You are on page 1of 16

Klubleierskap

Die Seminaar dek die volgende:


1.Geskiedenis, Filosofie, en Doel van die Voorslaggieklub
2.Om die Voorslaggie te Verstaan
3.Klubleierskap
4.Kluborganisasie
5.Beplanning van die Klubprogram
6.Voorslaggieleerplan
7.Voorslaggie Gesinsnetwerk
8.Voorslaggietoekennings

2
Die afdeling dek die volgende:

1. Leierskap gedefinieer

2. Houdings en eienskappe van Christelike leierskap

3. Style van Leierskap

4. Pligte van die Vs personneel

5. Doelstellingsvrae en oorwegings
3
Klubleierskap

1. Leierskap Gedefinieer (p31)


“Leierskap is om ander te mobiliseer na ‘n doel wat deur die
leier en die volgelinge gedeel word.” Garry Wills

Hoe definieer ons Christelike leierskap?

“Die beoefening van ‘n persoon se geestelike gawes onder


die oproep van God om ‘n sekere groep mense te dien om die
doelstellings wat God aan hulle gegee het te bereik tot
verheerliking van Christus.” George Barna
4
Klubleierskap
2. Houdings en eienskappe v Christelike Leierskap (p32-33)
1. God bo alles liefhê
2. Om kinders opreg lief te hê
3. Dien met entosiasme
4. Besit emosionele stabiliteit
5. Geniet dit om buite te wees
6. Ken kinders se karraktertrekke
7. Leer ‘n verskeidenheid van vaardighede
8. Ontwikkel die vermoë om te organiseer
9. Behou goeie verhoudings met medewerkers
10. Straal ‘n waardige teenwoordigheid uit
11. Sin vir humor
12. Wees vindingryk en kreatief 5
Klubleierskap
3. Style van leierskap (p33-34)

1. Outokraties
2. Laissez-faire
3. Demokraties
4. Outoritêr
5. Deelnemend

6
Klubleierskap

7
Klubleierskap

8
Klubleierskap

9
Klubleierskap

10
Klubleierskap

11
Klubleierskap

12
Klubleierskap

13
Klubleierskap
4. Pligte van Vs Personneel (p35-36)

a. Direkteur
b. Mede-Direkteur
c. Raadgewer
d. Instrukteur
e. Gesinsnetwerk Koördineerder
f. Vrywilligers
14
Klubleierskap
4. Doelstellingsvrae en oorwegings (p36)

a. Wat moet bereik word?


b. Hoe moet dit bereik word?
c. Wanneer moet dit bereik word?
d. Wie sal dit bereik?
e. Beheermaatreëls
f. Stappe van kommunikasie
15
Klubleierskap

Hierdie een stap –


Om ‘n doel te kies en daarby te hou –
Verander alles

~ Scott Read

16

You might also like