You are on page 1of 1

r

elopment

Stormcrete Newsletter / Nuusbrief


Issue 01 April 2013

Vraag: Antwoord:

Hierdie maand se fokus

Ek het ooie wat volgende maand gaan lam en, gegewe swak weidingstoestande, hoe weet ek dat die ooie nie sonder n gesukkel gaan lam nie?

Ons kan s dat n skaap die waarheid

Geel

lammers

met op

geboorte

dui

Veevoere & Beton Produkte

Spesiale Aanbieding vir April


Ooi & Lam Blok (25kg) R98.80 Ooi & Lam Produksielek (40kg) R143.10

praat en daar sekere dinge is waarop gelet moet word, byvoorbeeld: Dragtige ooie en lammerooie met klein uiers en de wat abnormal dik en taai bies produseer, is as gevolg van onvoldoende oende deurvloeiproteen deurvloeiproteen inname. n Kompromis oor die gehalte en hoeveelheid deurvloeiproteen in lekke en rantsoene vir laatdragtige ooie mag nooit aangegaan word nie!

gewoonlik

onvoldoende gedurende

deurvloeiproteen-inname inname

laatdragtigheid. Geel lammers loop n ho risiko om te vrek weens hul onvermo om kort na geboorte op te staan en te suip. Indien van die enkelinglammers klein is met geboorte is dit n aanduiding dat hulle e tweelingmaat voor dag 60 van dragtigheid afgesterf het (bekend as resorpsie). Ooie wat swak, klein en boepenslammers speen, is in baie gevalle die ooie wat lae melkproduksie het. Dit sal beter wees om sulke ooie te merk en indien hulle met die volgende lamseisoen amseisoen weer sulke lammers speen, moet hierdie ooie summier geprul word en nie vir verdure teling gebruik word nie. n Oplossing vir bogenaamde probleem probl sal wees om die laatdragtige ooie n goed gebalanseerde produksielek met genoegsame deurvloeiproteen te voorsien.

Bring

jou eie lusern en/of mielies en ons sal jou voerkorrels teen n billike prys maak
Let wel: Stormcrete veevoer produkte kan ook deur OVK en BKB op rekening gekoop word.

Ooie wat lammers weggooi, het in die meeste gevalle nie voldoende melk nie. n Lam wat kort-kort kort vir n lang ruk die eerste vier uur na geboorte suip, is n aanduiding dat die ooie nie voldoende bies produseer nie dit is veral v opmerklik hoe taaier en dikker ker die bies is. n Lam behoort ongeveer elke uur te suip.

CO NTA CT US: O ffice No : 051 653 0995 E-mail: sto r m cre te @g ma i l . co m 2 3 Ge ye r S tre e t Bu rg e r sd o rp 9744

Stormcrete bied aan boere die opsie om hul veevoere teen n baie meer bekostigbare prys aan te skaf waar die boer sy eie lusern en/of mielies verskaf om byvoorbeeld voerkorrels te laat vervaardig. Die produsent is dus verseker van die kwaliteit van hul voere gebaseer op die lusern/mielies wat verskaf is asook die voordeel van groot kostebesparings. kostebesparings

Indien

die

meeste

lammers

kle klein

(minder inder as 3.5kg) is met geboorte wys dit op ondervoeding van die ooie gedurende laatdragtigheid.

Meet our staff


This mont month we would like to introduce the Stormcrete ladies

Jackie van H eerden : 072 5997 415 Jeanne Ve rmaak: 079 1641 224

Jackie van Heerden is most likely already well known to all of the Stormcrete customers. Jackie performs all the book keeping and administration. Jackie has a long standing history and has a full knowledge of the workings and goings on of Stormcrete..

We recently welcomed Jeanne Vermaak to the Stormcrete team. Jeanne comes from a strong IT background with expertise in both business analysis and project management. Jeanne will be helping Stormcrete grow and develop.

Stormcrete verskaf die volgende produkte:


LEKKE KORRELS (Pille)
Fase 2 Afrondkorrels vir lammers Fase 3 Afrondkorrels vir lammers Kruipvoerkorrels vir lammers Afrondkorrels vir ou- en uitskot ooie Lammerooikorrels Ramkorrels Droogtekorrels Ooi en Lam Produksielek Proteenlek Energielek Prikkellek Jong Ooi Lek

BLOKKE
Ooi en Lam Blok Proteen Blok Energie Blok Prikkel Blok Jong Ooi Blok

Feel free to contact us with any queries which you may have

You might also like