You are on page 1of 1

Henpro College Voorbereide Mondeling: My kultuur Graad 6

Datum: Vrydag 20 Oktober 2017

Skryf drie paragrawe oor jou eie kultuur met n kopkaart om die feite te organiseer. Onthou n
opskrif (heading)! (15)
Berei ook n mondeling voor oor jou kultuur van nie korter as 2 minute lank nie om aan die klas aan
te bied vir formele assessering. (10)

Inhoud van paragrawe en mondeling:


Waar is jy gebore?
Watter taal of tale praat jy?
Watter spesiale kos eet julle gesin of familie?
Gee voorbeelde.
Watter feeste vier julle? Vertel daarvan.
Dra jy partykeer spesifieke traditionele klere of nie? S wanneer.
Verwysing: Handboek Bl.183
Rubriek vir paragrawe
Beplanning 5 4 3 2 1
Baie goed beplan en georganiseerd.

Inhoud 2 1 0
Waar is jy gebore?
Watter taal of tale praat jy?
Watter spesiale kos eet julle gesin of familie?
Gee voorbeelde.
Watter feeste vier julle? Vertel daarvan.
Dra jy partykeer spesifieke traditionele klere of nie? S wanneer.
Spelling en taalstrukture baie goed. Woordeskat uitgebrei.
Totaal: _____/15

Voorbereide Mondeling Rubriek


Beplanning 8 6 4 2
Baie goed beplan en informatief.

Aanbieding 4 3 2 1
Baie goeie taalgebruik.

Spreek woorde en sinne foutloos uit. Taalstrukture baie goed.


Woordeskat uitgebrei en register uiters geskik.
Goeie gebruik van gebare, interaksie met gehoor baie goed.
Gebruik hulpmiddels doeltreffend. Baie goed voorbereid.
Totaal: _____/20 2 = Assesserings punte:_____/10

You might also like