You are on page 1of 19

HUGO RUST GRAAD 6 KAMP

22-23 OKT 2014


KAMP REëLS
 RESPEK
 SPANWERK
 OP TYD
 LUISTER NA REëLINGS

Algemene reëls:
 1. BESKOU DIE TERREIN AS JOU EIE HUIS OF AS EEN VAN JUL
VRIENDE SE HUISE. JY SAL MOS NIE OP JOU VRIEND SE HUIS MURE
SKRYF NIE OF DIE PLEK SO BEMORS EN NIE SKOON MAAK NIE.
 2. Kamp besoekers moet die kampterrein los soos dit gekry is, alle vertrekke
moet skoon en netjies gelos word . Maak vensters toe, maak drommetjie in
kamer leeg gooi alle vullis in swart sakke.
 3. As jy mors kry besem of mop en maak skoon
REëLS
 4. Ligte uit om 22h30 geen kinders buite na 22H00 nie.
 5. Niemand by water tenks nie.
 6. Geen graffiti op mure ,beddens of op terrein R600 van dep
sal teruggehou word.
 7. Sit ligte af as niemand in vertrek is nie en sorg dat alle
krane toe is help om water en krag te bespaar.
 8. Vullis in groot drome kos in kleintjies.
 9. Maak deure toe as daar niemand in die gebou is nie dit sorg
dat bobbejane nie inkom nie
 10.Geniet asb. jul kamp los net jul voet spore en goeie
herinneringe agter.
 Dankie
LEIERSKAP GEWOONTES Nr.1
 Gewoonte 1: Wees Pro-aktief
 Jy is in beheer van jou eie lewe. Jou Ouers , skool en
Kerk kannie jou help om suksesvol of gelukkig te wees
nie jy moet self ‘daai besluit maak. Moenie vir iemand
ander wag voor jy iets doen nie.
 Voorbeeld:
 Huiswerk doen. eksamen
 Reaktief – pro-aktief
Hoe kan ek dit in my lewe toepas?
 Op watter manier kan jy pro- aktief by die skool wees.
 Op watter manier kan jy pro- aktief by die huis wees.

 Maak goeie besluite op ‘n mooi manier


LEIERSKAP GEWOONTES Nr.2
 Gewoonte 2: Begin met die Einde in sig.
 Het jy ‘n plan vir jou lewe? Sien die einde raak en dan
beplan jy hoe jy daar gaan kom.

 Voorbeeld : Wat wil jy word? my droom as dokter.


‘N DOELWIT WAT NIE GESKRYF IS NIE IS NET N
WENS
 SKRYF NEER WAT JY WIL DOEN. SPORT,
AKEDEMIES, GOEIE VERHOUDINGS EN EN
 PAK JOU SKOOL TAS DIE VORIGE AAND ... KRY
JOU KLERE REG VIR MOR.
 SKRYF 3 DINGE NEER WAT JY DIE JAAR EN
VOLGENDE JAAR WIL BEREIK
LEIERSKAP GEWOONTES Nr.3
 Gewoonte 3: Eerste dinge eerste: werk eers en
speel later
 Fokus op die belangrikste goed eerste. Beplan wat
belangrik is en doen dit eerste.
 Ons hou mos nie van sekere dinge nie en stel dit altyd
uit tot later.
 Mmm wie sal eerder playsation bo huiswerk verkies of
kuier met maats bo die leer van ’n toets
Hoe kan ek dit in my lewe toepas?
 Skryf 3 verantwoordelike neer by die huis en skool en
hoe jy dit gaan regkry om hul altyd eerste te doen.
LEIERSKAP GEWOONTES Nr.4
 Gewoonte 4: Dink wen-wen
 Verhoudings vereis respek en gesamentlike voordele.
 Dink aan ander mense en aan jou self hoe hulle uit jou
lewe kan wen en hoe jy uit hul lewe kan wen.
 Moenie n wen verloor gesindheid hê nie.
 Hoe voel dit om te verloor?
 Kyk na die volgende video
Hoe kan ek dit in my lewe toepas?
 Hoe kan jy n wen-wen situasie by die huis en skool
skep wat tot almal se voordeel is.
 Kies 3 dinge wat jy gaan doen in die kwartaal om ‘n
wen wen verhouding te kweek.
LEIERSKAP GEWOONTES Nr.5
 Gewoonte 5: Soek om eers te verstaan en dan om
verstaan te word
 Luister voor daar gepraat word. Ons het twee ore en
een mond . Om effektief te kommunikeer moet ons
eers ander kan verstaan hul sê of wil hê.
 Sit jouself in hul skoene.
 Voorbeeld: as jy honger is kan jy lag en vriendelik
rondhardloop?
Hoe kan jy ander help deur te luister?
 Is daar dalk iemand wat sukkel met huiswerk by jou
skool. Hoe kan jy hul help?
 Dalk is daar arm kinder in jou klas... Hoe kan jy hul
help?
 Dalk wil iemand sport speel maar hul is bang dat
iemand hul gaan terg as hul sleg vaar . Hoe kan jy so
persoon help.
LEIERSKAP GEWOONTES Nr.6
 Gewoonte 6: Sinergeer- groepwerk
 Om saam te werk is beter as om iets alleen te probeer
doen.
 Voorbeeld kan een persoon alleen ‘n kar optel?
Met span werk is als moontlik
Hoe kan ek dit in my lewe toepas?
 Skryf 3 dinge neer waarin jy goed is by die huis en by
die skool.
 Skryf neer hoe kan jy dit gebruik om jou ouers te help,
maats by die skool of onderwysers.
LEIERSKAP GEWOONTES Nr.7
 Gewoonte 7: Maak skerp die saaglem
 Hier gaan dit om balans in jou lewe te handhaaf.
 Wat is fout hier?
Kop, hart ,voete en geestelik
 Hoe kan ek dit regkry in my eie lewe ?
 Skyf 4 dinge neer wat jou gaan help om gebalanseerd
te leef.
 Kom ons sê jy lees net boek maar doen geen oefeninge
nie . Wat gaan jy doen om seker te maak jy kry
ligaamlike oefening?

You might also like