You are on page 1of 14

84-93

Bl. 84-93

VOORSLAGGIE GESINSNETWERK
Bl.

1
Module

1.Geskiedenis, Filosofie, en Doel van die Voorslaggieklub


2.Om die Voorslaggie te Verstaan
3.Klubleierskap
4.Kluborganisasie
5.Beplanning van die Klubprogram
6.Voorslaggieleerplan
7.Voorslaggie Gesinsnetwerk
8.Voorslaggietoekennings
Definisie

Die aksie of proses om


met ander te
kommunikeer
om informasie
uit te ruil

https://www.muskokafamilynetwork.ca/
Bl. 84

Oorsig
Doel
Om die ouers by te staan om suksesvolle ouerskap
tegnieke te leer en daardeur God se beloofde
seëning te ontvang.

Doelstelling
Om die belangrikheid van ouerlike aanspreeklikheid,
gesag en verantwoordleikheid van kinderopvoeding
te beklemtoon.
Galasiers 6:2
Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus
Bl. 89

Wat is die Gesins Netwerk?

‘n Gereelde gebeurtenis
‘n Wonderlike geleentheid
‘n Ouer gebaseerd
die Moeite werd
Eenvoudig om te begin
Bl. 85

Ouerlike Bemagtiging

Ouers is die “verhoudingsbediener”

Ouers is die “Primere Evangeliseerders”

Die enkele faktor in geloofsontwikkeling

Hulp om die onmisbare rol te vervul


6
Bl. 86

Die VGV
Leer alles oor die VGV
Bespreek die VGV met Voorslaggie personeel en ouers
Verkry nodige toestemming van die kerk
Stel n lys op wat die behoeftes pas
Besluit op n datum vir die opening en beplan die program
Versprei VGV inligting oor onderwerpe
Kies die jaar se onderwerpe tydens opening
Skeduleer datums en onderwerpe
Beplan die eerste byeenkoms, bepaal resultate
Organiseer sprekers, publisiteit, materiaal. 7
Bl. 88

Gesins Betrokkenheid
• Moedig ouers aan om VGN byeenkomste by te
woon

• Maak seker die tye van byeenkomste is gelee


vir almal

• Kinderversorging sal help

• Moet nie op dieselfde tyd as Voorslaggie


byeenkoms wees nie
8
Bl. 88

Kry hulle daar


Stuur uitnodigings
Voorsien n skedule
Prioriteite: Ouers, kerk, gemeenskap
Bulletin bord
Vra leiers om die program aan te beveel
Hou een byeenkoms weg van die kerk af
Hou ‘n Besoekers aand
Radio en koerant advertensies
Berig aan koerant 9
Bl. 88

Bring hulle terug

Betrek ouers by besluite


Persoonlike verwelkoming
Ysbrekers
Maak tyd vir interaksie
Eenvoudige verversings
Gereelde kontak
10
Bl. 88

VGN as ondersteuningstelsel

Moedig gereelde bywoning aan


Ondersteuning van Voorslaggieklub
leierskap
Deelname aan Voorslaggieklub funksies
Ondersteun deelname aan
bekledingsdiens en klasleerplan.
11
Bl. 85

Voorslaggie Gesin
Kommunikasie
- vir die kind se genot;
- om te weet waar die kind gedurende die Voorslaggieklub tyd is;
- om vir die Bekledingsdiens voor te berei;
- om sosiale vaardighede moontlik te maak;
- vir die geestelike hulp wat die klub bied; of
- slegs omdat ander ouers dit doen.
 
Die Voorslaggieklub is ‘n Gesinsklub

Die Voorslaggieleerplan

Die Voorslaggie Gesinsnetwerk


12
Bl.91-93

Ouer Bevestiging

 Binnekoms van Gesinne


 Die Tradisie van Seëning
 Voorlesings uit die Skrif
 Bevestiging van Waarde
 Gesinsgelofte
 Seëningslied
 Toewydingsgebed
13
HULPBRONNE

14

You might also like