You are on page 1of 2

die krokodil hang the crocodile hangs

na sy gemmer oë to his ginger eyes


van die watervlak of the water level
- oë van kat - eyes of cat
vertikaal gekeep vertically pinched hangs
hang aan sy snoet on his snout
n growwe stuk a rough piece
boomstomp tree trunk
die romp en pote the trunk and legs drives
dryf roerloos motionless
onder of the under-water
roofdier predator.
van die water.

gemmer kleur -ginger color

vrye vers free verse

geen stanza bou nie ewe lank nie

1. Op weg 1. On the way


2. vir die wulp 2. for the lash
3. of ekster 3. or magpie
4. die vet padda 4. The fat frog
5. op die kaaimanblom 5. on the caiman flower
6. die bont rietpadda 6. the furry turtle
7. met kwikbene 7. with mercury bones
8. beweeg hy 8. He moves
9. dan trappel 9. Then stair
10. die stert en pote 10. The tail and legs
11. n ligvoetse 11. Light foot
12. onderwater ballet 12. underwater ballet
13. op land 13. on land
14. sy maag laag 14. His stomach low
15. teen die sand 15. against the sand
16. kink sy hakke 16. She nods
17. in n komieklike 17. In a comic book
18. lomp waggel 18. clumsy wobble
19. hy le in die son 19. He is lying in the sun
20. met sy bek oop 20. Open his mouth
21. met sy antieke 21. With its antique
22. tydlose gryns 22. timeless grin
23. om hom klik 23. Click him
24. en gons insekte 24. And buzz insects
25. sy le eenkant 25. Its just aside
26. haar eiers slu 26. Her eggs slam
27. in die grond 27. in the ground
28. uitoorle selfs 28. Odd even
29. die sluwe maraboe 29. The sly marabou
30. met sy snoeperige 30. with his sniff
31. snawel – 31. bill -
32. opgesnipper 32. shredded
33. en uitgeknip 33. and cut out
34. gepoleer gepatroon 34. Polished pattern
35. en fyn gestik 35. and finely stitched
36. word hy iets ligs 36. He becomes something light
37. oor n vroulike 37. about a female
38. skouer geglip 38. shoulder slipped
39. maak hy oop 39. He opens
40. en toe 40 and then
41. om allerlei 41. for all kinds
42. kleinighede te stuk 42. pettiness

You might also like