You are on page 1of 8

DIE GASTE

Geskrewe toetstonele
Karakterlys
Naam Ouderdom Inligting
Lynn Sibisi 39 Swart vrou. Kom as ʼn sterk vrou voor. Skool
klaargemaak in Duitsland. Universiteit geloop by
Wits en UCT. Werk as ʼn prokureur. Haar kêrel is
by die huis.

Anna-Louise Jordaan 38 ʼn Voorstedelike wit vrou getroud aan ʼn


voorstedelike wit man. Gee verbruikerstudie by die
Hoërskool. Sy het twee jong kinders met Deon.
Nie interessant genoeg om hoofmeisie te wees nie,
maar sy was darem op die leerderraad.

Deon Jordaan 38 ʼn Voorstedelike wit man getroud aan ʼn


voorstedelike wit vrou. Werk as
beleggingsbestuurder by PWC. Sit in die middel
van die kerk op Sondae. Nie opwindend genoeg vir
ʼn charismatiese kerk nie. Hy en Anna-Louise is
N.G. Moedergemeentemense.

Paul Meyer 25 ʼn Jong wit gay man wat een keer protesteer het as
student met die #Feesmustfall-beweging. Hy
beskou homself as ʼn aktivis. Weier om Afrikaans
te praat. Behep met die verbrokkeling van die
patriargie.

Adam Plaatjies 36 ʼn Ouer bruin man. Paul se kêrel. Hy was


avontuurlustig toe hy jonger was. Nou soek hy
standvastigheid en stabiliteit in sy verhouding. In
sy jeug was hy ook in verhoudings met vroue.

Janette Conradie 20 ʼn Onskuldige meisie. B.Ed. Op die koshuis se HK.


Sy wag op haar troudag. ʼn Lid van die Spur Secret
Tribe.

James / Raymond 23 / 55 Een akteur speel beide hierdie rolle. Hulle is óf


Arendse dieselfde persoon, óf nie. Afhangend van wie na
hom kyk, of wie met hom praat, vertoon hy anders.
Hy is ʼn misterieuse figuur. Werk vir die gasheer,
Sophia.

Helen Smith 22 ʼn Jong patytjie-meisie. Sy weet nie presies wanneer


haar borste uithang nie, maar dit werk vir haar.
Stout vir ʼn sletsappie en Tequila.

Alistair 28 ʼn Genderqueer persoon. Hulle het ʼn goeie sin van


hulself. Het sterk opinies, maar praat selde
daaroor. Neig om in suggesties te praat: dis beter
dat jý tot die insig kom. Volwasse. Met ʼn duistere
verlede.
Toetstoneel A
...waarin Lynn eerste by die partytjie opdaag.
[LIGTE skerp aan.]
LYNNE. [op foon] Fuck you.
[Sy druk haar selfoon dood en sit dit in haar handsakkie. Sy kyk om haar. Op ‘n tafel is 8 glasies vonkelwyn.
Sy kyk rond. Sy loop na die tafel. Sy tel die glase met haar vingers. Sy kyk weer rond. Sy tel ‘n glas op. Sy
neem ‘n sluk. Sy bring weer haar selfoon na voorskyn. Sy kyk daarop. Sy druk die foon teen haar oor asof sy
iemand wil bel, maar baie vinnig trek sy dit weer terug, druk dit dood. Sy draai om. Daar staan ‘n hond. Sy
skrik.]
Fuck!
[Die hond reageer nie.]
Sorry, my angel. Come here.
[Sy hurk. Sy hond loop na haar toe.
[Liefdevol:] You’re an ugly little dog, aren’t you? Aren’t you? I think we’re both early.
[Skielik lui haar foon. Sy haal haar selfoon uit haar handsakkie terwyl sy regop staan. Sy kyk daarna. Sug.
Neem ‘n groot sluk vonkelwyn. Sy antwoord.]
I’m sorry, I’m just… (stressed)
[…]
I just don’t want you to… (leave)
[…]
Please just wait… Sorry. [Sy skrik vir die woord ‘Sorry’.] Sorry.
[…]
No, I know I promised (I won’t say sorry anymore). Sorry. [Skrik.] Sorry. [Skrik.] No, sorry, I
won’t say it anymore. Ok: new deal!
[…]
No, no, no. This is real… I promise… that I won’t swear anymore. No, I can’t keep that
promise. Sorry, um… No, I mean I’m not sorry. [Sy lag huiweig soos sy die atmosfeer probeer verlig.]
I’m stupid. Here’s my final offer: if you just stay until I get back, then I won’t ever say… uh…
those things… again. But then maybe you can... uhm… I don’t know… if you… don’t scream at
me …
[…]
[Baie vinnig:] No, no, no, no, you don’t scream! Sorry, I mean I just have very sensitive hearing.
I’ve told you that before. In conclusion, I don’t mean screaming.
[…]
No, I know you’re being fair, that’s not what I’m saying, but…
[…]
Ok, ja, so that would be my offer: I won’t ever say anything belittling again, and then you can –
if you think it’s okay – ‘address me firmly’ maybe twice a week? [Baie positief:] I think that’s a
good deal!
[…]
[Steeds baie positief:] Oh, no, I’ll just wear earplugs (on the other days). So final deal: You get to
say what’s bothering you twice a week – say Monday and Thursday because it’s equally spaced,
so… – and if something bothers you at other times, then I’ll wear my earplugs and in exchange…
I won’t say anything belittling anymore.
[…]
Yes. Great! I’ll see you later, my love. Oh, and you won’t believe this, I actually saw earplugs on
Takealot today. It’s a daily deal, so if I buy now, I –
[Die foon is doodgedruk deur die ander spreker. Die hond is nog die heeltyd daar en het die gesprek
dopgehou.]
LYNNE. [aan die hond:] I probably shouldn’t be drinking, but… [Sy sluk die hele glas sjampanje af.]
[RAYMOND verskyn.]
RAYMOND. Daar is nog.
LYNN. Fuck! [Sy draai om.] Sorry, I… mense verskyn net.
RAYMOND. Daar is meer as genoeg. Hier.
[Hy skink vir haar vonkelwyn.]
LYNN. Dis genoeg, dankie. Is ek vroeg?
[ANNA kom in. Sy loop direk na LYNN.]
ANNA. Jammer ons is laat. Die kaart het decline vir die babysitter se Uber. [Sy skud Lynn se
hand.] Anna. Deon is net gou op die foon met ‘n kollega. Dis ‘n wonderlike huis dié! Dis die tipe
huise wat mens gaan kyk op Sondagmiddag na kerk!
LYNN. Ja.
ANNA. Ja.
LYNN. … Vonkelwyn?
ANNA. O, ja. Dit sal lekker wees. Ek het weke laas ‘n druppeltjie oor my lippe gehad.
LYNN. Jy kan maar drink. Ek gaan. Die man het… [Sy soek rondom haar vir RAYMOND. Hy is
weg.] Well, there’s enough for everyone.
[DEON in.]
Toetstoneel B
...waarin Paul weer vir Adam deur die loop van die aand raakloop.
[LUISTER NA DIE LIEDJIE “MAKING LOVE IN THE APARTMENT”
DEUR KRZYSZTOF KOMEDA SOOS JY DIT LEES.]
PAUL. I missed you. Where were you?
ADAM. Ek weet nie. Ek dink onder... iewers.
PAUL. I want to go home.
ADAM. Dis nuut.
PAUL. I... Ek... I don’t know.
ADAM. Kom lê hier.
PAUL. You’re going to hate me. I want to be honest with you. I don’t want to lie anymore.
ADAM. Oor?
PAUL. But you’ve also been lying.
ADAM. About what?
PAUL. No, I just need you to say it. Say something like, ‘I don’t come because you’re ugly’ or
something.
ADAM. You’re not. Jy weet jy is nie. ‘I’m 22. Everyone wants to fuck me,’ remember.
PAUL. I didn’t say fuck.
ADAM. Fine.
PAUL. Can you come now?
[PAUL gaan op sy knieë.]
ADAM. What did you do?
PAUL. No teeth this time, I promise.
[PAUL probeer ADAM se gulp oopmaak.]
ADAM. Ek gaan nie (kom nie)...
PAUL. Where’s your spine?
ADAM. ...en jy vra hoekom...
PAUL. I’m going to fucking suck your...
ADAM. Moenie. Asseblief. Kan ek jou iets vra?
PAUL. The answer is yes.
ADAM. Nee, luister.
PAUL. Yes yes \ yes yes yes.
ADAM. PAUL, listen.
PAUL. Yes yes yes yes yes yes yes yes yes yes yes
ADAM. Are you with me because you love me or because I’m coloured?
PAUL. No! The fuck!?
ADAM. I love you, but the way you talk about me... I feel...
PAUL. The fuck are you doing?
ADAM. Jy hou net daarvan om vir jou ouers te sê jy date a coloured guy want dit het hulle aan
die begin mal gemaak.
PAUL. I’m with you because I like you.
ADAM. Maar jy weet so goed soos ek hulle gee nie eintlik meer ʼn fok om nie. Jou ma het vir my
verjaardag ʼn whatsapp gestuur!
PAUL. She didn’t.
ADAM. In Afrikaans.
PAUL. They’re still racist pigs.
ADAM. Ek dink ek is jou token om hulle terug te kry. Jy gaan my exchange vir watookal hulle
volgende gaan afpis.
PAUL. That’s not true. I like you because you’re funny, you’re good-looking, you’ve got got a
huge -
ADAM. Bewys dit dan.
PAUL. I’ll do anything, babe. I’ll suck you dry, I’ll...
ADAM. Trou met my. Good old-fashined NG-Kerk-Moedergemeente-trou-met-my. Dan weet
ek jy is ernstig.
Toetstoneel c
...waarin die karakters om die etenstafel sit, maar nooit so ver kom om te eet nie.
Hierdie toneel word totaal met fisieke elemente en perkussiewe musikale elemente
uitgebeeld. Die karakters kan nie mekaar hoor nie. Dit is hul gedagtes.

Is dit so? ANNA. (Fok, ek’s honger.)

My magtig. DEON. (Het ek die kar gesluit?)


ADAM. [Oor HELEN se borste:] (Oh, god,
Dis soos dejavu.
are those real?)
Hy se altyd ek lyk soos my suster.
JANETTE. (Waar’s die waiter?)
Los dit nou.
JAMES. (Wyn, servette, starter... Kerse,
Nee, jy het dit mos gesê? die FOKKEN kerse in die tuin!)

Wat ‘n pragtige potjie! ANNA. (Ek moes iets by die huis geëet
het.)
Wil jy nie iets hê om te eet nie?
PAUL. [Oor ADAM:] (It was a very
Ek gaan more eet. simple, straightforward question. …
What is he looking at?)
Wat is die liedjie se naam?
DEON. (As daai babysitter weer vanaand
Ag toe man, jy kan dit vir ons speel op die klavier. haar boyfriend oornooi...)
Ek hou nie daarvan as jy my druk nie. LYNNE. (Was dit ‘n voet?)
Hoekom sal jy só iets voor die mense se? DEON. (Daai vrou se borste gaan enige
oomblik uitspring en op die tafel dans.)
Mense: ek wil nou nie snaaks wees nie, maar wie’t
lus om te eet? RAYMOND. (Sophia… Sophia…)
I’m doing my masters in the faceless oppressions HELEN. (Mmm… Ek wonder of hy
of patriarchal white hegemony within the context getroud is.)
of post-post-feminist critique.
JANETTE. (Vill du äta en bit tårta? [Wil
O? Ek’s ‘n feminist. Ek het ‘n girlboss beker by jy ‘n stukkie koek eet?])
Typo gekoop. JAMES. [Oor JANETTE:] (Geen ring
Jy speel so mooi klavier. nie...)

Niemand is nou lus vir Fur Elise nie. LYNNE. [Oor ALISTAIR:] (Het hy
make-up op?)
Hy hou actually van sushi. Hy wil net nie
pretentious klink nie.

Het jy jou tande geborsel voor ons gekom het?

Dis nogal koelerig vanaand, nè?

Ek dink die hoender het nounet iets gesê?


It doesn’t matter because you’re white. ANNA. (Raymond, Raymond…)

Liefie, gee gou die sout aan. ALISTAIR. (Raymond… mm…


Raymond)
Ek hou nie daarvan as jy my met haar vergelyk
DEON. (Anna moet hierdie maak vir my
nie.
verjaarsdag.)
Kry enigiemand anders warm? Gaan dit ongeskik
PAUL. (Wine!)
wees om my klere uit te trek?
ANNA. (Jy eet nie eens seekos nie, Deon.)
Solank die tjop net lekker gaar is. Ek hou nie van
rou skaap nie. ADAM. (Hy gaan weer vrot dronk raak
vanaand.)
Die potjie is regtig interessant!
HELEN. (Is dit sy pa?)
Wil jy nou daaroor praat? Tussen die mense?
PAUL. (Yes, Adam, I will drink as much
Die prysuitdeling was pragtig, maar sy mik as I like.)
volgende jaar vir 6de.
ANNA. (Goeie vader, sy het mooi borste.)
Mense dink die geld le in eiendom, maar deesdae
PAUL. (Cheers, darling.)
is alles in die aandelemark.
ALISTAIR. (That is not what you wear to
In hierdie klimaat? a dinner party.)
Ja, dit is nogal warm. DEON. [Oor ALISTAIR:] (Is dit ‘n man of
Is jy seker jy wil nog iets drink? ‘n vrou?)

Do you even like doing the dishes? LYNNE. (Wie is Sophia? ... Okei, dit is
nie ‘n voet nie...)
Kan ek dalk ‘n aartappel kry?
ALISTAIR. (Woman, we would all
Ek het gehoor die aartappelslaai is Hemels. appreciate it if you kept your breasts to
yourself.)
Nee, ek is meer net spiritual.
JAMES. (Boobs...)
Spanspek?
JANETTE. (Hy kyk nie eens vir my nie.)
Het ons al begin eet?
HELEN. (Dans, Dans, Dans, ek will
Sweet potatoes were bred to look like penises by fokken fokken dans.)
the patriarchy.
PAUL. (Was that a nipple? Oh my god,
Liefie, is jy seker jy wil nog eet? we have a nipple.)

Het enigiemand al begin eet? JAMES. (Oh my God, hier gaan ons.)

Ek dink die hoender het weggehardloop. JANETTE. (Det förstsar jag inte. [Ek
verstaan nie.])
Wat ʼn pragtige liedjie!
RAYMOND. (Sophia, Sohpia…)
Dis ʼn fokken lelike pot.
ANNA. [Oor RAYMOND:] (Smile vir
my…)

You might also like