You are on page 1of 43

SELGROEPMATERIAAL Kwartaal 3 2012 Lewende Gemeente Maputo Die Perfekte Storm

CELL GROUP MATERIAL

3rd TERM 2012 Living Congregation Maputo The Perfect Storm

Inhoudsopgawe

Index

Inleiding.....................................p.01 Introduction...............................p.01 Groepsregister...........................p.03 Group register...........................p.03 Groepsrooster............................p.04 Group roster..............................p.04 Week 1: Kerkhou in Akwariums p.05 Week 2: My siek ma.................p.09 Week 3: God-Nood...................p.13 Week 4: Eendag op n slag........p.17 Week 5: Koinonia.......................p.21 Week 6: Vreugde.......................p.25 Hulpmiddels...............................p.29 Week 1: Church in an aquarium .............................................p.05 Week 2: My sick mother...........p.09 Week 3: God-need....................p.13 Week 4: On day at a time.........p.17 Week 5: Koinonia......................p.21 Week 6: Joy..............................p.25 Resources..................................p.29

INLEDING
Dit is vir ons lekker om te weet dat jy hierdie kwartaal saam met n groep reis om te ontdek wat God se droom vir die kerk is. Jy is heel moontlik deel van een van ons selgroepe, maar moontlik het jy ook die boekie geneem om op jou eie te bestudeer. Ons wil jou tog aanmoedig om dit iewers saam met n groep deur te werk hetsy jou familie, n groep by die werk, jou bure of sommer as vriende. Die idee is nie om Bybelstudie te doen nie. Dis ook nie net n gebeds-groepie of ondersteuningsgroep nie, maar n groep wat saam die Bybel lees om te ontdek hoe Jesus ons lewe wil verander Hierdie kwartaal gaan ons ernstig kyk na ons identiteit as kerk. Waarom is ons kerk en wat is God se plan vir (en met) ons? Die kwartaal se materiaal is gegrond op n boeke wat deur Stephan Joubert en ander geskryf is: Die perfekte storm. Die boek is by Cum beskikbaar, maar die hoofstuk wat van belang is word saam met die gesprekgids beskikbaar gestel. Die vrae is opgestel aan die hand van n baie eenvoudige Bybelstudie metode wat genoem word Discovery Bible Study. Dit is veral geskik vir dissipelskap groepe. (lees meer oor die droom van dissipelskap in die volgende paragrawe). Die metode bestaan uit die volgende afdelings:

INTRODUCTION
We appreciate that you are taking the time to journey with a group to try and find Gods dream for the church in the times we are in. Most probably you are part of a cellgroup, but maybe you are studying the book on your own or with your family. We want to encourage you to use this book with a group of friends, at work, or your neighbours or your family. The idea is not to do only Bible Study. It is also not primarily a prayer group or a support group, but a group to read the Bible together to find out how Jesus wants to change our lives. This term we will spend time to look at our identity as church. Why are we church and what is Gods plan for (with) us? The material is based on a book that was written by Stephan Joubert and other writers: The Perfect Storm. The book is available at CUM, but the chapter we are studying is available with this studyguide. The questions are formulated using a very easy Bible Study method called the Discovery Bible Study. It is especially suitable for discipleship groups. (more about our dream of discipleship in the next paragraphs). The method consist of the following main sections:

1. Laasweek: Wie het jy vertel? 1. Last week Waar het jy God beleef? Whom have you told? Were did you experience God? Watter verandering merk jy in jouself? Are you noticing changes within yourself? 2. Hierdie week 2. This week Waarvoor is jy dankbaar? What are you thankful for? Wat is jou grootste nood? What are your greatest needs? Is daar iets wat die groep vir jou kan Is there any way this group can help? doen? 3. Vandag 1 3. Today Lees die gedeelte Read the passage Kies iemand: Wil jy nie in jou eie

Groepsregister/Group Register
Naam/Name 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12. 13. 14. Sel/Cell E-mail

Groepsrooster/Group Roster
Ons ervaring uit die verlede is dat groepe wat nie gereeld en bepland bymekaar kom nie, vinnig momentum verloor en doodgaan. Soos enige sel in jou liggaam moet hierdie selgroep ook gereeld gevoed word. Besluit daarom vooruit hoe julle bymekaar gaan kom. Sulke beplanning sal verseker dat almal weet wanneer en waar hulle moet wees. So kan ons binne ons besige programme tyd skeduleer vir die belangrike byeenkoms in 'n week!
DATUM/ TYD
Di 24 Apr

SESSIE
Week 1

PLEK/
Jan & Wilma,
Rua da Missau 310

FASILITEERDE R
Willem

VERVERSING S
Gerrit en Diana

Week 1

Kerkhou in n Akwarium Church in an aqarium


p.82 83; Luk 9:1-6

Laasweek Last week

10 min

1. Indien julle almal mekaar nog nie 1. If your group does not know each ken nie, stel julleself aan mekaar other well, take some time to voor. Deel sommer iets oor introduce yourself. Share with hoekom jy na vanaand se groep each other why you have come gekom het. to the group. 2. Waar het jy die week gesien dat een person n ander person in iets navolg/na-doen/na-praat? 2. During the week, where did you see one person following another person in doing our saying something that the other have done? 3. Try to explain your concept of the words church and disciple.
15 min Luke

3. Wat dink jy beteken die woorde kerk en dissipel.

Wandel in die Woord Dwelling in the Word


Lukas 9:1-6

1. Die tyd wat ons aan die Wandel 1. The time we spend Dwelling in in die Woord bestee, help ons the Word help us to not loose om nie perspektief te verloor nie. perspective. Dont be anxious if Moenie onrustig raak as dit tyd it takes time. Sometimes the neem nie. Soms neem dit tyd dat Word takes time to sink in. die Woord by ons insink. (a) Ask some-one from the group (a) Vra iemand om die gedeeltes to read the passages while the eers rustig in sy geheel deur te group follows along in their lees terwyl almal in hul Bybels Bibles. volg. (b) Ask another person to read it (b) Laat nog n persoon dit vir die again (maybe from another groep voorlees. translation.) (c) Lees dit daarna weer in stilte (c) Give time for each to read the deur terwyl jy die tyd gebruik dat passage again in silence while elkeen die gedeeltes kan they mark/write down what merk/vind wat vir hom/haar struck them from it. Be open for getref het. God to speak to you. 2. (a) Gee tyd dat groeplede 2-2 na mekaar draai en deel wat hulle in 2. (a) Give time for group member die gedeelte getref het. to share in pairs of two what (b) As julle klaar is gee kans vir they found in this passage terugvoer uit die 2-2s. Die (b) When every-one has finished geheim is dat jy nie s wat jy give time for report in the big ges het nie, maar probeer s group. BUT you don't share what wat jy by jou vriend gehoor het. you have just told the other Begin met Ek het by ., person, but instead what you gehoor dat . have heard from your friend. Start with I have learned from, that.

3. Julle kan nou geleentheid gee om te vertel hoekom iets jou getref het. S nou vir mekaar wat jy 3. You can now share why you have daarin sien en wat dit vir jou s. been struck by a certain Die groep kan ook hulle passage. What does it say? The kommentaar en die betekenis group can also respond. wat hulle daarin vind, deel.

Vandag

15 min 5

Today
1. Wat dink julle is die taak van die kerk? 1. What do you think is the task of the church?

2. Wat beteken dit om die koninkryk van God te gaan verkondig, vandag prakties (vers 2)?

2. What does it mean practically to share the Kingdom of God, today? (see verse 2)

3. It is quite easy to understand 3. Dit is tog duidelik dat daar nie n that you can't have a storm in an storm in n akwarium kan aquarium. What other uitbreek nie. Wat is die ander characteristics can you think of kenmerke van n akwarium? Hoe that would describe an vergelyk die kerk soms met aquarium? How does the church hierdie kenmerke? Dink julle die relate to these characteristics? prentjie van Luk 9:1-6 is die van Do you think Luk 9:1-6 describe n akwarium? Watter ander an aquarium? What other beeld sou julle kon gebruik om picture would you be able to dit te beskryf? use?

4. Stephan Joubert skryf: Om Jesus te volg hou geweldige risiko in. Hou dit vandag nog n risiko in om Jesus te volg? Verduidelik.

4. Stephan Joubert writes that to follow Jesus holds a great risk. Do you think this is still true today? Explain.

This Week Hierdie Week


1. Waaroor is jy dankbaar (jouself/familie/gemeenskap)?

15 min

1. What are you thankful for (yourself/family/community)?

2. Wat is jy grootste behoefte (jouself/familie/gemeenskap)?

2. What is your greatest need (yourself/family/community)?

3. Waar moet jy die week n risiko neem? Watter storms sal jy moet trotseer? Uit watter akwariums sal jy moet klim.

3. Where do you need to take a risk in this week? Which storms would you need to face? From which aquariums would you need to escape?

Tyd vir gebed Time to pray

10 min

1. Besluit saam hoe julle weekliks die tyd vir gebed gaan hanteer. Gaan julle n gebedsregister byhou? Hoe gaan julle gebedsversoeke deurgee sonder dat julle al die tyd net vir die meedeel van versoeke gebruik en nie by bid uitkom nie? Hoe gaan julle ook in die week vir mekaar omgee en bemoedig?

1. Decide as group how you want to use this weekly time for prayer. Will you be using the prayer register? How will you be sharing prayer requests in a time efficient manner? How will you be encouraging each other in the week?

2. Waarmee kan die groep jou help (bid)?

2. With what can the group help you (prayer)?

3. Who do you think would benefit 3. Wie dink jy sou kon baat vind by from joining your group? Make a julle groep? Maak n lysie van list of these people you would persone wie jy graag sal wil nooi. like to invite that God wil open Bid nou as groep saam vir hierdie doors for you to invite them. OR persone dat die Here deure sal better still with which 2 or 3 oopmaak om hulle te nooi. persons would you like to walk a OF nog beter, met watter 2 of 3 road of discipleship? persone sal jy graag n pad van dissipelskap wil loop?

Week 2

My siek ma

My sick mother
p. 80-81; Luk 9:46-48 10 min

Laasweek Last week


1. Met jy wie jy gepraat oor laas week se byeenkoms?

1. With whom did you have a conversation about last weeks meeting?

2. Het jy iewers God beleef? 2. Did you experience God somewhere? 3. Kan jy enige verandering in jouself sien? 3. Can see any changes in yourself?

Wandel in die Woord Dwelling in the Word


Lukas9:46-48 Luke

15 min

1. Die tyd wat ons aan die Wandel 1. The time we spend Dwelling in in die Woord bestee, help ons the Word help us to not loose om nie perspektief te verloor nie. perspective. Dont be anxious if Moenie onrustig raak as dit tyd it takes time. Sometimes the neem nie. Soms neem dit tyd dat Word takes time to sink in. die Woord by ons insink. (a) Ask some-one from the group (a) Vra iemand om die gedeeltes to read the passages while the eers rustig in sy geheel deur te group follows along in their lees terwyl almal in hul Bybels Bibles. volg. (b) Ask another person to read it (b) Laat nog n persoon dit vir die again (maybe from another groep voorlees. translation.) (c) Lees dit daarna weer in stilte (c) Give time for each to read the deur terwyl jy die tyd gebruik dat passage again in silence while elkeen die gedeeltes kan they mark/write down what merk/vind wat vir hom/haar struck them from it. Be open for getref het. God to speak to you. 2. (a) Gee tyd dat groeplede 2-2 na mekaar draai en deel wat hulle in 2. (a) Give time for group member die gedeelte getref het. to share in pairs of two what (b) As julle klaar is gee kans vir they found in this passage terugvoer uit die 2-2s. Die (b) When every-one has finished geheim is dat jy nie s wat jy give time for report in the big ges het nie, maar probeer s group. BUT you don't share what wat jy by jou vriend gehoor het. you have just told the other Begin met Ek het by ., person, but instead what you gehoor dat . have heard from your friend. Start with I have learned from, that.

3. Julle kan nou geleentheid gee om te vertel hoekom iets jou getref het. S nou vir mekaar wat jy 3. You can now share why you have daarin sien en wat dit vir jou s. been struck by a certain Die groep kan ook hulle passage. What does it say? The kommentaar en die betekenis group can also respond. wat hulle daarin vind, deel.

10

Vandag Today
1. Lees weer die storie van die sterwende gemeente op p. 80 (die hele gedeelte onder My siek ma). Hoe kan die kerk vandag irrelevant raak?

15 min

1. On p. 80 re-read the story of the dying congregation (the section: My sick mother). How can the church become irrelevant today?

2. Wat kan jy doen om te keer dat die kerk irrelevant raak?

2. What can you do to keep the church from becoming irrelevant?

3. Hoe is ons eie belang vandag in die pad daarvan dat ons die koninkryk van God kan gaan verkondig?

3. How is our own concerns in the way of us proclaiming the Kingdom of God today?

4. Wat beteken dit wat ons gelees/oor gepraat het? Wat gaan jy moet doen na aanleiding van wat ons ontdek het (meetbaar)?

4. Wat does what we read/talked about mean? What are you going to do with what we discovered (measurable)?

This Week Hierdie Week

15 min 11

1. Waaroor is jy dankbaar (jouself/familie/gemeenskap)?

1. What are you thankful for? (yourself/ family/community)

2. Wat is jy grootste behoefte (jouself/familie/gemeenskap)?

2. What are your biggest need (yourself/family/community)?

3. Hoe kan ek die week die minste wees sodat die koninkryk gesien kan word?

3. How can I be the least in this week in order for the kingdom to be seen?

Tyd vir gebed Time to pray


1. Bid vir die persone met wie jy van plan is om elke week te deel wat jy hier leer.

10 min

1. Pray for the person whom you plan to share what youve learned during the week.

2. Waarmee kan die groep jou help (bid)?

2. With what can the group help you (prayer)?

12

13

Week 3

God-Nood

God-need
p.84-86; Luk 9:49-56 10 min

Laasweek Last week


1. Hoe het dit gegaan met jou gesprek die week, met die persone wat jy dissipel?

1. How did it go this week with your conversations with your disciples?

2. Het jy iewers God beleef? 2. Did you experience God somewhere? 3. Kan jy enige verandering in jouself sien? 3. Can you notice any changes in yourself?

Wandel in die Woord Dwelling in the Word


Lukas9:49-56 Luke

15 min

14

1. Die tyd wat ons aan die Wandel 1. The time we spend Dwelling in in die Woord bestee, help ons the Word help us to not loose om nie perspektief te verloor nie. perspective. Dont be anxious if Moenie onrustig raak as dit tyd it takes time. Sometimes the neem nie. Soms neem dit tyd dat Word takes time to sink in. die Woord by ons insink. (a) Ask some-one from the group (a) Vra iemand om die gedeeltes to read the passages while the eers rustig in sy geheel deur te group follows along in their lees terwyl almal in hul Bybels Bibles. volg. (b) Ask another person to read it (b) Laat nog n persoon dit vir die again (maybe from another groep voorlees. translation.) (c) Lees dit daarna weer in stilte (c) Give time for each to read the deur terwyl jy die tyd gebruik dat passage again in silence while elkeen die gedeeltes kan they mark/write down what merk/vind wat vir hom/haar struck them from it. Be open for getref het. God to speak to you. 2. (a) Gee tyd dat groeplede 2-2 na mekaar draai en deel wat hulle in 2. (a) Give time for group member die gedeelte getref het. to share in pairs of two what (b) As julle klaar is gee kans vir they found in this passage terugvoer uit die 2-2s. Die (b) When every-one has finished geheim is dat jy nie s wat jy give time for report in the big ges het nie, maar probeer s group. BUT you don't share what wat jy by jou vriend gehoor het. you have just told the other Begin met Ek het by ., person, but instead what you gehoor dat . have heard from your friend. Start with I have learned from, that.

3. Julle kan nou geleentheid gee om te vertel hoekom iets jou getref het. S nou vir mekaar wat jy 3. You can now share why you have daarin sien en wat dit vir jou s. been struck by a certain Die groep kan ook hulle passage. What does it say? The kommentaar en die betekenis group can also respond. wat hulle daarin vind, deel.

Vandag

15 min 15

Today

1. In laas week se Skriflesing was 1. In last weeks Scripture reading die fout dat die dissipels gestry the mistake was that the het oor wie die belangrikste was. disciples argued about who was Wat loop in die week se gelese the most important. What goes gedeelte verkeerd? wrong in this weeks Scripture reading?

2. Wat was Jakobus en Johannes se oplossing vir die probleem van die ongasvryheid van die Samaritane?

2. What was James and Johns solution for the problem of the lack of hospitality of the Samaritans?

3. Wat was Jesus reaksie op hulle 3. What was Jesus reaction on their voorstel? Hoekom dink julle het proposal? Why do you think did die dissipels op die manier the disciples react in this way? gereageer? Hoe sou julle Jesus se How would you explain Jesus reaksie verklaar? reaction?

4. Wat beteken dit wat ons gelees/oor gepraat het vir ons vandag? Wat gaan jy moet doen na aanleiding van wat ons ontdek het (meetbaar)?

4. What does what we have learned/talked about mean for us today? What do you have to do in reaction to what we discovered (measurable)?

16

This Week Hierdie Week

15 min

1. Waaroor is jy dankbaar (jouself/familie/gemeenskap)?

1. What are you thankful for? (yourself/ family/community)

2. Wat is jy grootste behoefte (jouself/familie/gemeenskap)?

2. What are your biggest need (yourself/family/community)?

3. Lees op p. 84 S klink die taal van storms Watter een van die God-nood-punte staan vir julle uit? Bespreek dit.

3. Read, This is how the language of storms sound on page 84. Which one of the God-need points stand out for you? Talk about this for a moment.

Tyd vir gebed Time to pray

10 min

17

1. Lees op p. 85 God-nood is ook n kerklike probleem. Hoe raak dit ons? Wat behoort ons in reaksie hierop (en dit wat die Skrif ges het) te bid?

1. Read God-need is also a church problem on page 85. How does this impact us? What do you think should we pray in reaction to this (also taking in account what the Scripture says).

2. Waarmee kan die groep jou help (bid)?

2. With what can the group help you (prayer)? 3. Read Ephesians 4:1-6 and give a change for prayer in reaction to this Scripture.

3. Lees Efesiers 4:1-6 en gee kans vir gebed as n reaksie op die Skrif.

18

Week 4

Een dag op n slag One day at a time


P89. Luk 9:57-58; 10:4; 2 Kor 6:1-2

Laasweek Last week


1. Met jy wie jy gepraat oor laasweek se byeenkoms?

10 min

1. With whom did you share last week message?

2. Het jy iewers God beleef?

2. Did you experience God some where?

3. Kan jy enige verandering in jouself sien?

3. Can you notice any changes in yourself?

Wandel in die Woord Dwelling in the Word


Lukas9:57-58; 10:4 Luke 2 Korintirs6:1-2 2 Corinthians

15 min

19

1. Die tyd wat ons aan die Wandel 1. The time we spend Dwelling in in die Woord bestee, help ons the Word help us to not loose om nie perspektief te verloor nie. perspective. Dont be anxious if Moenie onrustig raak as dit tyd it takes time. Sometimes the neem nie. Soms neem dit tyd dat Word takes time to sink in. die Woord by ons insink. (a) Ask some-one from the group (a) Vra iemand om die gedeeltes to read the passages while the eers rustig in sy geheel deur te group follows along in their lees terwyl almal in hul Bybels Bibles. volg. (b) Ask another person to read it (b) Laat nog n persoon dit vir die again (maybe from another groep voorlees. translation.) (c) Lees dit daarna weer in stilte (c) Give time for each to read the deur terwyl jy die tyd gebruik dat passage again in silence while elkeen die gedeeltes kan they mark/write down what merk/vind wat vir hom/haar struck them from it. Be open for getref het. God to speak to you. 2. (a) Gee tyd dat groeplede 2-2 na mekaar draai en deel wat hulle in 2. (a) Give time for group member die gedeelte getref het. to share in pairs of two what (b) As julle klaar is gee kans vir they found in this passage terugvoer uit die 2-2s. Die (b) When every-one has finished geheim is dat jy nie s wat jy give time for report in the big ges het nie, maar probeer s group. BUT you don't share what wat jy by jou vriend gehoor het. you have just told the other Begin met Ek het by ., person, but instead what you gehoor dat . have heard from your friend. Start with I have learned from, that.

3. Julle kan nou geleentheid gee om te vertel hoekom iets jou getref het. S nou vir mekaar wat jy 3. You can now share why you have daarin sien en wat dit vir jou s. been struck by a certain Die groep kan ook hulle passage. What does it say? The kommentaar en die betekenis group can also respond. wat hulle daarin vind, deel.

Vandag

15 min 20

Today

21

1. As julle na die drie gedeeltes kyk, 1. If you look at the 3 passages, for vir hoe lank in die toekoms wou how long ahead do you think did Jesus h moes die dissipels God want the disciples to plan? beplan? Verduidelik. Explain.

2. Vir hoe lank dink julle wil God h moet ons beplan/voorsiening maak?

2. For how long ahead do you think God wants us to plan (make provision)?

3. Stephan Joubert waarsku op p. 3. Stephan Joubert warns on page 89 dat ons vir vandag moet leef! 89 that we should live for today! Hy s gister se storms is verby He says that yesterdays storm is en wie weet hoe more sal lyk, gone and nobody knows how maar dat daar n voor ons tomorrow will look, but that mense is wat verdrink ons moet there is now people that are vandag leef. Tot hoe mate dink drowning we need to live for julle maak die samelewing dit vir today. To what extend to you ons moeilik om vir die nou te think todays society makes it leef? Watter koersaanpassings difficult for us to live for today? moet ons maak in die lig van die Which direction changes should Bybel se opdrag om nie onnodig we make in light of the Bibles oor mre te bekommer en selfs message that we should not nie daarvoor voorsiening te maak worry about tomorrow (and nie? should not even make provision)?

4. Wat beteken dit wat ons gelees/oor gepraat het? Wat gaan jy moet doen na aanleiding van wat ons ontdek het (meetbaar)?

4. What does what we read/spoken about mean? What should we do in reaction to what we discovered (measurable)?

22

This Week Hierdie Week


1. Waaroor is jy dankbaar (jouself/familie/gemeenskap)?

15 min

1. What are you thankful for? (yourself/ family/community)

2. Wat is jy grootste behoefte (jouself/familie/gemeenskap)?

2. What are your biggest need (yourself/family/community)?

3. Waar moet jy n n verskil gaan maak?

3. Where do you need to go and make a difference, now?

Tyd vir gebed Time to pray

10 min

23

1. Bid vir die plek waar julle nou n verskil moet gaan maak.

1. Pray for the place where you have to make an immediate difference.

2. Waarmee kan die groep jou help (bid)?

2. With what can the group help you (pray)?

3. Stephan Joubert waarsku ook dat om binne God se wil te leef lewens-gevaarlik is. Bid dat die Here julle uit julle gemaksones beweeg om mense te red wat in storms vasgevang is (as julle kans sien vir so gebed).

3. Stephan Joubert also warns that to live in Gods will is life threatening. Pray that God will move you from your comfort zones and move to save people that are trapped in storms. (if you are prepared to pray this type of prayer).

24

Week 5

Koinonia
Luk 9:59-62

Laasweek Last week


1. Met jy wie jy gepraat na aanleiding van laasweek se byeenkoms?

10 min

1. With whom did you have a conversation about last weeks message?

2. Het jy iewers God beleef?

2. Did you experience God somewhere?

3. Kan jy enige verandering in jouself sien?

3. Can you notice any changes in yourself?

Wandel in die Woord Dwelling in the Word


Lukas 9:59-62 Luke

15 min

25

1. Die tyd wat ons aan die Wandel 1. The time we spend Dwelling in in die Woord bestee, help ons the Word help us to not loose om nie perspektief te verloor nie. perspective. Dont be anxious if Moenie onrustig raak as dit tyd it takes time. Sometimes the neem nie. Soms neem dit tyd dat Word takes time to sink in. die Woord by ons insink. (a) Ask some-one from the group (a) Vra iemand om die gedeeltes to read the passages while the eers rustig in sy geheel deur te group follows along in their lees terwyl almal in hul Bybels Bibles. volg. (b) Ask another person to read it (b) Laat nog n persoon dit vir die again (maybe from another groep voorlees. translation.) (c) Lees dit daarna weer in stilte (c) Give time for each to read the deur terwyl jy die tyd gebruik dat passage again in silence while elkeen die gedeeltes kan they mark/write down what merk/vind wat vir hom/haar struck them from it. Be open for getref het. God to speak to you. 2. (a) Gee tyd dat groeplede 2-2 na mekaar draai en deel wat hulle in 2. (a) Give time for group member die gedeelte getref het. to share in pairs of two what (b) As julle klaar is gee kans vir they found in this passage terugvoer uit die 2-2s. Die (b) When every-one has finished geheim is dat jy nie s wat jy give time for report in the big ges het nie, maar probeer s group. BUT you don't share what wat jy by jou vriend gehoor het. you have just told the other Begin met Ek het by ., person, but instead what you gehoor dat . have heard from your friend. Start with I have learned from, that.

3. Julle kan nou geleentheid gee om te vertel hoekom iets jou getref het. S nou vir mekaar wat jy 3. You can now share why you have daarin sien en wat dit vir jou s. been struck by a certain Die groep kan ook hulle passage. What does it say? The kommentaar en die betekenis group can also respond. wat hulle daarin vind, deel.

Vandag

15 min 26

Today

1. Hoe kan Jesus vir hierdie mense wat Hom wil volg s om nie van geliefdes wat gesterf het afskeid te neem en nie eers hulle familie te gaan begrawe nie? Wat s dit vir jou oor navolging vandag?

1. How is it possible that Jesus can tell people who want to follow Him not to greet the people they leave behind, and not even bury family that have died? What does that say to you about following Jesus?

2. Wat beteken vers 62 prakties? 2. What does verse 62 mean in a practical way?

3. Lees Matteus 18:20. Dit lyk of Jesus vir sy volgelinge n nuwe 3. Read Matthew 18:20. It looks as familie wil gee. Dis asof Hy s as if Jesus gives His disciples a ons Hom volg vorm nuwe familie new family. It is as if He says bande. Die Griekse word that if we follow Him he forms hiervoor is koinonia. Wat dink new family bonds. The Greek julle kan dit vandag beteken? word for this is koinonia . What do you think this means today?

4. Lees die gedeelte kerkwees = koinonia op p. 93. Hoe sou julle hierop wou reageer?

4. Read the part about Church = koinonia on page 93. How will you respond to this?

5. Wat beteken dit wat ons gelees/oor gepraat het? Wat gaan jy moet doen na aanleiding van wat ons ontdek het (meetbaar)?

5. What does what we read/spoken about mean? What should we do in reaction to what we discovered (measurable)?

27

This Week Hierdie Week


1. Waaroor is jy dankbaar (jouself/familie/gemeenskap)?

15 min

1. What are you thankful for? (yourself/ family/community)

2. Wat is jy grootste behoefte (jouself/familie/gemeenskap)? 3. Hoe kan jy die week kerk in jou midde laat gebeur? (sien die laaste sin op p. 93).

2. What are your biggest need (yourself/family/community)? 3. How can you let church happen in your midst? (see the last sentence on page 93).

Tyd vir gebed Time to pray

10 min

28

1. Bid dat die Here jou sal losmaak van alles wat jou terug hou om Hom voluit te dien. Kyk weer na Luk 9:57-62. Waarmee identifiseer jy die meeste?

1. Pray that God wil release you from everything that keeps you from serving Him fully. Look again at Luk 9:57-62. With what do you identify the most?

2. Waarmee kan die groep jou help (bid)?

2. With what can the group help you (prayer)?

3. Bid dat die Here jou sal gebruik om kerk te laat gebeur.

3. Pray that God wil use you to let church happen.

29

Week 6

Vreugde

Joy
p.94; Luk 9:10-17 10 min

Laasweek Last week


1. Met jy wie jy gepraat na aanleiding van laasweek se byeenkoms?

1. With whom did you have a conversation about last weeks message?

2. Het jy iewers God beleef?

2. Did you experience God somewhere?

3. Kan jy enige verandering in jouself sien?

3. Can you notice any changes in yourself?

Wandel in die Woord Dwelling in the Word


Lukas 9:10-17 Luke

15 min

30

1. Die tyd wat ons aan die Wandel 1. The time we spend Dwelling in in die Woord bestee, help ons the Word help us to not loose om nie perspektief te verloor nie. perspective. Dont be anxious if Moenie onrustig raak as dit tyd it takes time. Sometimes the neem nie. Soms neem dit tyd dat Word takes time to sink in. die Woord by ons insink. (a) Ask some-one from the group (a) Vra iemand om die gedeeltes to read the passages while the eers rustig in sy geheel deur te group follows along in their lees terwyl almal in hul Bybels Bibles. volg. (b) Ask another person to read it (b) Laat nog n persoon dit vir die again (maybe from another groep voorlees. translation.) (c) Lees dit daarna weer in stilte (c) Give time for each to read the deur terwyl jy die tyd gebruik dat passage again in silence while elkeen die gedeeltes kan they mark/write down what merk/vind wat vir hom/haar struck them from it. Be open for getref het. God to speak to you. 2. (a) Gee tyd dat groeplede 2-2 na mekaar draai en deel wat hulle in 2. (a) Give time for group member die gedeelte getref het. to share in pairs of two what (b) As julle klaar is gee kans vir they found in this passage terugvoer uit die 2-2s. Die (b) When every-one has finished geheim is dat jy nie s wat jy give time for report in the big ges het nie, maar probeer s group. BUT you don't share what wat jy by jou vriend gehoor het. you have just told the other Begin met Ek het by ., person, but instead what you gehoor dat . have heard from your friend. Start with I have learned from, that.

3. Julle kan nou geleentheid gee om te vertel hoekom iets jou getref het. S nou vir mekaar wat jy 3. You can now share why you have daarin sien en wat dit vir jou s. been struck by a certain Die groep kan ook hulle passage. What does it say? The kommentaar en die betekenis group can also respond. wat hulle daarin vind, deel.

31

Vandag Today

15 min

32

1. Wat dink julle was die dissipels se aanvanklike reaksie op Jesus opdrag om die mense kos te gee? Verbeel jou jy was een van die dissipels. Hoe sou jy reageer?

1. What do you think was the disciples initial reaction to Jesus command to give the crowd food? Think of yourself as one of the disciples. How would you react?

2. Wat dink julle was die mense se reaksie op wat besig was om te gebeur?

2. What do you think was the crowds reaction to what happened?

3. Wat dink julle was die reaksie van die dissipels toe hulle 12 mandjies oorblyfsels bymekaar maak? En die mense sn? En joune?

3. What do you think was the reaction of the disciples when they collect 12 baskets leftovers? And the crowds? And yours?

4. Lees die gedeelte vreugde borrel op p.94. Sien jy n verband met hierdie tipe vreugde in die wonderwerk?

4. Read the passage joy overflows on page 94. Do you see a correlation with this type of joy in the miracle?

5. Wat beteken dit wat ons gelees/oor gepraat het? Wat gaan jy moet doen na aanleiding van wat ons ontdek het (meetbaar)?

5. What does what we read/spoken about mean? What should we do in reaction to what we discovered (measurable)?

33

This Week Hierdie Week


1. Waaroor is jy dankbaar (jouself/familie/gemeenskap)?

15 min

1. What are you thankful for? (yourself/ family/community)

2. Wat is jy grootste behoefte (jouself/familie/gemeenskap)?

2. What are your biggest need (yourself/family/community)?

3. Hoe kan jy die week iets van Jesus vreugde sigbaar maak in jou leefwreld?

3. How can you make the joy that Jesus gives tangible in the world you life in during this week?

Tyd vir gebed Time to pray

10 min

34

1. Wie is daar in jou omgewing wat swaarkry (klaagliedere-tyd deurgaan)? Hoe wil julle daarvoor bid?

1. Who is there in your neigbourhood that is going through a difficult time (time of Lamentations)? How do you want to pray? 2. With what can the group help you (prayer)? 3. For what do you want to thank God today?

2. Waarmee kan die groep jou help (bid)?

3. Waarvoor wil jy vanaand dankie s?

4. Tonight is the last session in this series. How do you want to react 4. Dis vanaand die laaste sessie on this series? What is the road van die reeks. Hoe wil julle op forward? How will you attend to die reeks reageer? Wat is die the God-need? How will you pad vorentoe? Hoe gaan julle die bring/celebrate joy & koinonia? God-nood aanspreek? Hoe gaan And how will you prevent that julle vreugde en koinonia what you were busy with these beleef/vier? En hoe gaan julle weeks becomes yet again an keer dat dit waarmee julle besig aquarium (and produces a sick was n akwarium word (en n siek mother?) ma veroorsaak)?

Groepsverbintenis
Dis 'n goeie idee vir enige groep om hulle gedeelde waardes, verwagtinge en verbintenisse te verwoord. So n ooreenkoms sal julle help om verborge agendas en teleurgestelde verwagtinge te voorkom. Ons beveel aan dat julle die ooreenkoms gedurende sessie 1 bespreek ten einde die fondament vir n gesonde groepsbelewenis te l. Voel vry om enige aspek wat julle dink nie vir julle groep sal werk nie, na goeddunke te verander. As julle die gedagte aan n geskrewe ooreenkoms vreemd vind, wil ons julle graag aanmoedig om dit nietemin te probeer. Ons as groep verbind ons tot die volgende WAARDES : (Merk die af waaroor julle saamstem)

Duidelike Doelstelling
Hulpbronne

Om gesonde geestelike lewens te ontwikkel deur 35

n gesonde kleingroep gemeenskap te bou.

Groepsbywoning Om prioriteit te gee aan die groepsbyeenkoms (skakel


indien ek laat is of afwesig gaan wees).

Veilige Omgewing Om n veilige ruimte te skep waarbinne mense gehoor


kan word en liefde kan ervaar (geen vinnige antwoorde, haastige oordele of oorvereenvoudigde oplossings nie).

Vertroulikheid Om alles wat in die groep gedeel word, as streng vertroulik te


hanteer en binne die groep te hou.

Geestelike Gesondheid Om aan groeplede toestem-ming te gee om my


aan te moedig tot n gesonde, gebalanseerde geestelike lewe wat vir God aanneemlik is.

Verwelkom Nuwelinge Om ons vriende wat by hierdie studies baat kan


vind, uit te nooi en nuwelinge hartlik te verwelkom.

Verhoudingsbou Om die ander lede in die groep te leer ken en gereeld vir
hulle te bid. Dalk sou so julle dit as volg wou saamvat en van tyd tot tyd in die groep weer voorlees.

Ons Visie: Selgroepe is vrywillig. Hulle is daar vir jou probleem-tye, vir jou gelukkige tye of sommer net as jy n opinie wil deel in n veilige omgewing. Daar is drie vlakke van eerlikheid (openheid). Daar is eerlik, eerliker en heeltemal eerlik(oop). Ons hoop jy sal so eerlik (oop) wees as waarvoor jy kans sien. Jy kan kies om op enige stadium nie n vraag te beantwoord nie. Ons sal, as groep, jou egter aanmoedig om geestelik te groei. Die dinge wat in die groep gedeel word is vertroulik en sal nie buite die groep bespreek word nie. Ons verbind ons daartoe dat wanneer ons groep n konstante bywoning van 15 bereik het, ons sal verdeel in 2 groepe. Dit is n positiewe ding omdat dit ruimte skep vir meer mense om deel te word van n selgroep. Soos wat jy die liefde en omgee van die groep ervaar, sal jy dalk ook eendag jou eie groep wil begin. Dit is belangrik dat ons nuwe mense sal saambring. Dit is belangrik dat ons moeite doen om
Hulpbronne 36

gereeld te kom.

Hulpbronne

37

Vrae wat gereeld gevra word


Wie mag die groep bywoon ? Enigeen wie jy voel daarby baat kan vind. Ons moedig elke groeplid aan om gedurende die eerste twee weke ten minste een ander vriend saam te nooi. Die beste tyd vir nuwelinge om in te skakel, is gedurende die eerste of tweede week van n nuwe studie. Skep tydens die eerste byeenkoms 'n geleentheid sodat groeplede name van hulle vriende met die res van die groep kan deel, en bid as n groep dat hierdie persone oop sal wees vir 'n uitnodiging om ook in te skakel. Vir hoe lank sal hierdie groep bymekaar kom? Hierdie reeks is vier weke lank. Ons moedig groepe aan om aan die einde van die reeks n week by te las vir n feesgeleentheid. Aan die einde van hierdie reeks sal elke groeplid die geleentheid kry om te besluit of hy/sy vir n volgende reeks beskikbaar is. Tydens julle laaste byeenkoms kan julle geleentheid gee om die Groepsooreenkoms weer te bespreek en te besluit hoe julle hiervandaan verder gaan. Wie is die leier ? Meeste groepe het reeds n leier. As julle nie n leier het nie, gebruik n paar minute en bespreek wie die leier gaan wees. Ons moedig julle aan om meer as een besprekingsleier aan te wys. Ons beveel ook aan dat julle beurte maak om besprekings te fasiliteer. Sodoende skep julle vir elkeen ruimte om sy of haar gawes te ontwikkel. Baie ander verantwoordelikhede kan ook afgewissel word, soos byvoorbeeld om verversings te bring, leiding te neem met gebedsversoeke en aanbidding. Deel ook die verantwoordelikheid om groeplede wat by n byeenkoms afwesig is, op te volg. Gedeelde eienaarskap skep vir almal in die groep ruimte om te groei. Waar vind ons nuwe groeplede vir ons groep ? Dit kan n probleem wees vir groepe, veral vir nuwe groepe wat pas begin het met net enkele lede, sowel as vir gevestigde groepe wat mettertyd n paar lede verloor het. Ons moedig julle aan om n dinkskrum te hou en n lys te maak van jul kennisse by die werk, kerk, woonbuurt, kinders se skool, familie, die gimnasium, ens. Bid dan vir die mense op elke lid se lys. Laat elke lid n paar mense op sy lys nooi. Dit maak nie saak hoe julle lede vind nie, solank julle net deurgaans aktief aanhou soek na nuwe mense om by julle groep aan te sluit. Alle groepe verloor soms lede as gevolg van verhuisings, vrystelling van
Hulpbronne 38

nuwe leiers, bedieningsgeleenthede, ens. As die groep egter te klein raak, loop dit die risiko om tot niet te gaan. Onthou, die volgende persoon wat aansluit, mag vir ewig n vriend word. Jy sal nooit weet nie. Hoe hanteer ons die versorging van kinders in ons groep ? Hierdie is n sensitiewe saak in groepe. Ons stel voor dat julle as groep na kreatiewe oplossings soek. Een algemene oplossing is om as volwassenes in die sitkamer bymekaar te kom en die koste vir n babaoppasser (of twee) onder mekaar te verdeel wat dan in n ander vertrek in die huis na die kinders omsien. n Ander gewilde opsie is om een huis vir die kinders beskikbaar te h en n tweede huis (nabygele) vir die volwassenes. Die laaste opsie werk goed met skoolgaande kinders en kan tot groot sen vir gesinne wees. Wat as ons nie elke week deur die hele inhoud kan werk nie? Die kursus is ontwikkel om vir julle as n groep en vir jou as leier te dien. Moenie verplig voel om deur die hele inhoud in hierdie studiegids te werk nie. Wees sensitief vir die leiding van die Heilige Gees tydens julle groepsbyeenkoms. Sommige sake sal meer toepaslik wees vir julle groep as ander. Kies die sake wat die meeste van toepassing is op julle lewens. Moenie 'n item wat intensiewe bespreking in die groep ontlok, vermy nie. Nuwe ervarings sal nuwe groei en samehorigheid in julle groep inblaas. Meeste groepe is in staat om hierdie studiegids in die voorgestelde vier weke te voltooi, terwyl ander n paar ekstra weke mag neem. Voel vry om julle tempo aan te pas na gelang van die behoeftes van die groep. As dit nodig is om n ekstra week te neem om in die behoeftes van die groep te voorsien, doen gerus so. Keer dan terug na die studiegids die volgende week. Ons moedig julle aan om by geleentheid as groep saam te kom met die uitsluitlike doel om die onderlinge verhoudinge in die groep te bou. Wat is die rol van eredienste? Eredienste en selgroepe is aanvullend tot mekaar. In die erediens word die teologiese Bybelse grondslag gel. Dit word dan gedurende die week bespreek. Selgroepe help dus om die preek grond te laat vat deur dit prakties te maak. Erediens bywoning is dus belangrik om n fondasie te h vir die bespreking terwyl die groepe jou gaan help om by die praktyk uit te kom. Ons moedig jou dus aan om elke week die erediens sowel as die groep by te woon.
Hulpbronne 39

Wenke vir Groepleiers


Geluk!! Jy het reageer op Jesus se oproep om as herder Sy kudde te versorg. Min ander take in God se familie oortref die bydrae wat jy gaan maak. Hier is n paar gedagtes om te onthou wanneer jy voorberei om een of meer van die sessies te lei. Ons moedig jou aan om dit deur te lees en te hersien met elke nuwe leier voordat hy/sy die bespreking lei. Fasiliteringswenk vir Leiers Ons moedig jou as leier aan om die vrae te selekteer waarby jou groep die meeste baat sal vind. Indien jou groep nie deur al die vrae in 'n sessie kan werk nie, kan jy sekere vrae of aktiwiteite uitlaat of as selfstudie laat doen. Wees vriendelik en wees net jouself. Maak seker dat jy die mense by die deur met n groot glimlag groet.....Dit kan die stemming vir die eerste byeenkoms bepaal. Onthou, HULLE neem net so n groot stap soos jy om by jou aan huis te kom! Maak seker dat jy tydens die eerste sessie genoeg tyd afstaan om geleentheid te gee vir elkeen om hulle voor te stel. Wend n spesiale poging aan om nuwelinge welkom en spesiaal te laat voel sonder om hulle te versmoor of bloot gestel te laat voel. God wil jou unieke gawes en temperament gebruik. Moenie probeer om dinge presies soos n ander leier te doen nie; doen dit soos dit jou pas. Erken as jy nie n antwoord het nie en vra om verskoning as jy n fout maak. Jou groep sal jou so aanvaar en jy sal snags lekker slaap. Onthou jy is nie alleen nie. God weet alles van jou en Hy het geweet dat jy gevra sal word om jou groep te lei. Dit is ook normaal dat n goeie leier nie gereed voel om leiding te neem nie. God beloof: Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie. (Hebrers 13 : 5) Jy sal gesen word as jy lei, of dit nou vir een aand is, of vir verskeie aande, of vir n leeftyd. Moenie probeer om alles self te doen nie. Bid sommer nou dat God jou sal help om n gesonde leierskapspan te bou. As jy n hulpleier kan aanwys om jou met leiding in die groep te help, sal die ervaring jou baie ryker maak. Hierdie is jou kans om so veel as moontlik mense betrokke te maak en sodoende n gesonde groep te bou. Al wat jy moet doen is om mense te vra om te help - jy sal verras wees oor die reaksie. So hulpleier word sommer terselfdertyd voorberei om binnekort n eie groep te lei! Afwisseling van Leierskap Elke sessie bied verskeie geleenthede waartydens die fasilitering van die verskillende afdelings afgewissel kan word. Dit is 'n wonderlike geleentheid om almal te betrek. Doen dit so dikwels as wat moontlik is. Jy mag perfek geskik wees om elke keer leiding te neem, maar jy sal ander help om in hulle geloof en gawebediening te groei as jy hulle
Hulpbronne 40

geleentheid gee om ook te lei. Jy kan die Groepsrooster gebruik om die name van die leiers vir elk van die sessies in te vul, indien jy dit verkies. Berei betyds voor vir die byeenkoms. Gaan vooraf elke sessie se inhoud deur en skryf jou antwoorde vir elke vraag neer. Gee spesiale aandag aan aktiwiteite wat van groepslede iets meer verwag as om net aan die bespreking deel te neem. Hierdie aktiwiteite sal julle groep help om dit wat die Bybel leer uit te leef, in plaas daarvan om dit slegs te bespreek. Maak seker jy verstaan hoe n oefening werk. Bid vir jou groeplede by die naam. Bid vir n paar minute vir elke lid in jou groep by die naam voordat jy jou byeenkoms begin. Jy kan die gebedslys elke week deurwerk. Vra dat God die hart van elke persoon op n unieke wyse sal aanraak terwyl julle bymekaar is. Wag op God om vir jou te wys vir wie Hy op n spesiale manier deur jou wil bemoedig of wil aanspoor. As jy luister, sal God jou verseker hierin lei. Wees geduldig wanneer jy n vraag vra. Iemand sal uiteindelik reageer. Soms het mense n rukkie nodig om die vraag te oordink. As stilte jou nie pla nie, sal dit die ander ook nie hinder nie. As iemand reageer, bevestig die reaksie met n eenvoudige dankie of goeie antwoord. Vra dan, Wat van iemand anders? of Wil iemand wat nog nie vandag iets ges het nie, dalk iets byvoeg?" Voorsien oorgange tussen vrae. Vra of iemand die paragraaf of Bybelverse wil lees. Moenie iemand aanwys nie, vra liewer vir n vrywilliger en wees dan geduldig totdat iemand begin. Onthou om die persoon wat gelees het, hardop te bedank. Verdeel van tyd tot tyd in kleiner groepe van 2 tot 4. Sub-groepering is n goeie manier om aan groeplede meer geleentheid te gee om onder andere gebedsversoeke met mekaar te deel en maak dit vir hulle makliker om te bid. Mense wat nie daaraan gewoond is om hardop te bid nie, voel ook meer gemaklik om te probeer bid met net twee of drie ander. Gebedsversoeke sal ook minder tyd in beslag neem en daar sal dus meer tyd wees om werklik te bid. As die groter groep weer saam is, kan een persoon van elke kleiner groep almal inlig oor gebedsversoeke. Mense is meer gewillig om in kleiner groepies te bid as hulle weet dat die hele groep al die gebedsversoeke gaan hoor. Dit kan ook help wanneer sensitiewe vrae aan die orde kom om so te verdeel en eerder die vraag in die sub-groepies te bespreek. Mense sal meer aanklank vind by die studie, vinniger toepas wat hulle leer en meer daaruit haal as hulle in n kleiner groepie is en die geleentheid gegee word om te praat. n Kleiner kringetjie moedig n stil persoon aan om deel te neem en neig om die effek van n meer praterige of dominerende persoon te verminder.
Hulpbronne 41

You might also like