You are on page 1of 3

The Grimm brothers

. studied at the University of Marburg

. between 1802 and 1806 with the intention to enter civil service

. Jacob Grimm and Wilhelm Grimm were German academics.

. they studied medieval German literature and became interested in


history and philology.

. Wilhelm married dorothea wild. He had 4 children.

. Wilhelm and Henriette dorothea wild got married on the 15 may 1825

. Wilhelm Grimm died on December 16, 1859 at the age of 73 due to an


infection

. Jacob never married.

. Jacob Grimm died on September 20, 1863 due to natural causes

. the Grimm brothers wrote over 200 stories.

The family:
. Philipp Grimm and dorothea Grimm were their parents

. they had 9 children

. Jacob and Wilhelm were the oldest in in a family of 5 brothers and one
sister.
Die Grimm-broers
. aan die Universiteit van Marburg gestudeer.

. tussen 1802 en 1806 met die bedoeling om in staatsdiens te tree.

. Jacob Grimm en Wilhelm Grimm was Duitse akademici.

. hulle het Middeleeuse Duitse letterkunde bestudeer en in geskiedenis en


filologie begin belangstel.

. Wilhelm het met dorothea wild getrou. Hy het 4 kinders gehad.

. Jakob het nooit getrou nie.

. Wilhelm en Henriette Dorothea Wild het op 15 Mei 1825 getrou.

. Wilhelm Grimm is op 16 Desember 1859 op die ouderdom van 73 oorlede


weens 'n infeksie.

. Jacob Grimm is op 20 September 1863 weens natuurlike oorsake


oorlede.

. die Grimm-broers het 200 stories geskryf.

Die gesin:

. Philipp Grimm en dorothea Grimm was hul ouers.

. hulle het 9 kinders gehad.

. Jacob en Wilhelm was die oudste in 'n gesin van vyf broers en een suster.

You might also like