You are on page 1of 4

AFK2602 FONETIEK en FONOLOGIE

GLOSSARIUM
Studiegids 001 2018
Leereenheid 2 & Additional Resource

Bladsynommers ingesluit. / Page numbers included.

Konsepdokument. (Work in progress.)

AFRIKAANSE FONETIEK EN FONOLOGIE 25 - 40


allofone 40
alveolêr 36
artikulasie (artikuleer) 35
assibilasie 28
assimilasie 28, 35
bilabiaal (bilabiale) 31
bo-segmentele foneme 40
defektiewe spreiding 39
degeminasie 28
diakritiese teken 26, 37
dialek 25
diftong 28, 33
eksplosief 29
eksplosiewe 28
fone 29
foneem 38
foneme 39
fonetiek 26 - 27, 38, 40
fonetiese alfabet/teken 26, 29, 35, 37
fonetiese transkripsie 25 - 26, 29, 32 - 38, 40
foniese proses(se) 34
foniese verband(e) 34
fonologie 26 - 28, 38, 40
fonotagma 39
fonotagmaties 31
foon 29
funksie (ouditief) 40
geografiese deel/streek 25
glyer 31, 36
intonasie 35
IPA-stelsel 29
kantige hakie 29, 36
kernbegrip(pe) 40
kern- en randfoneme 39
klank 26 - 40
klankkontinuum 29
klankleer 26
klankmedium 26, 40
klankvorming 29
klem(toon) 35
klisis 35
kombinatoriese (variante/ allofone) 39
letter(s) 26, 29
letterteken 37
likwide 28
lipstand 27
metatesis 34
mondkanaal 27
MRI-beeld (magnetiese resonansbeeld) 27
mutasieproef 39
nasale (nasaal) 28, 30
nasale resonansieruimtew (holte) 30
neusholte 28
onderling uitsluitende spreiding 39
ontronding 28
ortografie 26, 36 - 37, 39
palataal (palatale) 30
plek(ke) 31, 36
plosief(we) (eksplosief) 29
primêre vorm (sien sekondêre vorm) 34 - 35
progressiewe/kontinuerende assimilasie 35
pylhakie 29
register 25, 27
resonansbeeld 27
resonansieruimte 30
segment(e) 26, 29, 31, 34 - 36, 39
segmentverspringing 34
sekondêre vorm 29, 34 - 35
simbool 29, 36
skryftaal 29, 39 - 40
spesifieke situasie / taalgebied / letter 25, 27, 29
spraakklank 38
spraakklankkontinuum 39
spraakklanksegmente 26
spraakklankstroom 26, 34 - 35
spreektaal 29, 34, 39 - 40
spreiding 39
Standaardafrikaans 25 - 26
stemhebbend 29, 31, 36
stemloos 36
streeksgebonde 25
supra-segmentele foneme 40
taalgebruik 25, 27
taalgebruikers 27
talige omgewing 27
teks (geskrewe/gesproke) 26 - 27, 38, 40
tilde 32
triller 31
tweeklank 28, 33
uitspraak 26 - 27, 29 - 30, 40
uitspreek 28, 30
variasie (vrye) 39
variëteit 25
vervangingsproef 39
vokaal (-) 27 - 28, 32 - 33, 36
vokaalreduksie 28
vokaalkaart (interaktief) 27
vokaalverhoging 28, 35
vokaalverlaging 28, 35
vorm Leereenheid 2
vrye variasie 39
woord Leereenheid 2
woordgroep 29
wyse 40

Additional Resource
Leereenheid 2 – Fonologie en Foniese prosesse

LET WEL: Onderstaande terme word slegs gebruik om sekere prosesse te verduidelik en
nie almal sal in die eksamen getoets word nie.

FONIESE PROSESSE 27 - 35
assibilasie 27, 31, 34
assimilasie 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34
bilabialisasie 27, 28, 30, 33
degeminasie 27, 31, 34
dialektiese faktore
dissimilasie 27, 35
faringale holte
gebruiksfrekwensie
geminaat 27, 34
keelholte
klisis 27, 35
labialisering 27
letteruitspraak 27, 29
metatesis 27, 35
nasale holte 27, 32
nasalering 27, 29, 32
neusholte 27
ontronding 27, 34
oraal-nasaal 27
palatalisering 27, 30
primêre vorm 27, 28, 29, 32-34
primêre en sekondêre vorm 27-29
progressiewe/kontinuerende assimilasie 27, 29, 31, 33
resonansieruimte 27, 32
retrogressiewe/antisipatoriese assimilasie 27, 29, 30, 32
segmente 27-30, 32, 34
segmentverspringing 27
segmentvervanging 27, 34
segmentwysiging
skryftaalvorm 27, 29
velarisasie 27, 30, 31
velarisering 27, 29, 30
velêr 23, 24, 30, 32, 43, 44, 46
vokaalreduksie 27
vokaalverhoging 27, 35
vokaalverlaging 27, 33

You might also like