You are on page 1of 10

Kaarte en atlasse Lengtegrade Lyne op aardbol / kaart wat Noord- en

Lengte- en breedtegrade - grade en minute Suidpool verbind.


0°-lengtelyn loop deur plek met naam
Greenwich, voorstad van Londen in
Engeland.
Lengtelyn = Greenwichmeridiaan / primêre
meridiaan (lengtelyn).
Alle ander lengtelyne lê oos / wes van lyn.
Verwys na lengtegraad van plek as aantal
grade oos / wes die Greenwichmeridiaan.

Lengte-, breedtegrade vorm ruit oor aarde.


Weet wat lengte-, breedtegraad, / koördinate, van
plek, plek op kaart opspoor.
Atlaskaarte gebruik spesiale soort ruit help om ligging Verwys na handboek na voorbeeld
van plekke bepaal.
Ruit bestaan uit breedtelyne, lengtelyne. Grade en minute
Werk akkurater as elke graad in kleiner eenhede
Breedtegrade Lyne wat reg rondom aardbol / kaart loop. (minute) opdeel.
Langste breedtegraad, 0°-lyn, = ewenaar. Elke graad bestaan uit 60 minute.
Al ander breedtegrade loop parallel aan
ewenaar. Gebruik die register om plekke op 'n kaart te kry
Elke lyn in grade genommer, vanaf 0° by Register - heel agter in atlas, gee inligting wat nodig
ewenaar tot 90° noord by Noordpool, 90° om plekke op kaarte in atlas vind.
suid by Suidpool.
Verwys na handboek vir voorbeeld
Ons verwys na breedtegraad van plek as
getal grade noord / suid van ewenaar.
Bereken afstande tussen nedersettings (globaal en in
Suid-Afrika) met verskillende skale
Gebruik kaartskaal om afstande tussen plekke
bereken.
Woordskaal, verhoudingskaal / lynskaal gebruik.
Makliker om lynskaal gebruik om afstande bereken.
Sit strook papier langs lynskaal van kaart neer, met
Soorte skale in 'n atlas (wêreld-, streeks- of plaaslike atlas)
merkie wat vir Kaapstad gemaak op "0".
Onthou, kleinskaalkaart gee klein bietjie inligting oor
Kyk waar merkie vir Bloemfontein op skaal.
gebied.
Lees afstand in kilometer af.
Voorbeelde = wêreldkaarte / kaarte van vastelande
(kontinente).
Hoe om 'n lynskaal te gebruik om 'n indirekte afstand te
Grootskaalkaart gee baie inligting oor gebied.
bereken
Voorbeelde = kaarte van provinsies / dorpe.
Onthou stukkie wol / tou nodig om afstande met
Meeste kaarte skaal onderaan / langs kant van kaart
riviere, paaie / spoorlyne langs uit werk wanneer nie in
gegee.
reguit lyn loop nie.
Skaal op drie maniere vertoon: as
Hou een punt van toutjie op beginpunt vas, buig
 Woordskaal,
toutjie versigtig al langs roete tot by eindpunt
 Lynskaal /
(bestemming).
 Verhoudingskaal.
Gebruik vingernael om eindpunt op toutjie merk.
Skaal
Plekke in die nuus
Hersien lyn- en woord skale
Onderwyser sal wêreldkaart teen muur in julle
Woordskaal = werklike afstand wat een sentimeter op
klaskamer hang met oop spasie rondom kaart.
kaart verteenwoordig.
Res van jaar - interessante nuusberigte van oor wêreld
Verwys na handboek na voorbeeld
heen versamel.
Elke nuusberig teen muur rondom wêreldkaart Halfronde
vasplak, toutjie span vanaf nuusberig na plek op kaart Aarde - rond / bolvormig.
waar plaasgevind. Helfte van 'n bol word 'n halfrond genoem.
Nadat spesifieke nuusberig gekies, plek waar dit Langste breedtelyn (0°-lyn) ewenaar, wat Aarde in
gebeur, opsoek in atlas register. twee ewe groot helftes / halfronde verdeel.
Skryf lengte-, breedtelyne in grade, minute neer. Gedeelte tussen Noordpool, ewenaar is noordelike
Gee ligging van plek, op wêreldkaart opspoor. halfrond.
Gedeelte tussen Suidpool, ewenaar is suidelike
Vra vrae halfrond.
Geograwe nuuskierige mense! Belangrikste breedtegrade:
As mens vrae vra, kry meer inligting oor dinge.  0°-lengtelyn / Greenwichmeridiaan verdeel Aarde
Hou om gedurig vrae soos volgende te vra: in westelike, oostelike halfrond.
 Wat het gebeur?  Gedeelte tussen Greenwichmeridiaan, 180°W-
 Wanneer het dit gebeur? lengtelyn = westelike halfrond.
 Waar het dit gebeur?
 Hoe het dit gebeur?
Verwys na handboek na voorbeeld

Die aardbol
Aardbol - model van Aarde.
Aarde - planeet.
Een van agt planete wat in wentelbaan om son
beweeg.

Belangrike lentegraadlyne
Die Aarde se rotasie op sy as - dag en nag Gebruik lengtegrade om tydverskille uit te werk.
Aarde draai heeltyd om eie as, van wes na oos. Daar is 360 lengtegrade.
Een volledige draai = rotasie (draaiing). Aarde roteer een maal om sy eie as in 24 uur.
Merk nooit eens beweging op nie, hoewel heeltyd Beteken Aarde elke 24 uur deur 360 lengtegrade draai.
gebeur. In 1 uur draai Aarde dus deur 360÷24 lengtegrade =15
Werklikheid draai Aarde teen spoed van ongeveer 1 lengtegrade
600 km/uur om een rotasie in 24 uur voltooi. In 1 uur draai Aarde dus deur 360≑24 lengtegrade =15
lengtegrade
Dag en nag As Aarde in 1 uur (60 minute) deur 60 ÷15 lengtegrade
Elke dag ervaar sonsopkoms, dag, sonsondergang, nag. draai, draai dit deur een lengtegraad in 60 ÷15 minute
Draai Aarde om eie denkbeeldige as. = 4 minute
Net een kant van Aarde kan op sekere oomblik na son
gedraai - ander kant donkerte gehul. Dus kan ons se daar is:
 Tydverskil van 1 uur vir elke 15 lengtegrade
Wêreldtyd, tydsones en die Internasionale Datumlyn  Tydverskil van 4 minute vir elke lengtegraad
Kyk soms "lewendige" sportuitsendings op TV?
Word "lewendig" genoem - wedstryd waarna kyk, op Greenwich-standaardtyd
oomblik in ander deel van wêreld gespeel. Wêreld gebruik Greenwichmeridiaan, 0° -lengtelyn, as
Omdat tyd in daardie deel van wêreld verskil van tyd in standaardtyd.
Suid-Afrika op daardie oomblik, dalk vroeg in oggend Tyd by Greenwich = Greenwichtyd / GT.
opstaan na wedstryd kyk wat in middag gespeel. Aarde roteer / draai van wes na oos; dus plekke oos
Tydverskille word veroorsaak deur Aarde se rotasie. van Greenwichmeridiaan (oostelike halfrond) voor GT.
Soos wat Aarde van wes na oos roteer / draai, Plekke wes van Greenwichmeridiaan (westelike
ondervind verskillende dele van wêreld op verskillende halfrond) na GT.
tye dag, nag. Kyk na diagram.
Tyd verander soos wat mens om wêreld reis. Paar van lengtegrade aangedui, asook tyd.
GT is 12:00 namiddag. Dus plaaslike tydverskil van 1 uur 4 minute (16 x 4 = 64
Oos van Greenwichmeridiaan een uur later vir elke 15 minute) tussen westekant, oostekant van land.
lengtegrade; Uiters ongerieflik wees as elke stad, dorp in land ander
Wes van Greenwichmeridiaan een uur vroeër vir elke tyd sou hê.
15 lengtegrade. Rede gebruik ons een Standaardtyd vir hele land.
Elke land kies lengtegraad wat deur hulle land loop as
verwysingspunt vir tyd.
Lande kies lengtegraad wat veelvoud van 15 (getal wat
presies deur 15 gedeel), hulle Standaardtyd presiese
getal uur voor / na GT.
Suid-Afrika het 30°O ons standaardtydlyn gekies; Suid-
Afrika twee uur voor GT.

Tydsones en die Internasionale Datumlyn (IDL)


Kyk mooi na lande soos VSA, Australië op wêreldkaart
/ aardbol.
Lande strek oor groot afstand van oos na wes dat hulle
oor baie lengtegrade lê.
Daarom hulle meer as een standaardtydlyn kies.
Lande het dus verskillende tydsones.
Suid-Afrikaanse Standaardtyd (SAST) Australië byvoorbeeld drie tydsones, VSA - vyf.
Plaaslike tyd verander met 4 minute vir elke Kyk na kaart wat tydsones van wêreld aantoon.
lengtegraad. Elke tydsone gebruik lengtegraad wat veelvoud van 15
Suid-Afrika lê tussen 17°O en 33°O. is as sy standaardlyn.
Verskil 16 lengtegrade. Beteken elke tydsone - voile getal uur voor / na GT.
 GT twaalfuur namiddag.
 Wes van Greenwich-meridiaan - oggend.
 Oos van Greenwich-meridiaan - middag.
 Tyd op al ander plekke van wêreld bo-aan kaart
aangedui.
 Getal uur voor / na GT in tydsones op elke land
aangedui.
 Onthou, 360 lengtegrade.
 Beteken reg rondom wêreld deur 360 grade
weswaarts reis, 24 uur (360 ÷ 15 = 24) verloor.
 Ooswaarts deur 360 grade reis, 24 uur wen.
 Reisigers verloor / wen, dus voile dag as 180°-
lengtelyn oorsteek / kruis. Hoek van die Aarde se as
 Rede 180°-lyn = Internasionale Datumlyn / Onthou aardbol net model van Aarde.
Datumgrens - datum verander as oor lyn gaan. Ruimte - Aarde nie in regop posisie ten opsigte van
son, kantel / leun oor op sy as.
Die omwenteling van die Aarde om die son As - denkbeeldige lyn wat deur middel van Aarde sny,
Aarde beweeg in baan om son. tussen Noord-, Suidpool.
Neem 365¼ dae ' een volle jaar) een omwenteling As kantel oor teen hoek van 23½° in ruimte, soos wat
voltooi. wys.
Roete 'A aard langs Aarde beweeg, = wentelbaan.
Soos wat Aarde verskillende posisies in wentelbaan
bereik, ondervind mense op Aarde verskillende
seisoene.
Dag-en-nag-ewening, sonstilstand en die verandering van
die hoek waarteen die middagson skyn
Kyk na diagram.
Diagram wys posisie van Aarde tydens elkeen van vier
seisoene van jaar in sy wentelbaan om son.
4 seisoene - lente, somer, herfs, winter - op diagram
gemerk soos wat hier in suidelike halfrond ervaar.
Suidelike halfrond val Midsomerdag op 21 Desember.
= somersonstilstand.
Op hierdie dag skyn son loodreg bo Seisoenale veranderinge ten opsigte van die lengte van
Steenbokskeerkring op Aarde. die dag en nag
Tussen Desember, Maart beweeg vanaf somer na
herfs.
Midherfsdag val op 21 Maart = herfsewening.
Op hierdie dag - middagson loodreg bo ewenaar.
Tussen Maart, Junie beweeg vanaf herfs na winter.
Midwinterdag val op 21 Junie = wintersonstilstand.
Op hierdie dag skyn middagson loodreg bo
Kreefskeerkring op aarde.
Tussen Junie, September, beweeg vanaf winter na
lente.
Midlentedag val op 23 September = lente-ewening g.
Op hierdie dag skyn middagson loodreg bo ewenaar.
Kyk mooi na die diagram, want dit sal jou help om die Die lengte van die dag en nag in die lente en herfs
volgende te verstaan: Kyk na aarde in lente, herfs.
Aarde se as na son gekantel. Helfte van aarde wat na son wys, verlig.
Veroorsaak noordelike halfrond na son gedraai. Tydens dag-en-nag-ewening op 21 Maart, 23
Helfte van aarde wat na son wys, ondervind dag. September nag en dag dwarsoor wêreld ewe lank.
Ander helfte - nag.
Omdat aarde elke 24 uur om eie as roteer / draai, sal elke Seisoenale temperatuurveranderinge
plek op aarde dag, nag ondervind.
Somer warmer as in winter, son strale verhit aarde.
Kyk na ewenaar - sien een helfte van ewenaar wit, ander
Hitte wat aarde afgee, verhit lug bo aarde.
helfte effens grys?
Wys dag, nag ewe lank by ewenaar. Wanneer son strale aarde teen hoek tref wat byna
Kyk na suidelike halfrond. vertikaal (loodreg), aarde baie warmer.
Daar meer grys as wit. Suid-Afrika gebeur dit in somer, wanneer suidelike
Wys dat suidelike halfrond winter ondervind. halfrond na son gekantel.
Kyk na noordelike halfrond. Wanneer son strale aarde teen plat hoek tref, aarde
Daar meer wit as grys. glad nie so warm nie.
Wys mense in noordelike halfrond somer ondervind. Suid-Afrika gebeur in winter, wanneer noordelike
Kyk na gebied tussen Noordpoolsirkel, Noordpool. halfrond na son gekantel.
Heeltyd dag, omdat son daar nooit ondergaan nie. Vergelyk twee temperatuurgrafieke.
Kyk na gebied tussen Suidpoolsirkel, Suidpool.
Heeltyd nag, omdat son daar nooit opkom nie. Satellietbeelde
Satellietbeeld - foto wat vanuit satelliet geneem.
Op 21 Desember - son reg bo Steenbokskeerkring, Satelliete beweeg hoog in atmosfeer om aarde in
mense in suidelike halfrond - somer, terwyl winter in wentelbaan.
noordelike halfrond. Sekere satelliete kameras wat voortdurend foto's
neem van aarde oppervlak.
Beelde - digitaal na aarde teruggesein.
Hierdie satellietbeelde gee ons 'n groot hoeveelheid inligting
oor die aarde se oppervlak, byvoorbeeld:
Watter gedeeltes met plantegroei bedek
Grond se voginhoud
Waar gronderosie plaasgevind
Waar nedersettings
Waar water, vleilande
'N Satelliet in 'n wentelbaan om die Aarde
Hoe satellietbeelde gebruik word
Hoe lyk satellietbeelde? Satelliet kan foto's van selfde gebied op aarde
Verwys na handboek oppervlak neem - elke dag in selfde wentelbaan
beweeg.
Inligting vanaf satellietbeelde: water, plantegroei, Beteken - foto's vergelyk.
grondgebruik en wolkpatrone
Landsat 7 - satelliet wat elke dag vir ons hier in Suid- Ons kan dan enige veranderinge soos die volgende aanteken:
Afrika beelde van aarde oppervlak stuur. Omvang van oorstromings, hoe gebiede herstel
Satelliet deur Verenigde State gelanseer as deel van Verlies aan plantegroei in gebied
hul NASA-program. Hoe nedersettings groei en watter gebiede daardeur
Wentel nou al sedert Julie 1999 om aarde. ingeneem word
Ook vir weervoorspellers data oor wolkpatrone
verskaf.
Woordelys Rotasie: Om van wes na oos om as te draai / te
Bepaal: Om uit te vind wat iemand / iets se roteer
presiese posisie is Tydsone: Sone in land waar daar
Breedtegrade: Lyne wat dwarsoor aardbol loop standaardtydlyn is
Ewenaar: Langste breedtegraad reg om middel Omwenteling: Hoe aarde in wentelbaan om son draai
van aardbol (0°) - dit neem 365¼ dae om een
Parallel: Wanneer lyne oral ewe ver van omwenteling te voltooi
mekaar af is Sonstilstand: Midsomerdag / midwinterdag -
Lengtegrade: Lyne wat oor aardbol loop, Noordpool wanneer son loodreg bo
met Suidpool verbind Steenbokskeerkring / Kreefskeerkring
Greenwichmeridiaan: 0°-lengtelyn wat deur Greenwich loop is
Koördinate: Stelle letters, syfers wat ons gebruik Loodreg bo: Direk bo / reg bokant
om presiese ligging / posisie van iets Ewening: Midlentedag, midherfsdag -wanneer
op kaart te bepaal dag, nag elk 12 uur lank is dwarsoor
Minute: Een 60ste van graad wêreld
Skaal: Relatiewe grootte / omvang van iets Satelliet: Mensgemaakte voorwerp wat in
Metrieke skaal Desimale maatstelsel wat meter, wentelbaan in ruimte is
gram, liter as basis gebruik Atmosfeer: Laag gas wat aarde omring
Nuuskierig: As mens heeltyd meer oor dinge wil Voortdurend: Aanhoudend, sonder ophou
weet Weervoorspellers: Mense wat sekere inligting gebruik om
Houerskip: Skip wat groot kratte vol goedere van te voorspel hoe weer gaan wees
een land na ander neem Data: Feite / inligting
Halfrond: Helfte van Aarde - ewenaar verdeel
Aarde byvoorbeeld in noordelike,
suidelike halfrond
As: Denkbeeldige lyn deur middel van
Aarde waarom Aarde roteer / draai

You might also like