You are on page 1of 16

GESKIEDENIS, FILOSOFIE EN DOEL

VAN DIE VOORSLAGGIEKLUB


GESKIEDENIS
• OUERS BY TE STAAN
• OUER/KIND VERHOUDING TE VERSTERK
• ONTWIKKELING TE BEVORDER
• SAMEWERKING TUSSEN SKOOL, OUER & KERK
= POSITIEWE & GELUKKIGE KIND
• HOOFTEMAS:
– BYBEL
– GESONDHEID
– NATUUR
2
GESKIEDENIS
1939 Werêldkonferensie onderskryf idee van Voorslaggies

1972 Washington Konferensiekurikulum


borg Bewers klub (voorganger)

1975 Noord-Oostelike Konferensie - kinderklub konsep


program
1980 Konferensies – kinderklubs geborg alhoewel titels verskil
Voor-Baanbrekers, Voorslaggies of Bewers

1988 Konsep deur kinderspesialiste bestudeer

1989 Leerplan opdateer & Toekennings ontwikkel & Riglyne


vir organisasie van klub
1990 Loodsingsproses in Noord Amerikaanse Divisie

1992 Volledige Program 3


GESKIEDENIS

4
FILOSOFIE
• Kerk se grootste hulpbron (morê se kerk)
• Uitdaging: Program vir ons kinders in
vroeë vormingsjare.
• Regte gewoontes, gedagtes, motiewe,
aanlegte & houdings vestig.

SPREUKE 22:6 “Oefen ‘n seun volgens die eis


van sy weg en wanneer hy oud is, sal nie
daarvan afwyk nie”.
5
UNIEKHEID VAN DIE KLUB
• Kinders (Graad 1 – 4 ) kry geleentheid om deel te wees
aan georganiseerde portuurgroep
– Sosiale Vaardighede
– Aktiwiteite
– Aanvaarding
• Programme - eenvoudig, kort & kreatief
• Ouerbetrokkenheid: Geleentheid om
leerervarings te deel
• Berei hulle voor om ‘n Baanbreker te word
6
TEIKENGEHOOR
1. OPVOEDING
– Grootste uitdrukking van ware liefde
– Groot seëninge word deur GOD belowe vir ouer en kind
• Spreuke 10:1 “‘n Wyse seun verbly die vader”
• Spreuke 23:24-25 “Die vader van ‘n regverdige juig baie… Laat jou
vader en moeder bly wees en laat sy juig wat jou gebaar het”
• Spreuke 29:17 “Tugtig jou seun, dan sal hy jou rus gee en aan jou siel
vreugde verskaf”
– Waarskuwings:
• Spreuke 10:1 ..”maar ‘n dwase seun is ‘n bekommernis vir sy moeder”
• Spreuke 29:15 “Die roede en die bestrafing gee wysheid; maar ‘n seun
wat aan homself oorgelaat word, steek sy moeder in die skande”
– Ontwikkel karakter om godvresendheid en goddelikheid te reflekteer
– Vernaamste werk wat God aan ouers toevertrou het 7
TEIKENGEHOOR
2. AANSPREEKLIKHEID VAN OUER
• God het aan ouers die verantwoordelikheid toevertrou
PS 139:13-16 “U het my gevorm, my
aanmekaargeweef in die skoot van my
moeder. Ek wil U loof, want U het my op 'n
wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen
het, vervul my met verwondering. Dit weet
ek seker: geen been van my was vir U
verborge toe ek gevorm is waar niemand dit
kon sien nie, toe ek aanmekaargeweef is
diep in die moederskoot. U het my al gesien
toe ek nog ongebore was, al my lewensdae
was in u boek opgeskrywe nog voordat ek
8
gebore is.
TEIKENGEHOOR
• Aanspreeklikheid teenoor God
Ps 12:3 “Kyk, seuns is ‘n erfdeel van die Here; die vrug van
die moederskoot is ‘n beloning”
Jer 13:20 “…Waar is die kudde wat aan jou gegee is jou
pragtige trop kleinvee?”
• Kinders moet deur hulle ouers opgevoed word
Deut 6:6 “Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het,
moet in jou gedagtes bly.
Deut 6:7 “Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle
daaroor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy
gaan slaap en as jy opstaan” 9
TEIKENGEHOOR
3. OUERLIKE GESAG
• Kinders moet verstaan waarom hulle gehoorsaam
moet wees aan hulle ouers
– Kol 3:20 “Kinders julle moet julle ouers in alles
gehoorsaam wees, want dit is die Here welbehaaglik”
• God se beskerming v ouerlike gesag deur regering
– Mat 15:4…”en hy wat sy vader of moeder vloek moet
sekerlik sterwe.”

10
VOORSLAGGIES AS BEDIENING

MISSIE INTERKULTURELE KINDERS VAN


HOLISTIESE
GRAAD 1 -4 &
GEMEENSKAP BEDIENING
OUERS

KINDERS IN GROEIENDE
ONDERSTEUN LIEFDESVERHOUDING
OUER MET JESUS STAAN

LEERPLAN, OPDRAG (MAT


FAMILIEVERRYKING 28:18-20) TE
HULPBRONNE VERVUL
ONDERSTEUNING VAN GEMEENTE WAT STERK IN SENDING IS
11
EN GEVUL MET HEILIGE GEES
VOORSLAGGIES AS BEDIENING
OO
HART AAN JESUS TE GEE
G
ME
POSITIEWE HOUDING T.O.V.
RK CHRISTELIKE LEWE
E
KWEEK GEWOONTES,
VAARDIGHEDE & KENNIS

OUERS MEER VERTROUE KRY


AS MEDEWERKERS
12
VOORSLAGGIES AS BEDIENING
CHRISTELIKE VREUGDE &
BEVREDIGING
DO KARAKTER TE
ONTWIKKEL ERVAAR OM DINGE
GOED TE DOEN
EL
UITING TE GEE GOEIE
AAN HULLE SPORTMANSKAP
LIEFDE VIR JESUS AAN TE LEER

OM BEGRIP VAN
GODGEGEWE
WAT FAMILIE
VAARDIGHEDE TE
STERK MAAK TE
ONTDEK
VERBETER 13
VOORSLAGGIE GELOFTE & WET
JESUS KAN MY
GELOFTE HELP OM:
Gehoorsaam te wees
Rein te wees
OMDAT JESUS MY Getrou te wees
LIEF HET SAL EK Vriendelik te wees
ALTYD MY BES Beleefd te wees
DOEN Oplettend te wees
Bedagsaam te wees
Opgeruimd te wees
Behulpsaam te wees
Eerbiedig te wees 14
VOORSLAGGIES AS BEDIENING
GE • Ouer voorbeeld
ME • Stel kinders bloot aan sending
KE EN werk
• Deur hulle deel te maak v
SK
RK AP
programme (take, deelname)
• Ondersteun kinders om Jesus te
dien en versterk hulle om te
getuig
• Deur geleenthede te skep
 Bring kinders in kontak met
ander wat behoeftig is en
diensbaar te wees
Samewerking tussen God,  Sending stories & borg
ouer & kerk 15
VOORSLAGGIE ADMINISTRATIEWE
HANDLEIDING
WAT IS ‘N VOORSLAGGIE
INSTRUKTEUR?
• Onderrig in ‘n spesifieke onderwerp
• Kan voorslaggie personeel of
kwalifiseerde persoon/lede of nie-lede
van die kerk
VERANTWOORDELIKHEDE
• Aandagtige bestudering van les
• Balansering van teorie en vaardigheids
ontwikkeling gedurende les om
kinders se belangstelling te hou
• Verseker dat les vereistes bespreek en
16
nagekom word

You might also like