You are on page 1of 2

Onderwyser: Mnr Wicomb Datum: 13-05-2021

Tydsduur: 3 0 M i n u t e
Riens Vosloo: Verskuns vir Onderwerp/Konsep:
Huistaal,Graad 10 Bespreek die gedig My Siel Pa
Integrasie met ander vakke: Bronne/OMLO:
Lewensoriëntering Powerpoint,tekste, gedig

Kritieke en ontwikkelingsuitkomste wat in gedig gedek word:


 Hoe belangrik is prestasie?
 Wanneer is genoeg genoeg?
 Laat kinders toe om hulleself te wees.

Vooraf: Hierna:
 Afdeling met vrae vir  Leerders beantwoord vrae oor gedig.
bespreking. Die powerpiont dien Leerders skryf notas oor die gedig in werkboek.
as grondslag vir die ontwikkeling  Kort bespreking met mede leerders in groepe
van leerders se begrip vir die oor verhoudings met ouers.
onderwerpe wat bespreek sal
word in die gedig. Leerders
ervaar dikwels dat hulle deur
hul ouers gedruk word om
akademies en in sport te
presteer.

Inhoud: Vaardighede: Waardes/Houdings:


Woordeskat:  Interpreteer ’n visuele  kinders ook
groepsdruk,ontwikkeling, tendense, voorstelling in geleentheid gegun
toekomsvisie,aanvaarding powerpoint word om hulle mening
Taalstrukture: idiomatiese  Skryf ’n dagboekinskrywing te lug.
uitdrukkings, tye,  Kyk krities na jou  Enige vorm van
persoonsname, punktuasie, verhouding met jou ouers mishandeling
apostroof  Vertolk ’n gedig (insluitend emosionele
 Lees tekste en mishandeling) kan die
beantwoord vrae kind dryf om sy ouers
daaroor tot elke prys tevrede
te wil stel
 lae selfbeeld of
onderliggende
depressie

Bloom se taksonomie:
6. Evaluering 5. Sintese 4. Analise 3. Toepassing
2. Begrip 1. Kennis

Veelvuldige intelligensies:
a. Naturalisties c. Ruimtelik/Visueel d. Musikaal/Ritmies
e. Verbaal/Linguisties f. Interpersoonlik g. Intrapersoonlik h. Logies
Leer- en onderrigmateriaal: Leeruitkomste en assesseringstandaarde en aktiwiteite:

A: Tiener groepsdruk
 Deel idees met mekaar;
 Inisieer en hou gesprekke vol deur gepaste
beurtnemingskonvensies; Gee en volg
aanwysings en instruksies; Neem deel aan
groepbesprekings.
 Lees vlot en aandagtig volgens doel en
opdrag; Lei die betekenis van onbekende
woorde.
 identifiseer en verduidelik sosio-kulturele
en politieke waardes.
Identifiseer en verduidelik boodskap en tema
van die gedig.
1. Bespreek vrae in groepe en beantwoord op
jou eie.

You might also like