You are on page 1of 2

Aktiwiteit 6

6.1.1 Beurtkrag is ingestel om ons kragstelsel te beskerm teen totale


ineenstorting en dit stabiel te hou.. Dit is ook ingestel om elektrisiteit
reserwes optebou vir spitstye en ook vir instandhoudings werk.

6.1.2Wanneer eskom na fase 4 beweeg haal hulle 4000MW van die


stelsel af wat hulle spaar. Dit is n 1000MW per fase.
6.2Predident Cyril Ramaphosa se grootste oorweging vir sy aankondiging was
ekonomiese groei. Munisipaliteite en ondernemings kan nou hulle eie krag
opwek en sodoende probeer om minder beurtkrag te ervaar.

6.3Die aankondiging behels dat die drempel vir kragopwekking , sonder n


lisensie, van 1MW tot 100MW verhoog.Munisipaliteite en ondenemings kan
nou n gedeelte van hulle eie krag op wek en sodoende die las op Eskom verlig.
Dit beteken dat minder munisipaliteite en ondernemings totaal afhanklik van
Eskom sal wees en dit help dat die “ ende van beurtkrag” naby is.

You might also like