You are on page 1of 2

LBW AKTUEEL PHILIP THEUNISSEN

Van die pa se kant af sal hy gevolglik moet SÓ DOEN DIE JORDAANS DIT ■ Gee 100%. Daar word van elkeen verwag
besef dat die werwing van ’n erfopvolger ’n Om as familie saam te boer, is nie aldag om sy beste te lewer en saam die wa deur
proses is wat met beplanning, oorleg en kom- maanskyn en rose nie. Mnr. Andrew Jordaan die drif trek as ’n krisis opduik.
munikasie moet geskied. Eerlike antwoorde (62) van die Spekboomberg-boerdery ■ Groot rol van ma. Die seuns praat almal
op die volgende vrae kan help om te bepaal by Cradock en sy drie seuns, Wilhelm met groot lof van hul ma, Sanria, wat
of ’n saamboerdery suksesvol gaan wees: (38), Ginkel (36) en Andrew jr. (31), het ’n ook ’n trustee is en na wie hulle as die
■■ Is die ouers gereed vir ’n vennoot? familietrust gevorm en kry dit reg om dit in “advokaat” verwys. Sy tree meestal as
■■ Het die jonger party ’n passie vir boerdery? harmonie te doen. Hier is hul resep: tussenganger op om sake te ontlont
■■ Het die familie ’n gemeenskaplike visie ■ Skei die afdelings. Elke seun het ’n wanneer spanning ontstaan.
vir die boerdery? afdeling van die boerdery wat binne ■ Vooruitbeplanning. Die familie probeer
■■ Is die boerdery groot genoeg om nog sy belangstellingsveld lê, en waarvoor waar moontlik hul vakansies só te beplan
iemand of ’n gesin te onderhou? hy verantwoordelikheid neem. Wilhelm dat daar altyd twee gesinne op die plaas is.
■■ Kan die ouers en kinders saam werk én behartig die gesaaides, besproeiing en ■ Salarisse en lone. Elke seun ontvang
saam leef? instandhouding van die werktuie, Ginkel ’n gelyke maandelikse salaris en bonus
■■ Is daar nie-boerende kinders ook en hoe sien om na die melkery en Andrew jr. is by wat deur die trust betaal word. Die trust
moet hulle ingepas word? die skaapboerdery betrokke. Andrew sr. is betaal ook die instandhouding van die
Daar is dus verskeie aspekte wat aandag oorhoofs by ál die vertakkings betrokke, infrastruktuur – waaronder die woonhuise.
moet kry voordat ’n saamboerdery aangepak maar sy groot liefde is die Merino’s en die Elke seun het sy eie span werkers aan wie
kan word. Elkeen van die betrokke geslag- stoetery in besonder. hy hul maandelikse loon betaal. Sodoende
te het eerstens sekere doelwitte wat bereik ■ Boekhoustelsel. Die boekhouding van weet die werkers wie hul hoof is en met wie
moet word, en tweedens is dit ’n proses en elke afdeling word afsonderlik gehou. hulle húl probleme kan bespreek.
nie ’n eenmalige gebeurtenis nie. Dit help om aan te toon watter afdeling ■ Raad van buite. Hul boekhouer gee
onder- of oorpresteer. onafhanklike raad as hy opmerk dat
DOELWITTE ■ Informele gesprek. Hoewel al die seuns afdelings nie na wens presteer nie.
Die sleutel tot ’n suksesvolle saamboerdery getroud is, probeer hulle so dikwels ■ Boedelbeplanning. Vroegtydige
is die gemeenskaplike verstandhouding oor moontlik saam ontbyt op die familieplaas boedelbeplanning is gedoen om te
waarheen die boerdery op pad is. As die twee te geniet. Om die tafel word informeel oor verseker dat daar nie konflik tussen die
geslagte wat daarby betrokke is, uiteenlopen- elkeen se dagtaak gesels. ander vennote ontstaan as iemand te
de sienings oor die toekoms van die boerdery ■ Formele vergadering. Minstens een keer sterwe kom nie. Elke seun het insae in hul
het, gaan die saamboerdery eenvoudig nie per week word ’n formele vergadering ouers se testament en weet nou reeds
uitwerk nie. Die Iowa-staatsuniversiteit gee gehou om die beplanning vir die volgende wat hulle sal erf.
in sy “Two-Generation Farming” duidelike week te bespreek. Daar word ook by Sanria sê dit is belangrik om jou kinders met

Saamboer: Só kan
BO: Van links is mnre. Wilhelm Jordaan, Andrew doelwitte vir die ouers, sowel as die seun. geleentheid gesamentlik besin oor die respek te behandel en ’n goeie voorbeeld
Jordaan jr., Dirk van der Merwe (bestuurder),
Andrew Jordaan sr. en Ginkel Jordaan met ’n paar Vir die ouer geslag stel hulle voor: langtermyndoelwitte, soos waar spilpunte te stel. Sy glo dit is die sleutel tot sukses
van hul top-Merinoramme. FOTO: THEUNS BOTHA ■■ Skaal die werkstempo af en reserveer meer opgerig en nuwe kampe gespan moet word. waar ’n familie saam boer. Sy beklemtoon

jy dit laat werk


vrye tyd; ■ Vroue se rol. Die vroue van die seuns is dat die trustees gesamentlik sal besin oor
KORTOM ■■ Dra die grootste gedeelte van die daaglikse nie regstreeks by die boerdery betrokke hoe die kleinkinders wat eendag by die
verantwoordelikhede oor aan die seun; nie, maar ondersteun hul wederhelftes as boerdery wil aansluit, betrokke gemaak sal
■ Erfopvolging moet beplan word en ■■ Handhaaf ’n mate van betrokkenheid; dit by belangrike besluite kom. word. Een moontlikheid is om byvoorbeeld
kommunikasie moet deursigtig wees. ■■ Hou genoeg beheer om die boerdery se ■ Respek. Die familie glo dat daar op ’n nuwe vertakking, soos ’n skaapvoerkraal,
Tegnologie en die ekonomie het erfopvolging op sy ■ Albei partye moet saamstem oor voortbestaan te verseker; vergaderings na elkeen se standpunt te skep waarvoor hulle verantwoordelikheid
waarheen die boerdery op pad is. geluister en dit gerespekteer moet word sal neem en waaruit hulle ’n inkomste kan
kop gekeer. Die geheim van suksesvolle saamboer lê in ■ Vroeë aftrede is skaars by boere en
■■ Hanteer boerende en nie-boerende kin-
ders billik en nie noodwendig gelyk nie; sonder om mekaar in die rede te val. verdien. – THEUNS BOTHA
die gebalanseerde oorgee van eienaarskap, bestuur en hulle sal hoogstens terugtree. ■■ Maak seker daar is voldoende aftree-in- 

inkomsteverdeling.

V
ir die meeste boere is dit ’n nie toegelaat word om belangrike besluite te woordelik vir die aanleer van bestuursvaar-
lewensdroom om die boer- neem nie. Geen verlof vir die eerste vyf jaar dighede en die ontwikkeling van ’n fami-
dery eendag aan sy onmid- nie. Gratis voertuig, huisvesting en etes. Res liebesigheid. Sal in oorleg met die eienaar
dellike nageslag oor te dra. van vergoeding nie ter sake nie.” moet konsentreer op graanproduksie en die
Die ouer geslag boere is Daar moet toegegee word dat hierdie wer- finan­siële verantwoordelikhede wat daarmee
maar redelik blatant deur wingstelsel nogal goed gewerk het vir sy tyd. saamgaan. Sal ook ’n bydrae moet lewer tot
hul vaders gedwing om eer- Goeie boere het op hierdie manier op plase die oorhoofse aktiwiteite van die boerdery
der vroeër as later plaas toe te kom. Twee beland – só goed dat hulle nou ’n geslag deur navorsing en die toepassing van nuwe
jaar militêre diensplig en nog twee jaar op voortgebring het wat universiteitsgrade kon produksiestrategieë, tegnologiese hulpmid-
’n landboukollege was gewoonlik die langste verwerf, professionele lidmaatskap kon kry dels en bemarkingsgeleenthede. Sal betrokke
wat hierdie vaders se geduld kon hou. ’n en goed besoldigde poste kan beklee. Hierdie wees by die skedulering en voltooiing van die
Advertensie vir só ’n seun se pos sou toe jong mans kom nie meer vanselfsprekend daaglikse boerdery-aktiwiteite. Die vergoe-
waarskynlik soos volg gelui het: plaas toe nie. Om hul aandag te trek moet ding is markverwant en die werksomstandig-
“Geen spesifieke vaardighede benodig nie. die advertensie dalk soos volg gelui: hede is aangenaam. Aansoekers met ’n pro-
Sal pal onder toesig van die eienaar wees. Sal “Adjunkplaasbestuurder benodig: Verant- fessionele kwalifikasie sal voorkeur geniet.

2| Landbouweekblad | www.Landbou.com 31 Julie 2015 31 Julie 2015 www.Landbou.com | Landbouweekblad | 3


LBW
 komste beskikbaar; 36 seuns verskyn in die tabel. AKTIWITEIT/BESLUIT TELLING
■■ Behou genoeg bates wat as sekuriteit vir FASE 1 Die aktiwiteite in die eerste fase
onvoorsiene aftree-uitgawes kan dien; en (14-17) is daardie aktiwiteite waarin die seun 1 Besluit wanneer om 2,6
rekeninge te betaal
■■ Beplan vir die minimum boedel- en inkom- gewoonlik die gouste by betrokke raak –
stebelasting. gevolglik ook die hoë puntetellings. Die pa 2 Reël lenings en finansiering 3,3

FASE 4
Vir die jonger geslag gee hulle die volgende sal steeds die oorhoofse toesighouer wees, 3 Onderhandel verkope van 3,3
aan as doelwitte: maar laat gewoonlik genoeg ruimte aan die gewasse/vee
■■ Ontvang voldoende inkomste; seun om hierdie besluite op sy eie te neem. 4 Besluit wanneer gewasse/ 3,6
■■ Verbind jouself tot die boerdery; FASE 2 Met betrekking tot aktiwiteite in vee verkoop word
■■ Neem deel in die bestuur van die boerdery; die tweede fase (9-13) sal vaders seuns wat al 5 Besluit oor aanstelling van 4,9
■■ Neem met verloop van tyd beheer oor van ’n tydjie in die boerdery betrokke is, betrek bykomende personeel
die boerdery; wanneer uitbreidings beoog word. Al neem 6 Stel jaarlikse gewas-/ 4,9

FASE 3
■■ Brei die boerdery uit, hetsy horisontaal die seun nog nie die eindbesluite nie, sal sy veeprogramme op
of vertikaal, of verander die rigting van mening in ’n groot mate die deurslag gee. 7 Besluit oor soort 4,9
die boerdery; FASE 3 Die derde fase sluit die besluite en vertakkings
■■ Bring nuwe tegnologie in die boerdery; en aktiwiteite van 5 tot 8 in. Tydens hierdie fase 8 Werf en kies personeel 5,1
■■ Bou persoonlike kapitaal op. kan die seun al hoe meer gevorderde besluite 9 Beplan kapitaalprojekte 5,2
Die doelwitte vir albei geslagte noodsaak ’n en aktiwiteite op sy eie hanteer.
10 Onderhandel oor 5,3
oorgangsproses ten opsigte van eienaar­skap, FASE 4 Die laaste fase het in ’n groot mate
masjinerie en toerusting se
die bestuursfunksies en die inkomsteverdeling met die boerdery se geldsake te doen. Dit aankope
van die boerdery. Die sukses van ’n saamboer- wil voorkom of die tjekboek die pa se laaste 11 Besluit oor wanneer 5,5
dery lê dus daarin om ’n struktuur gereed te kry bastion van status en beheer oor die boerdery projekte moet plaasvind

FASE 2
wat met die minste ontwrigting al drie hierdie is – vandaar ook die lae puntetellings. Dit 12 Besluit oor gehalte en 5,7
elemente op die regte tyd en in die regte hoe- beteken egter nie noodwendig dat die pa hoeveelheid werk wat
veelhede vanaf die ouer geslag na die jonger nie sy seun daarmee vertrou nie. Dikwels verrig moet word
geslag kan laat oorgaan. is die pa, wat toenemend meer tyd vir die 13 Besluit oor tipe en 5,8
kantoorwerk het namate die seun die fisieke hoeveelheid onkruid- en
plaagdoder wat toegedien
PATROON VAN OORDRAG sy van die boerdery oorneem, die aangewese word
In ’n studie wat deur MR Hastings in Brittan- een om die rekeninge te betaal.
14 Beplan daaglikse aktiwiteite 6,2
je gedoen is, kon daar ’n besliste patroon van Die meeste ouer boere het geen begeerte
bestuursoordrag onder boere gevind word. om rustiger te lewe nie. Slegs bejaardheid, 15 Hou toesig oor personeel 6,6
wat werk
Die resultate word in die tabel aangetoon beserings of swak gesondheid, vergesel deur
FASE 1

en bevat ’n lys van bestuursbesluite wat in druk van sy vrou se kant af om af te tree, sal 16 Besluit oor werksmetodes 6,6
volgorde van oordrag aangedui word. Langs die boer uiteindelik oortuig om af te skaal. 17 Besluit oor soort en maak 6,7
elke funksie is daar ’n punt. Wanneer die Vroeë aftrede is baie skaars by boere. Hul- van masjinerie wat gebruik
moet word
pa self die besluit neem, is een punt aan die le sal hoogstens terugtree sodat hulle nog
funksie toegeken. Wanneer die seun alleen ’n kan optree as hulle dit nodig vind. Die geslag
besluit neem, is elf punte toegeken. Wanneer wat deesdae plaas toe kom, is in baie geval- Dr. Philip Theunissen is ’n landbou-
die pa en seun saam ’n besluit neem, is vyf le egter reeds opgewasse om die boerdery te ekonoom en forensiese rekenmeester van
punte toegeken. Hoe meer die besluit deur kan bestuur. Al wat die pa moet doen, is om Bethlehem
die pa geneem word, hoe laer is die punt en op sy seun se vermoë te vertrou. Dan kan ’n
hoe meer die besluit deur die seun geneem saamboerdery uiteindelik baie stimulerend NAVRAE: Dr. Philip Theunissen, tel. 058 303
word, hoe hoër is die punt. Die gemiddelde vir albei geslagte raak en kan die pa vir hom- 9640, sel 082 378 2335; e-pos: philip@
puntetelling van ’n groep van 25 boere en self ’n vroeër aftrede gun. computus.co.za; webwerf: www.computus.co.za.

4| Landbouweekblad | www.Landbou.com 31 Julie 2015

You might also like