2023 sal daar oor hierdie tutoriaal toets geskryf word.

1. Do the exercises listed in the studyguide under Exercising of Skills. On the 8th edition of
Stewart do Exercises 14, 26 & 35. On the 9th edition of Stewart do 25, 29, 37. Answers of
these exercises will be availed on MTHS121 eFundi site under Resources./Doen die
oefeninge gelys in die studiegids onder Oefening van vaardighede. Op die 8th-uitgawe van
Stewart doen Oefeninge 14, 26 & 35. Op die 9th-uitgawe van Stewart doen 25, 29, 37.
Antwoorde van hierdie oefeninge sal op MTHS121 eFundi-webwerf onder Hulpbronne
beskikbaar wees.

2. Work out the following exercises by firstly decomposing the rational functions into partial
fractions:
Werk die volgende oefeninge uit deur eers die rasionale funksies in parsiële breuke te ontbind:
2.1
z+1
Z
2
dz
z (z − 1)
2.2
5x − 13
Z
dx
(x − 3)(x − 2)
2.3
x−7
Z
dx
(x − 1)(x + 2)
2.4 Z
4
dx
x2 −4
2.5
y 2 + 2y + 1
Z
dy
(y 2 + 1)2
3. Show that the following rational functions can be written in the form
r(x)
q(x) +
f (x)

where q(x), r(x) and f (x) are functions of x, with the degree of r(x) < the degree of f (x).

Toon aan dat die volgende rasionale funksies in die vorm


r(x)
q(x) +
f (x)

geskryf kan word waar q(x), r(x) en f (x) funksies is van x, met die graad van r(x) < die graad
van f (x).
3.1
e2x
e2x + 3ex + 2
3.2
x2 + 1
x+1
3.3
x2 + x + 1
(x + 1)2 (x + 2)
3.4
x3 + 3x + 2
x2 + 3x + 2
3.5
x3 + x + 1
x(x − 1)
4. Use your answers in 3, to get indefinite integrals of the exercises 3.1 to 3.5.
Gebruik jou antwoorde in 3, om onbepaalde integrale van die oefeninge 3.1 tot 3.5 te kry.

You might also like