You are on page 1of 1

OPSOMMING: EKSPONENTE GR12 A) A.1) A.

2) WETTE: MAAL = soortgelyke grondgetalle se eksponente plus

ab x ab = a2b
DEEL = soortgelyke grondgetalle se eksponente minus

a2b = ab ab

A.3) B) B.1) B.2)

HAKKIES = maal elke grondgetal se eksponent met mag buite ( )

( 2ab)p = 2p ap bp
DEFINISIES/AFLEIDINGS MAG VAN 0 = enige getal tot mag van 0 is 1

(ab)0 = 1
NEGATIEWE EKSPONENTE= maak positief deur teller/noemer posisie te verander

a-1 = 1 a
p

B.3) WORTELS/EKSPONENTTE AS BREUKE = wortels kan as eksponent breuke geskryf word (eksponent= teller; soort wortel = noemer)

aq = aq/p

C) VERGELYKINGS As die grondgetal onbekend is maak die eksponente dieselfde en as die eksponente onbekend is maak die grondgetalle dieselfde = deur ontbinding/leertjiesomme. D) BREUKE MET EKSPONENTE = MAAL EN DEEL : ontbind dat selfde grondgetalle het en gebruik wet 1 en 2. PLUS EN MIN : skei eksponente van selfde grondgetalle, kry GGF en deel teller en noemer

You might also like