paRADIGMATIESE LEKSIKALE
7 PeENOORGESTELDHEID EN 4)
Jeksikon van “n taal be
BETREKKIN
GE:
PONIMIE SINONIMIE,
n nie
: bloot uit +
pie a uit nk
rer woorde nic "n deurmieka Tomp Tos leksikale items nie, Dit is
and Mav Versameling 5
m te yyeorbeeld dimes ie rineting Sonder enige struktuur of orde nie.
word § yve kwels epaalde vethouding 5
seld van “n net gebruik en praat y: ing tot ander woorde. Ons
beeld vs n praat v {werk van semantiese verhoudings.
. an nn
Mar teksikale items op verskillende maniere aan ander iteme in og
0 “"n netwerk verbind
erk en ‘n aantal ander items se bete-
rd, Gebruik cen item in so “n semantiese netw.
word ook opgeroep.
kan die
wo!
sis maak ‘n mens kennis met
asic begtippe sok vor keomeacerme Paradigma en sintagma, In die
s oy wy a fat dit verskillende tipes semantiese
verhoudings tussen woorde beskryf. De Villiers (1975: 55) stel die paradigmatiese ver-
houding tussen woorde voor as ‘1 vertikale as en die sintagmatiese verhouding as ‘n
horisontale as (sien die diagram hieronder).
Woorde verbind sintagmaties op bepaalde wyses met mekaar om betekenisvolle
sinne te vorm. In geskrewe taal is hierdie verbindings horisontaal van links na regs te
cien (in sommige tale van regs na links, natuurlik), In ’n paradigmatiese verhouding
staan woorde weer op ’n bepaalde kontrastiewe manier teenoor woorde wat nie in die-
selfde sin voorkom nie. Woorde wat tot dieselfde paradigma (die vertikale as waarop
Ieksikale items voorkom) behoort, kan (maar hoef nie noodwendig nie) ook bepaalde
semantiese verhoudings met mekaar aangaan. Vergelyk die volgende sintagmas en
paradigmas:
1 2 3 4 5
Die meisie koop die lekker appels.
Die dogter verkoop die slegte vrugte. stipe mF
Die selfstandige naamwoorde in paradigma 1 staan in ’n verhouding van sinonimie
4 staan weer in "n verhouding van teen-
tot mekaar; die woorde in paradigma 2 en Y n uding van te
oorgesteldheid; en dié in paradigma 5 in ’n verhouding van hipo ie. Sinonimie en
hiponimie het te make met semantiese insluiting, en teenoorgesteldheid met seman-
tiese teéstelling (Gouws, 1989).
7.41 Sinonimie
Omdat ons die taal wat ons praat, ken, weet ons intuitief ‘dat daar woordpare is wat *
baie root betchenisnorseakoms vertoon. op grond van dieselfe intuisie wees ors 0"
dat sommige woordpare “meer sinoniem”’ is as ander. Soos Cruse (1986: 265) dit stel:
“These two intuitions seem to point to something like a scale ofsynonyait”
In die Tesourus van Afrikaans (De Stadler & De Stadler, 2007) ry ons bones
die volgende leraihata emg wat almal die betekenis “doodgaan” uithrwl) CT
Serf, beswyk, sneuwel, heengaan, afsterf, aklops vrek, wegval, die ewigheid ,
le lewe laat, ontslaap, val, omkom. Dit is 00
aalkennis dat ons weet
wa ook
'mneer ons afklop kan gebruik en wanneer lie
k deel van ons t dat ons |
wer nie, Ons sal ook nie die w ord
HOOFSTUK & ArninARnsG serant
Ea AFRIKAANSE SEMANTIEK
kas iemand in sy S138!
FsTUK oo
00} p heengegaan het nie. Daar is dus bepaalde =
vie leksikale items, 00 al beteken hulle almal “om dood te gaan»
ic lel . :
vale (199 Fy ‘omskryf sinonieme as twee of meer vorme met Gata ante bee.
Yule (1 9e vels, maar nie altyd nie, plaasvervangend 1 SInhe Ee ruik kan wong
kenisse, wat di wes ” die eerste plek woorde wat tot dieselfde paradigma behoort 1
inonieme is dus k " | ab
Site ne ewaarde vir sinonimie is dat identiese verwysing noodsaaklik is wannee,
jerdere
: , ara
die leksikale items na iets vet | ; ;
ih sekere kontekste, waar hulle dieselfde referent het, sal Iyk en liggaam as sing.
nieme kan optree, in ander nie:
EEN Die polisie het die vermoord
FEE Die polisie het die vermoorde meisie se lyk in ’n verlate stegie gekry,
EEE Jy moet jou liggaam goed oppas deur reg te eet en genoeg te oefen.
[EGA “Jy moet jou lyk goed oppas deur reg te eet en genoeg te oefen,
neuwel gebruil
skille tussen hie
e meisie se liggaam in ’n verlate stegie gekry,
Op grond van verskille tussen sinonieme, verskille wat ook dikwels ’n kwessie van
graad kan wees, tref taalkundiges ’n onderskeid tussen absolute of volkome sino.
nieme en gedeeltelike sinonieme (vergelyk byvoorbeeld Cruse, 1986 en Gouws,
1989). Cruse (1986: 268) merk in dié verband op dat ’n mens by sinonieme ’n skaal
kan voorstel met géén verskille aan die een kant van die skal nie (absolute sinonieme)
en op die res van die skal kleiner grade van semantiese verskil tussen die sinonieme,
tot by die punt op die skaal waar die verskille te groot raak om nog van sinonieme te
kan praat.
™@ ABSOLUTE EN GEDEELTELIKE SINONIEME
Absolute sinonieme deel alle betekenisonderskeidings met mekaar, toon geen beteke-
nisuitbreidings waarin albei woordpare nie deel nie, en kan mekaar in alle optredes
vervang sonder dat die waarheidswaarde van die sinne waarin hulle optree, verander.
Daar is ook geen klein, subtiele betekenisverskille tussen absolute sinonieme nie. Die
woorde wenteltrap en draaitrap is voorbeelde van sulke absolute sinonieme. Wanneer
ons kyk na woordeboekdefinisies van hierdie twee woorde, sien ons dat hulle beteke-
nisse volkome oorvleuel. Wanner ons hulle in sinne gebruik, kan hulle mekaar altyd
sonder probleme vervang.
Te veel woorde wat presies dieselfde beteken en wat mekaar in alle kontekste kan
vervang, sou egter onnodig wees. Taal is in wese ’n baie ekonomiese stelsel en verdr®
normaalweg nie oortolligheid nie. Dit is asof daar baie gou klein verskilletjes i
sluip wanneer mense woorde met dieselfde betekenisse gebruik, Absolute sinoniem®
is daarom baie skaars, ,
te nen ya oni i beer
beeld, wat hulle betekenisse betref, ee ome paket
botanie ~ planitundes aber : hae verskil aantoon nie: pediater — kinde end?
van die situasie, die e n ~ buik ~ mag — pens. Tog sal n mens, afhangere
sn abdomen sf se Sen. woord bo die ander verkies. Met 'n kind sal 'n mens "° a
asa ha pe Die, maar in ‘n hospitaal sal dit heel or i
‘ee woorde te gebruik. Die register, dit ¥"HOOFSTUK 8 AFRIKAANSE SEMANTIEK
P Of 'n sekere sosial
Of selfs verhewe, 0
vatiasie is baie alg
staan, Die oorgro'
‘at Cruse Voorstel
le groep, of die styl (die
jen sterk Krag wat absolute sinonimie te
Je daarom dan ook iewers op die skal w:
nieme.
emeen in taalgebruik. Dit
te meerderheid sinonieme
| —hulle is gedeeltelike sino-
pie hele kwessie van polisemie (afdeling 8) is
olisemie (a van belang as mens i
praat, By gedeeltelike sinonieme is daar altyd betekenisonderskeidinge wat verski
s il
en hulle kan mekaar nie in absoluut alle kontekste vervang nie. Vir die begrip dronk
. ron
wees is daar in Afrikaans ‘n hele aantal uitdrukkings, soos dronk, besope, beskonke,
aangeklam, hoenderkop, hoog in die takke, geswael, ensovoorts. Behalwe vit die sti
listiese variasie wat hierdie items vertoon, is daar nog ‘n rede waarom mens hulle nie
absolute sinonieme kan noem nie. Kom ons kyk bietjie na die betekenisonderskeidings
van dronk, besope en beskonke onderskeidelik. (Die o-teken dui aan dat 'n word nie
die spesifieke betekenisonderskeiding het nie.)
Betekenisonderskeidings | dronk besope beskonke
0 onder die invloed van | onder die invloed | onder die invioed
drank van drank van drank
(i) duiselig, lighoofdig ° 2
il) waggelrig, slingerend | 9 o
w) ekstaties, in vervoering | @ o
conteks waar
Dronk, besope en beskonke kan mekaar sonder probleme vervang in ‘nk
die eerste betekenisonderskeiding ter sake is:
As hy dronk is, huil hy maklik.
EDA. As hy besope is, huil hy maklik.
EDX As hy beskonke is, huil hy maklik.
nderskeidings van dronk deel nie
3 daarom semantiese sim-
Omdat besope en beskonke nie die ander betekeniso!
dronk natuurlik ook nie in
(hulle het elk net die eerste petekenisonderskeiding a
plekse waar dronk ’n semanties€ kompleks' és), kan hi ‘
kontekste met die ander betekenisonderskeidings vervang nie:
My kop voel 'n bietjie drank.
*My kop voel 'n bietjie besoPe- aso
*My kop voel ’n bietjie beskonke.
Hy is dronk van liefde.
*Hy is besope van liefde-
*Hy is beskonke van liefde-orsrune at seme in “0 aNte UIEUTUIBKINE OPCS, 0s jp, A
sey van 1 F60kS SHC gm drank en. sy sinionieme mekaar gy fe
Wanneet & neh nk ei “
sone donk 1 dae "D ve in witdrubkings SeOs hierdie het naamlik tot vaste vet
a ye ie ee ele onathianklike betekenisse prysgegee
tense “wersteed enin an woorde wal net gedeeltclik oorvleucl wat hulle oe
Nog 'm yonbcel 4an ST slank dia en skrai, Mule is all semantigg ya
y cheadings beret, Is Maer. piel “ r
nserseii een petckenisonderskeiding: ‘sonder vet. Al vier kan ee
chs en deel slegs &¢
pleks en d
szaamsbou te Verw)
vont onv na femand se HEA bo
EEA Die meisic is mae
vy stank en skraal Kan nic Bs ;
Me un back mtn cr/sTank/skraat book. Maer word ook hus
oh. Vergel nerfs . i
seein aitdrukking soos “miner jae”, waar diut/skraal en slank nie gebruik kg
ech ‘
(shank (dun ‘skraal.
bruik word om "n bock mee te beskryF nie, maar,
word nic. i
X Dun kan gebruik word om aan te dui dat iemand honger is, byvoorbeeld: Ek yey
mnon dun, waat skraal, maer en slank nie gebruik kan word nie.
Ons het al daarop gewys dat taal nie hou van oortolligheid nie, maar dat sinonieme
wel sorg vir stilistiese verskeidenheid, Nog ’n rede vir die voorkoms van sinonieme
hou verband met die taal se geskiedenis en die manier waarop woorde in 'n taal se
woordeskat opgeneem word. Die baie sinonieme in Afrikaans is onder andere te danke
aan die feit dat die lede van sinoniempare van verskillende taalfamilies afkomstig is
So kry ons rronk uit Maleis en gevangenis uit Nederlands. In Afrikaans is daar verdet
“n groot aantal begrippe waarvoor daar ’n Germaanse woord sowel as ’n sinoniem
van Romaanse herkoms bestaan. Die rede waarom hierdie sinonieme naas mekaar oly
Voortbestaan, is dat hulle leksikale betekenis soms ’n bietjie kan verskil of dat hulle
Veral stilisties van mekaar verskil. Die leksikale items se morfologiese gedrag kan ook
verskil. Daar is byvoorbeeld ’n werkwoordelike afleiding van motief (van oorspron:
Romaanse woord), naamlik motiveer, maar geen werkwoordvorm van die Germans
sinoniem, dyfieer, nie, Motief het dus op morfologiese gronde bestaansreg naxs do
veer. Hier is "n paar sinoniempare waarvan die lede onderskeidelik van Germasnsé
Romaanse herkoms is:
Germaans — Romaans vie Quevitad)
dryfveer motief,
hol konkaaf
toestand kondisie
eetmaal dinee
sie!
schunde Psigologie
walkunde linguistiek
digter poéet
aanhaal siteer
Jargety seisoen
staatsman i
“ Politik
'ykskouing Guiana
letterkunde me
Wteratuurgor die algemeen word die Gery
Coane beskow en Word die Rom,
Yaieet Die Germaanse woorde is dike
tie Romaanse ekwivalente, Verwelyk ty
potanie * plantkunde, trigonometrie x
hierdie woordpare sta
Sm
t deursi
Voorbee| a
\d .
ndatio * huldigingswoord
diabetes * sui
im comme
Wichocksmeting
. NSe Woord tel ikersiekte. (In
gikwels hulle deur t in die al rd telkens eerste.) Die frekwensic (hee
il. Een va 7 Algemeen gel 7 c
ook verskil. Een van die woorde Bemeen gebruik word) van sinonieme kan
IN so "n Wor ane
word meer gebruik, ordpaar is byvoorbeeld meer hekend en
Meer bekend/word meer get
* Minder be
poltkus inder bekend/word minder gebruik
an Staatsman
S jaargety
dokter arts
Aangesien Romaanse woorde minder dew:
ook omdat hulle intemnasionaal bekend is,
taal en terminologie kom.
Vergelyk verder ook De Vill
waarop sinonieme kan verskil.
rsigtig is as hulle Germaanse eweknieé en
word hulle gewoonlik verkies as dit by vak-
iers (1975: 89-90) vir’n uiteensetting van die maniere
7.2 Semantiese teéstelling
Die term antonieme word tradisioneel gebruik vir twee woorde met teenoorgestelde
betekenisse. Die volgende woordpare is tipiese voorbeelde van sulke teenoorgestel-
des: goed * sleg; warm x koud; groot klein; dood x lewendig; bo x onder. Ons is
geneig om aan teenoorgesteldes soos warm en koud te dink in terme van uiterstes en
die semantiese afstand tussen die woorde staan voorop, maar Cruse (1986: 197) wys
daarop dat teenoorgesteldes tipies ten opsigte van net een betekenisaspek verskil en
dat hulle in der waarheid ’n hele aantal betekeniseienskappe deel. Dit mag dalk vreemd
Klink, maar twee of meer woorde moet genoeg eienskappe gemeen hé om as teenoor-
gesteldes beskou te kan word. Hierdie onderliggende ooreenkoms is ’n voorvereiste
vir antoniempare. Warm en koud deel die belangrike kenmerk [temperatuur] en hulle
Ie by twee teenoorgestelde pole van die temperatuurskaal:
warm koud
[+temperatuur] [+temperatuur]
[+hoog] [-hoog]
Guiters] [+uiters]
iseit ii ie, i i ssi ‘an teenoor-
Indien daar geen gedeelde betekeniseienskappe is nie, is die kwessie van te
gesteldheid nie ter sake nie. Dit maak byvoorbeeld geen sin oa ca oe
as teenoorgesteldes te dink nie. Die woordpaar seun * dogter mae
teenoorgesteldes beskou word omdat hulle teenoorgesteld p a ee ed
eee pees spesie ce ele eenoorgesteld is wat ligging betref,
leerbare antoni skou word, aangesi l orgest faging bei
maar halle is ened in die sin dat beide na rumtelibe orinreing es ys
In die uiteensetting wat volg, konsentreer ons op drie sooHOOFSTUK 8 AFRIKAANSE SEMANTIEK
7.2.1 Komplementére teenoorgesteldes
Komplementére teenoorgesteldes verteenwoordig twee uiterstes Van "h ko,
domein wat in twee wedersyds uitsluitende kompartemente verdee, word mo,
die een kompartement val, val nie in die ander een nie ~ die ontkenning mat
tid van ‘n komplementére paar (byvoorbeeld waar) impliseer die bevestine” deen
ander (byvoorbeeld vals): Mevang,
KEGEL wat hy sé, is nie waar nie,
FEE wat hy sé, is vals.
Die volgende sine is daarom onsinnige sinne:
EEX “Die deur is nie oop of toe nie,
FED *Die hasie was nie dood of lewendig nie.
De Stadler (1989: 84) gee ook die volgende voorbeelde van komplementére pa
re:
manlik * vroulik, getroud ongetroud; redelik x redeloos; adellik x burgerlik
7.2.2 Gradeerbare antonieme
0 % n graderingskaal.
Die ontkenning van die een lid iimpliseer nie noodwen "
ander lid nie. Die sin Ons hond
is nie juis oud nie beteken du: dwendig dat dt
h " IS Nie NOOK
7 se ouerdom °P dle ander uiterste van die skaal (baie jont) Ie nie,
StTUksies nie (oe lementére teenoorgesteldes kry mans nie vergelykence kor
ie (Vergelyk *doder, of *meer dood), en soos hierbo gesé, impliseer d#
‘TWee belangrike implikasi
"
ers pret , ceviteit en vemerkthl
word Bradering, naamlik normatiwiteit en g
“ervolgens bespreck (vergelyic Lyons (1977: 273 e.v.) en De Stadler (1989: 8)
ie
262 72.24 Normatiwiteit
Met normatiwitei yotd
in samehang mag eee! Ons dat die betekeniswaarde van ‘n antoniem beP#! vat
Norm ten opsigte a eae tak Waara daar verwys word. Dats ee
rvan "n sq ” an
Die waarde van die woord dep att yi woorbeeld “lank” of “kon beskt
d
ial
ae?
I byvoorbeeld verskil in die woordgr0eP®MOorstun @ Aree can
1 Diep bad is ste nerer, Die sai
eds vlakker as ‘n vlak
K rivier. D
ic
HOM Op Mm
, et be
ae lede van die a MONIEMpaar toepeken : 1
on word
ak (hier ondersket
Nek lersket-
ekking lot dic hetekenisinhoud wat
NS vind om hierdie rede ‘n sin soos
N toot dier
Stik And ow 7HVIC7 EE AS as y
aan
[OE 8 Klein hameetperiic i at kta
~yrvemd nic, omdat die sy
me , fe saak (kamectperd) as “t ware sy ei
shap graotte betref. are sy cie norm het wat die cien-
7.2.2.2 Gemerktheid
oniempare bes itn geme 5
Antonie c nuit “Nn gemerkte en ‘n ongemerkte lid. In ‘n spesifieke v
spesifieke vraagsin
ardit gewoonlik die ongemerkte Tid van di
an die paar wees wal
C vraag Wi ae at gebruik wor ant-
woond op die vraag word sodoende nie vooruitgeloop nie. vn Mens vad d, Die ant
Mens vra dus:
Hoe lank is hy? / Hoe ver is die skool? / Hoe diep is die dam? /Hoe oud is haar
ma
Indien die gemerkte lid egter gebruik word, word ‘n bepaalde vooronderstelling ge-
maak: _
EEE Hoe kort is hy? (Die vooronderstelling is dat hy kort is.)
EXE Hoe naby is die skool? (Die skool is met ander woorde naby.)
7.2.3 Omkeerbare teenoorgesteldes
Sckere woordpare word as omkeerbare teenoorgesteldes beskou. Vergelyk die volgen
de pare: pa x seun; gee * neem; dokter * pasiént; koop * verkoop; vasmauk * losmaak.
Daar is ‘n ander verhouding tussen die lede van hierdie soort woordpare as by die
7.2.1 en 7.2.2 hierbo bespreek is. By hierdie soort teen-
soorte teenoorgesteldes wat in
die sine waarin die leksikale items gebruik word.
oorgesteldheid moet 'n mens kyk na
Asons sé
EXE Jan is Piet se pa
hou dit die volgende in:
EEE Piet is Jan se seun.
EA Jan verkoop die boek aan Piet
impliseer
EG Pict koop die boek by Jan.
*n pasiént is, los-
“n Woord soos gee veronderstel dat daar gencem is, dokter dat daa
sovoorts
i (sintakties beskou
tn sin deur die and
indirekte voorwerp (byv
maak dat iets vasgemaak was, en
In hierdie gevalle is die een li
Indien die een teenoorgestelde in
werp (byvoorbeeld Jan in sin 36) en die
36) plekke om:
1) dig omgekeerde van die ander
Jer vervang word, ruil die onder
orbeeld Pier in sin
yy
a
@se SEMANTI.
NOOFSTUK & AFRIKAANSE SE
BEE tan gce vir Piet die sleutel.
eI Piet ont ang die sleutel van Jan.
i ie naastenby alle aspekte i
nerk dat ons hier nog Me naastenby alle aspekte in Verband my
Ten slotte moet a oriek het nic. Die werk van die strukturele semantikus John ty"
seed vir *n baie volledige uiteensetting van hierdie fassinerese
teenoorgesteldheid
ons kan gertadpleeg Wor
taalverskynsel.
7.3 Hiponimie
iporinekangodefivieer word a" semantese verhouding van insting ug
1996: 98) gee die volgende voorbeelde: affodil — blom; hone ~ der; poedel ~ hong
vowel groente. Inshiting beteken dat indien its nafs, dit ook noodvenigy
Blom is; indien its *n hond is, dt ook noodwendig "n dier is; indien iets “n poede is,
dit ook noodwendig ‘n hond is en so meet. Die betekenis van hond word ingeslitby
die betkenis van poedel. Wanneer daarna hiponimiese verhoudings gekyk word, gan
dit om die betekenis van woorde in *n hiérargiese verhouding. Kyk na die volgende
voorbeeld:
plant
gras boom struik
populier eik wilger bloekom
Figur 8.2 Hiponimie: 'n semantiese verhouding van insluiting
Die begrip hiponimie word baie maklik verduidelik deur te kyk na biologiese Klass
fikasie. Dirven en Verspoor (1999: 45) verwys na die werk van die antropoloog Berlin
wat verskillende vlakke, van die mees algemene tot die mees spesifieke, onderskei
by hitrargiese Klassifikasies. In die kategorie plante, byvoorbeeld, vorm die wood
boom die basisvlak, eik, wilger en populier is op die spesifieke viak en plant op é
algemene viak. Kinders leer gewoonlik eers die basisvlakwoorde aan, soos hond, kar
Koei en vieis, en later algemene terme soos troeteldier, voertuig, kos en spesifcke
tenne $008 labrador, veteraanmotor, kalfe, Hop, en so meer.
ent Soord wat °n oorkoepelende klas of algemene term (byvoorbeeld soogd”
tenoem, best nicuberordinaat, en die woorde wat die ingeslote Klas (S008 ee
meer algemoe eltme (of subordinate). Die betekenis van die superordinat fk
Dit gaan by hip ne atend en die betekenis van die hiponiem(e) is meer sPes!
Y hiponimie om *n reeks oorganklike verhoudings:
der is die superordinaat
deri van hond;
ond is die Superordinaat van terriér
en
lerrié i
‘er die superordinaat van SfoksterrieHOOrstUK 8 aren
sm: Hond is "7 biponiem van die hoy
OCT Sur
An s. is weer hiponieme va Petordinag
oe nsw oor EME van ho, inaat dier,
1 Sq hiponiem van dier. nd. Omdst poedel ‘ny hipon poodel,folster-
i
ae Serskillende hiponieme van ‘n bepaad iem van hond is,
ad le superordinaa
of honipo™! Pevordinaat staan bekend as mede-
or s08 sit
cn Oe
t voorbeclde Wat Zewoonlik gezee
Die rm woorde. In 'n WordNetenmy oa om biponimie t '
senive naa n WordNet fe Verduidelik, is self
geraak 920 insluiting en troponieme. Tus
sere nouding van insliting: 2 jy snork, how dit in da
serine dig ManieF ¥22r0p ‘n handeling
make Oe anit Van Sin cling uitgevoer word. Neurie is byvoorbeeld *
tepaalde mani 2. s by n
Phe 'n mens die hele woordeskat van A
Bias mens byvoorbeeld kyk na die kategone klein Gienjes, fs dane ibaa
Icksikale items s00s kalf, lam en welpic. Ons het egter nie in Afrikaans, “ Os . fee
pes byvoorbeeld het, cha isalente ir diten en puppy (en touens nog ineclwat ander
fic diertjcs) nie. Engels weer, het byvoorheetd nie ‘n ekwivatent vir die Aftikaans
oord yrect nie. Hierdie Teemtes in die hipenimiese struktuur noem ons leksikale ga-
pings, Wast dua ‘n duidelike beharfie aan “p wooed, len ons soms ‘a woord ut 'n
et aaat so "h gaping nic voorkom me. Mense gchruik bysoorbeeld die woord sibbe
venneer hulle met ccn woord na hrvers en susters tegelyk wil verwys ons het hierdie
oord na die Engelse siblings pevorm
8 POLISEMIE
Alhoewel daat potensicel ‘n oneindize aantal woorde in elke individuele taalgebruiker
se woordeshat sou kon wees, 1s dit ook ar dat ons Woordeskat en die mani¢r waarop
ditgestruktureer is, taamlik minimalistics is. Hiermee bedoel ons dat ons brein allerlei
Jcmullige maniere het om sovecl as moontlik betekenisse wit bepaalde woordvorm
te up. Die vethouding tussen vorm en betehenis is touens cen an die fassinerende
aspehte van die betehenisleer. De Villiers, met verwysing na Bolinger, metk die vol-
Fende in dig Verband op: “as woorde nie polisemies was me ~ altans polisemies kon
ees nie ~ sow hulle oneindig baie van hulle waarde as instrumente van denke en me-
dedeling ingeboet het” (De Villiers.1975: 74). ;
Dat 'n woord verskillende verwante betekenisonderskeidings of betekeniswaardes
Aan hé,s deel van die hennis wat ons het van woords en hulle betckenisse. Ons weet
hee om sin te maak van die volgende twee sinne ~ hoe om dle betekenis van (40) in
etband te bring met di¢ in (41), byvoorbecld
Ov. hennetjie broci al vir “n week.
+ (Wit "Vahansiebrie!™ van DJ. Opperman)
“My hart broci oor die stad.”
a " betel , maar
~op eiers sit en hulle warm hou” beteken,
Ons vers 7
tan dat brog/ in (40) letter ik ick nog nduidelike verband
in(g}y
'$1)“dink, nadink™, Anders as by homonimie sien on!
semanricnHOOFSTUK 8 AY
266
aw aanse SeMANTIER
vce betekenisonderskeidings van broei. Die meeste won,
raak tussen hierdie twee es konica ekenissirukiuur. Hierdie woords 2
Aiba veo en aiesspt, Daat i ook woorde Wat net een bet
ue ei nyoorbcld weer die woorde besope en beskonke. Sulke woorde j
aaeil Sener die verskynsel dat ’n word verskillende, m
eae betckensonderskeidings (ook genoem polisemiese waardes) kan he. Ho.
monimie daarteenoor, kom voor waar dieselfde vorm twee of meer totaal Oonverwante
ee issen polisemie en homonimie is nie altyd baie skerp te trek nie. Po.
semie word dikwels in taalkundeliteratuur saam met homonimie as voorbeelde van
ambivalensie bespreek, omdat dit by beide hierdie verskynsels gaan om die verhou.
ding tussen (klank)vorm en betekenis. .
Die woord polisemie het ’n Griekse herkoms. Dit kom van die word polysemos en
is saamgestel uit poly (“baie”) en sema (“teken”). Die verskynsel het lank gelede reeds
die ou Griekse filosowe geinteresseer. Vir die leksikografie is sowel polisemie as ho-
monimie belangrike verskynsels. In ‘n woordeboek word woordvorme met verwanie
betekeniswaardes (met ander woorde ‘n polisemiese word) onder een lemma (die
woord wat ons opsoek, die soek- of trefwoord) gelys, gewoonlik met Arabiese syfers
genommer. Identiese woordvorme met verskillende betekenisse (homonieme) daaren-
teen, kry meer as een trefwoordinskrywing, een vir elke homoniem.
Dit is nie altyd so maklik om te besluit of 'n woord polisemies is of nie (kwessies
soos die verskil tussen vaagheid en polisemie is ook belangrik), en die skeidslyn tussen
polisemie en homonimie mag ook problematies wees. Die oordeel hieroor hang dik-
wels af van die taalkennis en insig van individuele taalgebruikers. Leksikograwe (in
die volksmond bekend as woordeboekmakers) is taalkundiges wat navorsing doen oor
woorde en woordbetekenisse, maar selfs hulle verskil soms van mekaar oor die kwes-
sie van homonimie en polisemie. Die volgende voorbeeld toon byvoorbeeld aan hoe
Nederlandse en Afrikaanse leksikograwe van mekaar verskil oor die word veer — en
tog kom die twee betekenisse wat hier ter sake is, in beide tale voor
In die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) word vier woorde, almal
met die vorm veer,
as homonieme hanteer. Daar is byvoorbeeld:
veer, bedekking van ‘n voel, pluim
en
de in
Seman.
Enis hey
S mon.
Neer, reguit, ronde of spiraalvormige stuk metaal wat sal terugspring as dit
gerek of gedruk en dan gelos word.
dikwels as voorbeel
isemie te verduide-
ok her gab eee Id aangehaal om polisemie te verduil
gebruik word. kyk eers na ‘n aantal sinne waarin skoo!Die skoo! bied nou sowat 35% vq MOOFSTUK# ArmKAANSE sania
Engels) en die res van sy klasse in page Se it dub
{iy Die vervalle Mphemphe-skool het 31 ea
ae oD rae nge gehad,
Gi) Die museum, wat *n replika is
ond wanda in pebr 3” de shoo! sar Bosman ondernper was
(iv) Omdat jou lees- en skryfvaardi ;
is (..) ighede daagliks getocts w. j
‘ord terwyl jy op skool
ai
(v) Ons is almal al lankal klar met skool,
(vi) Die skool het die polisie ontbied en albei leetln
(vii) OP skool het ek aan sport deelgeneem omdat el
(viii) Eers nd skool het sport begin lekker raak,
(ix) Die skool sing die skoollied uit volle bors,
(x) Na skool wag daar ‘n lekker bord warm kos in die kombuis
(xi) Hy is gebrei deur die skool van die lewe. ,
(xii) Hy behoort tot die liberale skool in die ckonomie.
nge is in hegtenis geneem.
k moes.
Die betekenis van skool in die bostaande sinne is nie telkens presies dieselfde nie. Ons
kan uit die voorbeeldsinne die volgende polisemiese waardes afei:
(a) Inrigting waar mens onderwys of opleiding ontvang (sine i, iv, v en vii)
(b) Gebou of geboue waar die onderrig plaasvind (sinne ii en iii)
(0) Lestyd of onderrigtyd (sine iv, viii en x)
(A) Die onderwysers en/of die leerlinge (sinne vi en ix)
(e) Leergeleentheid (sin xi)
(f) Rigting in die wetenskap, die kunste, ensovoorts wat deur ’n groep mense aange-
hang word (sin xii)
mie beteken dat ‘n word soos skool verskillende, maar
verwante, betekenisonderskeidings kan hé. Hierdie definisie gee aanleiding tot 'n be-
langrike vraag, naamlik: wat beteken dit as ons sé die verskillende betekenisonder-
skeidings of polisemiese waardes is verwant aan mekaar? Wat is dit wat die polise-
mmiese waardes van ’n woord soos skoo! aan mekaar verbind? Ons gaan in die volgende
Paragrawe hierdie vraag probeer beantwoord.
je polisemiese waardes is al grondig onder-
pee ji ekap tussen die polisemiese waardes
a a et omanti binne die kognitiewe semantiek. Dit is
soek binne die leksikale semantiek en veral ook bi nl .
veral die werk wat gedoen is rondom kategorisering wat gelei het tot bepaalde insigte
in die ard van die polisemiese struktuur van pce
Een van die basiese aannames van die kogpitowe
Nn onderdeel van ons konseptuele vermoé, wat beskry’ han Ferdi aanname impliseer
alle begrippe wat menslike wesens reeds hel, of RUN’ 1
it i enslike
a acorn sa v8 ae nao
Konseptuele sroktuur, Binne hierdie siening van (2a! WO
Konseptuele aard van polisemie.
Ons het hierbo gesé polise
emantiek is die volgende: taal is
f kan word as die somtotaal van9 HOMONIMIE
‘ny Woord bestaan uit “n vorm (klankvorm of ge skrewe vorm) en betekenis
‘bitrére aard van betekenis, is daar geen Moodwendiz °°
tussen “n woord se vorm en sy betckenis nie. Dit kan dus gebeur
te
al gesé het oor die
dat ong Wong
Fi oon Wat hu
'S'M soont 4
. ; r
lets wat die Potensiaal hey “s
m
om wat toevallig dieselfde vorm het, maar wat geen Ooreenkom:
betekenisse betref nie. Hierdic verskynsel noem ons homonimie, Di
of toevalligheid in taal en kan lei tot begripsprobleme —
doelirefiende kommunikasie in die wiele te ry.
Gouws (1989: 389) wys daarop dat die nieverwantskap tussen woor
ondersteun word deur etimologiese getuienis. By onbetwisbare,
monieme, soos wat De Villiers (1975: 68) hulle noem, het die homonieme Op twee
maniere ontstaan: twee verskillende klankvorme het as gevolg van Klankverandering
nader aan mekaar beweeg, of die twee klankvorme het elk ’n ander herkoms ~ hull,
het in Afrikaans beland uit twee verskillende tale. In Afrikaans het ons byvoorbeel
vandag die homonieme aar, uit Nederlands aar (“koringaar”) en aar, (“buis waar
deur bloed vloei”), Aar, het in Afrikaans klankverandering ondergaan (sinkopee of
wegval van die -d-) uit die Nederlandse ader. Die woord kraal (die ronde voorwerpe
wat ’n mens kan inryg) kry ons uit Frans (coral) en die homoniem kraal (“omheining
waarbinne vee aangehou word”) kom weer uit Portugees curral.®
Waar daar ’n homonimiese verhoudin:
lik in woordeboeke as afsonderlike lemi
de dikwels
Of historiese hoe
ig tussen woorde bestaan, word hulle gewoon-
mas Opgeneem en verklaar: daar is dus twee
afsonderlike soek- of trefwoorde, soos ons reeds wroeér uitgewys het. Die leksikograaf
spreek hom of haar dus uit oor die betekenisverhouding tussen daardie leksikale items.
Ons kan grade van homonimie onderskei. Waar woorde tot dieselfde woordsoon
behoont, is daar *n
baie sterk vorm van homonimie, soos by as, en as,. Homofonie en
homografie is twee onderafdelings wat as swakker vorme van homonimie beskou kan
word. Beide is voorbeelde van gedeeltelike homoni
; . imie (heteronimie) waar die vorm-
like ooreenkoms beperk is tot een medium, hetsy spraak of skrif,
9.1 Homofonie
Homofone is woorde wat verskillende Spelvorme het, maar wat dieselfde uitgespreek
Word. Ons sien die verskil tussen die woordvorne het wanneer hulle geskryf word.
Voorbeelde is: reis x rys; fee x vee; sty! X steil; leier x Iyer; leun x Teuen; fonds x vond
emeen in Afrikaans is, kan mens ook pare soos /eier x luier
baie mense spreek hierdie woorde dieseltile uit
Omdat ontronding so alger
en lig * lug hier insluit —
9.2 Homografie
Homograwe is woorde wat dieselfide skrifvorm het, maar wat verski
word. Die verwantskap tussen die woorde le dus net op
Klankvorme is nie dieselfde nie Vergelyk byvoorbeeld die vol
lend uitgespreek
vlak van spelling - die
wende woordpare: