You are on page 1of 1

Letters / Briewe 12 May / Mei 2011 05

Denial and defensive • LETTERS • BRIEWE • LETTERS The International Day of


Presentation of tractors to small
syndromes in the ANC farmers at Ga-dikgale Biological Diversity (IDB)
MATEMANE M.J. Praktiseer, Burgersfort. Matemane M.J Praktiseer, Burgersfort writes:
Apart from the seven deadly sins that are busy Regarding the topic above, people should realize that the presentation of
corroding the ANC, which are: wrath, lust, sloth, tractors to small farmers at Ga-Dikgale, is nothing else but ANC’s
gluttony, pride, envy and greed, there are two political ploy to woo voters. But people must realize that the tractors are
others which are equally cancerous. not bought with the ANC’s money, but with our taxes. Why do the
They are denial and defensive syndromes. When presentation now that the elections are just around the corner? The
ruling party is aware that its integrity is in the doldrums. That is why
the story about the election lists that have been they use the government resources, such as these tractors, to woo the
manipulated reared its head, the arrogant leaders in voters. If the presentation was not meant to be political, they should not
the ANC attacked this vehemently. They even said have troubled themselves by going from house to house, recruiting
those who are not happy and satisfied with the lists, voters. We must salute the woman who rebuffed them by closing her
and are standing as independents, have already door and re-appeared wearing the t-shirt of a party of her choice. This
expelled themselves from the ANC. As if people snub must be sent a clear and unequivocal message to them
that they cannot fool all the people all the time. I salute this brave
cannot do without the ANC. This is nothing else, w o m a n ! S h e
but arrogance at its best. It is indeed lack of does not owe any allegiance to anybody. Bravo! The presentation of
foresight, and it also displays poor judgement. It tractors at this time, when elections are just around the corner, is
gave rise to the independent candidates. In fact it t a n t a m o u n t t o b r i b e r y, I t u n d e r m i n e s t h e
has inflated it. It also gave credence to independent voters’ integrity and intelligence.
candidates. It deprived the ANC of men and
women of mettle. This damage will never be
repaired, and it will have devastating effects on the
Dis veilig in Lydenburg se kroeë
ANC. Now that the ANC has realized that it is
playing with fire, it speaks of having constituted a Met verwysing na die volgende briewe: “Lelike ding steek kop uit
task team to deal with this exodus. Its main by kroeë” van 21 April en “Elke storie het twee kante” van 5 Mei.
objective is to lure those men and women of Eerstens wil ons as eienaars van Woodpecker's Family Restaurant
standing back to the ANC. This is too late and too & Pub van hierdie geleentheid gebruik maak om die Rooikatte
sensitive. ANC is bluffing those who are myopic. geluk te wens dat hul reputasie, verander het, na ’n kroeg met 'n
Kgalema Motlanthe said the issue of manipulated goeie reputasie.
lists will be attended to after the elections. ANC Dit is vir ons belangrik om die inwoners van Lydenburg gerus te
also said those who are dissatisfied with the lists stel rondom die moontlike wanpersepsie wat daar rondom
can go to hell. But today they speak with a Woodpeckers ons plek bestaan. Ons het 'n jaar gelede die plek
reconciliatory tone of establishing a task team. oorgeneem en kan met eerlikheid getuig dat ons bitter min of
Why such contradictory utterances from one amper geen gevalle of insidente van vuisgevegte of wangedrag
gehad het nie. In die verlede is die een of twee moeilikheidmakers
party? This does not augur well with the spirit of
vroeg-vroeg geidentifiseer en is daar onmiddelik op die regte
unity. Only the lily-livered ones will listen in to this wyse teenoor hulle opgetree om enige ongemaklikheid en
task team. ANC only needs them to fortify or boost bakleiery te verhoed. Daar is 'n paar verskeie mense al die kroeg
its election campaigns, and after the elections it is belet weens hulle optrede. Dit is ons reël, as jy jou nie ordentlik
going to dump them like a used condom. If you kan gedra nie, is jy nie welkom nie. Die restaurant, kroeg en stoep
want to be frustrated, do listen and dance to their gedeelte word ook 24 uur met kameras bewaak vir
tune. A leopard will never change its spots. sekuriteitsdoeleindes en dit het ook al voorheen gehelp om
sondebokke uit te ken en onmiddelike aksie teen die
moeilikheidsoekers te neem. Woodpeckers is nie 'n “jol plek” nie,
Dink goed voor jy stem dit is 'n rustige kuierplek waar mense 'n drankie kan geniet, 'n
potjie “pool” kan speel en selfs die gesin kan saambring.
G. Newell van Lydenburg skryf: Daar sal altyd die een of twee moeilikheidmakers by 'n kroeg wees
Geen party alleen sal of kan die ANC by die wat dit vir die ander mense onsmaaklik maak en ook die reputasie
stembus klop nie. ANC ondersteuners wat kwaad van die plek probeer afbreek. Dit is ons, as eienaars, se plig om die
is vir die party het reeds te kenne gegee dat hulle veiligheid en samesyn van die kliente te verseker en ons kan slegs
nie gaan stem nie. Hulle gaan vir geen ander party daarin slaag deur vinnig, korrek en konsekwent op te tree.
stem nie want hulle bly lojaal aan die ANC. Die Ons wil alle Lydenburgers uitnooi om heerlik by Woodpecker's
ANC gaan nog vir baie jare regeer tensy hulself Family Restaurant & Pub te kom kuier. Ons is geleë in die Jocks'
opbreek. Ons moet nou stem vir Country Stalls Sentrum in Viljoenstraat.
minderheidsregte. Ons as minder-heidsgroepe
moet nou saamstaan en ons regte opeis, soos in
die Grondwet saamgevat. Ons as gesin, familie Duncia Safe Haven sê dankie aan Lydenburg Outreach vir
en vriende gaan hierdie keer vir die Vryheidsfront die skenking van klere, komberse, beddegoed en kos.
Plus stem omdat dit die enigste opposisieparty is
wat ons as kiesers se frustrasie en probleme tot op
die hoogste nasionale vlak kan oordra, omdat die
Stem volgens jou gewete
Vryheidsfront Plus leier Dr. Pieter Mulder as E. van Vuuren van Lydenburg skryf:
adjunk minister inspraak tot in die kabinet het. Ek stem volgens my gewete en daarom stem ek vir die
Dit is ook ’n erkende Christelike party wat Vr y h e i d s f r o n t P l u s . E k i s t e e n a b o r s i e a s
minderhede se waardes beskerm. In Lydenburg is
dit ook baie bekend dat die plaaslike
die baba normaal is en ek beskou aborsie as moord. Die
Vryheidsfront Plus Raadslede Marieta Kruger en Vr y h e i d s f r o n t i s t e e n a b o r s i e e n d i e D A
Frik Rosseau baie gedoen het om inwoners met ondersteun aborsie. Baie kenners is van mening dat die hoë moord
hulle probleme met die stadsraad te help. syfers in ons land verminder
Verskillende partye kan na die verkiesing kan word as die doodstraf vir moord
koalisies vorm om te verhoed dat die ANC ’n
tweederdemeerderheid het.
heringestel word. Die Vryheidsfront S a a m r y
ondersteun die beginsel dat die geleentheid
doodstraf heringestel word en die beskikbaar:
Munisipale raad DA is teen die doodstraf. Die
Vr y h e i d s f r o n t P l u s i s t e e n
Opsoek na iemand om
saam met my te ry.
Vryheidsfront Plus Raadslid Frik Rousseau regstellende aksie en die DA Elke oggend van
skryf: ondersteun regstellende aksie. Na Lydenburg na
• Stemme vir werkskandidate word vir die hele die verkiesing moet Steelpoort en elke
munisipaliteit bymekaargetel, PLUS die
ek met my gewete saamleef en om middag weer terug na
proporsionele stemme (dit is die stemme per party)
en • Dan word elke party se stemme in die totale bogenoemde redes stem ek vir die Lyd.
stemme vir die munisipaliteit gedeel om te bepaal Vr y h e i d s f r o n t P l u s . E k i s Kontak asb Gert 076
hoeveel proporsionele stadsraadlede aan elke bewus daarvan dat baie persone my 101 9618 / 013 230
p a r t y t o e g e k e n w o r d . sentimente deel. 9535”
• Elke party kry dus raadslede verkies en jy
vermors nie jou stem nie.
• Daardie kandidaat wat
013 235 1539
verkies word, sal jou
belange in die stadsraad
verteenwoordig.
MEMBER OF THE

tile

• D.w.s al wen die ANC,


verteenwoordig hierdie
persoon jou belange in Old Swimming Pool Centre,
die munisipaliteit.
Daarom is jou stem van
die uiterste belang.
• (Jy hoef dus nie vir die
SALE Potgieter Str, Lydenburg

grootste opposisie te
stem nie, maar vir die
NOW ON!
GROUP

party wat jou belange


die beste kan
verteenwoordig.)

You might also like